Asem

Alta het my getag om te sê wat die belangrikste is in my lewe.

♪ ♫ Die mense wat ek liefhet ♫ ♪

♪ ♫ Kom groei op my soos mos ♫ ♪

♪ ♫ Daar laat ek hul na hartelus gedy ♫ ♪

Hulle is my asem. Die rede vir my bestaan. Hulle laat my glo, hoop en liefhê.

Ek tag vir Pikkie, Meermin en Eendjie

11 Responses so far »

  1. 1

    meermin said,

    Dellie dit sal my inskrywing vir môre wees!!

  2. 2

    Wipneus! said,

    Ag dis te mooi!! Dis soos dit moet wees….

  3. 3

    alta said,

    Huiswerk mooi gedoen Dellie. Mooi stukkie werk.

  4. 4

    […] Posted on June 4, 2008 by Pikkelik Dellie het my getag om te sê wat vir my die belangrikste ding denkbaar is.   Ek dink hierdie een val […]

  5. 5

    Dalean said,

    Baie mooi, so met nooitjies en al!

  6. 6

    Dalean said,

    Ek het eintlik bedoel om te skryf ‘nootjies’ 🙂

  7. 7

    Zee said,

    Dellie, die is nou regtig baie besonders!

  8. 9

    BB said,

    Jip – beautiful!!

  9. 10

    demoerin said,

    Wyse en baie ware woorde.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: