Bosparra

Dinsdae se possie sal van nou af by Bosparra verskyn. Gaan loer gerus daar?

26 Responses so far »

  1. 1

    meermin said,

    SAL SO MAAK!!

  2. 2

    Emil said,

    Oulike intree- stukkie daar – en altyd is daar ‘n paar sotte. Ek dink dit is ‘n skitterende inisiatief van Kuifie-hulle. Hy moet ons nog net kry om almal saam aan een ding te skryf – sal lekker interesant kan raak.

    Maar moenie dat jou stop om dubbel te werk en iets ook hier te pos nie -:)

  3. 3

    Jaco said,

    Ek reken gelukwense is dan in orde? Maar soos Emil sê, moet geensins dat dit jou stop om hier ook ‘n ietsie te griffel nie.

  4. 4

    We are moving up in the world!…..mmmm…me are impressed. Sal gaan kyk.

  5. 5

    Bottertjie said,

    MMMM, wat betaal hulle jou?

  6. 6

    Dellie said,

    Emil, Jaco, skuus hoor. Was in so ‘n flat spin oor vandag dat ek skaars kon asemhaal.:mrgreen:

    Bottertjie, hehe! I wish!😆 Nee, hulle gee net blootstelling vir bietjie ander gedagtes ook. Ek dink dis great. So word al die blogs op die ou end bevorder. Lekker!

  7. 7

    BB said,

    Delsch – twee vlieë met een klap?!😉 – betaal Bottertjie!!?? As ek die kommentaar soms daar lees betaal die average leser daar nie eens “in kind” nie! ROFL!!

  8. 8

    Dellie said,

    BB, ons hoop om dit so bietjie te verander – die average leser, bedoel ek!😉

  9. 9

    Roer said,

    Baie goed gedoen Delsch. Moenie stress nie.😉 Ons hou van jou griffels.

  10. 10

    Eben said,

    Dellie ek stem saam die mense hier bo, ons wil nie vang dat jy jou blog afskeep!!!! (gie gie)

    Anders is ons soos een man Welkom toe … Duur scooters of te not!!

  11. 11

    Dellie said,

    Dankie vir julle ondersteuning daar by Bosparra! Ek dink dit gaan nog lekker raak daar. Maar ek belowe ek sal julle nie hier afskeep nie. 😉

  12. 12

    Emil said,

    Hehehe BB, met respek aan die parra’s in bosparraland – met Dellie daar styg die gemiddelde IK met 100%!!

    En miskien, Dellie, kan ons ‘n paar parra’s ander insigte gee – ek, vir een, wil van hulle kry om wyer te lees as People.

  13. 13

    Wipneus! said,

    Mooi gedoen Dellie😉

  14. 14

    Tersia said,

    Jys puik! Geniet jou, waar jy ookal is!

  15. 15

    Dellie said,

    Dankie Wipneus en Tersia, julle laat my nou bloos!😳

  16. 16

    Annie said,

    Dellie, ek lees ook gewoonlik daar, maar hou verby die “comments” soms is dit net een te veel. Ek bedoel die taalgebruik en vulgêre sê goed, ek hoop regtig jou aandeel gaan meer “normale” mense trek, want sommige van hul artikels is baie interessant. Al waarvan ek nie hou is dat mense so afgekraak word nie.

    Sterkte!!!!

  17. 17

    Arabier said,

    Hallo Dellie, ja, ek glo ook jy sal in wind van verandering by die Parras laat inwaai!
    En soos ek jou nou al leer ken het so in die blogsfeer, sal dit ‘n positiewe wind wees🙂
    Sterkte en staan by wat jy glo!
    Grootneus🙂

  18. 18

    Arabier said,

    Oeps, moes lees: ‘n Wind van verandering!😉

  19. 19

    Dellie said,

    Thanx Arabier, maar ek is darem ook nie alleen nie, hoor! Roer, Emil, Platty, DGS, Da Mario en Johan, by wie ons ook gereeld kuier, roer ook die potjie! Maar julle moet ons kom ondersteun daar! Dis leeuwêreld!:mrgreen:

  20. 20

    mykopop said,

    Geluk Dellie, nou raak jy famous!

  21. 21

    Lyanda said,

    Sorry people, dat ek nou hier inbars mette ander vibe.
    Arabier! Jou hele caravan gekry! Dankie squillion times! Jammer net jy hettie koffie kom drink nie. Was jou kuier in SA dam lekker?

    Dellie, vir die heel eerste keer by bosparras gewees. Lyk oulik, sal aanhou lees as dit so gaan.

    Jammer net posduif wil nie hieso draai nie. Ek soek my damn love-letta!

    You just go on to be great! Love this blog!

  22. 22

    Arabier said,

    (‘skies Dellie dat ek jou blog ook misbruik!😉 )

    Lyanda, ek het jou gesoek en gebel en boodskappe gelos! Het soooooooo uitgesien na daai beloofde koffie! Sal maar volgende keer ‘n besliste afspraak maak🙂

    Platterfuss, jammer dat ek ook nie by jou kon uitkom nie. Volgende keer vat ek ‘n sekretaresse saam om my afsprake te organiseer😉

    Grootneus🙂

  23. 23

    Dellie said,

    Gypsy girl!😆 Lekker om jou hier raak te lees! Ja nee, jong, daai eerste posduif het erg verdwaal, en ek is so skuldig!:mrgreen: Het beginne skryf aan jou tweede love-letter, maar nog nie verder gekom nie. Ek is baie jammer. Volgende week sluit ek bietjie die sentrum, en ek belowe plegtig dat ek dan jou briefie sal klaarskryf. Ai, kyk nou net hoe lui maak tegnologie ons. Dis ‘n skande!😯

    Arabier, ek hoop volgende keer kom draai jy so bietjie in die Vrystaat ook… die sand hier by ons behoort jou heel tuis te laat voel!😆

  24. 24

    Niclau said,

    Hi Dellie!

    Het jou raakgelees by Bosparra. Ek geniet jou baie en moet ook maar vir jou sê dat jy verniet gestress het …. klei speel het duidelik gehelp! Lees ook maar liewers nie al die comments daar nie ~ kry my soms onder.

  25. 25

    Dellie said,

    Hi Niclau, dankie vir die inloer. Ja, hulle kan nogal rof raak… maar ek weet van ‘n paar ander plekke waar dit ook maar warm raak. Hoe sê hulle, “if you can’t stand the heat, stay out of the kitchen!”😉

  26. 26

    Lyanda said,

    Jammer om alweer die post van bosparra te misbruik…Arabier? G`n niks op my foongekry nie! Egter maak dit nou nie saak nie. Wat ekke wil weet…is jou adres, dan stuur ekke darie klip. Pleez?

    Bly dit gaan goed met Seun, Dellie.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: