Geduld

15 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    EERSTE!!
    Daai een som my tipe geduld baie goed op!

  2. 2

    Pikkelik said,

    Whahahahaha, dit moes ‘n ma gewees het wat dit geskryf het!!! 😆 😆

  3. 3

    meermin said,

    Ek het niks maar niks geduld nie!!

  4. 4

    Wipneus! said,

    Ek was ook laaste toe geduld uitgedeel is, net die krummeltjies😆

  5. 5

    Carolina said,

    HI Dellie,
    Nou verstaan ek my self beter!!
    Ek het baie geduld, maar wanneer ek my moer strip is dit heftig en onverwags!

    Dis omdat ek so lank (stadig) vat om dit te doen!
    My frustasies is dan al baie erg!!!
    Lekka dag!!

  6. 6

    Dellie said,

    Presies, Carolina. Ek het ook BAIE geduld, maar ou maat, as dit die dag opraak…👿

  7. 7

    Hoe ouer ek word hoe stadiger stip ek my moer…dis so ‘n proses!

  8. 8

    Paula said,

    Baie waar!
    Geniet jou naweek!

  9. 9

    demoerin said,

    😆, Geduld? In watter woordeboek het jy die woord opgespoor?

  10. 10

    Janine said,

    Haha, dis soooo waar!
    Lekker nawekie!

  11. 11

    Ek het maar geen geduld met dom mense wat nie wil verstaan nie!!! Ek dink egter dat ek my goed inhou😉 Veral met die kinders by die skool.

  12. 12

    alta said,

    OOk maar agter in die ry gestaan toe geduld uitgedeel was. Strip ook nogal gou. 😀

  13. 13

    Eben said,

    Ek het in ‘n mate geduld, maar vir swak diens en ongerief wat nie deur my toedoen daargestel is, het ek geen geduld.😉

  14. 14

    WhiteKnight said,

    Ahoi Dellie se Plek

    Geduld is die vermoë wat mens besit om jou humeur lank genoeg te beteuel totdat die werklike skuldige jou pad “weer” kruis en nie die eerste en beste persoon se kop afbyt nie.
    :evil : :grin :

    Groete van Huis tot Paleis, Pondok en Varkhok :roll : :smile :

  15. 15

    Krista said,

    Nee sorry, daar bestaan nie so iets in my woordeskat nie . . . tensy ek met die kinders speel, dan het ek uuuuuuuuuuuuuuure se geduld!😀


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: