Duidelik genoeg?

40 Responses so far »

  1. 1

    demoerin said,

    Hel, ek het altyd gedink dit is nice animal-lovers wat zoo toe gaan. Die persecute en VERAL molest bekommer my erg!😆

  2. 2

    Adrie said,

    Wonderlike ticklist vir ‘n student.

    By Pretoria Dieretuin se ingang is daar ‘n teken wat se:

    1. Jy mag nie die diere terg nie.
    2. Jy mag nie die diere voer nie.
    3. Jy mag nie oor heinings klim nie.
    4. Jy mag nie eiendom beskadig nie.

    Ek het net 1 van die 4 nog nie gedoen nie.

  3. 3

    Dellie said,

    Adrie, laat ek raai – jy het hulle nie gevoer nie?😆

  4. 4

    Adrie said,

    Dellie, hmmmm . . .

    Verkeerd. Ons het nie eiendom beskadig nie.

  5. 5

    Zee said,

    Lol Dellie, as ek moes raai sou die ook nommer 2 wees.

    Ek wonder watse snaakse goed gaan in hierdie dieretuin aan dat hulle so vreeslik jy mag nie…..

    Lol Dellie, as ek moes raai wat Adrie nog nie gedoen het nie sou ek ook no 2 kies!

  6. 6

    Adrie said,

    Lyk ek dan na ‘n vandalis?

  7. 7

    Wipneus! said,

    Ek is die animal in daardie hok vandag!! 🙄
    Dit mag dalk net die laaste keer wees wat jy enige van daardie waarskuwings ignoreer 😆 😆

    Lekker week Dellie!

  8. 8

    boendoe said,

    Ai, ai, ek hoop nie JY is die ‘animal’ vandag nie?! Hoe gaan dit met die seerkeel en vodde longetjies?

  9. 9

    Dellie said,

    Hehe, daar raai ons toe mis!😆

    Nee Adrie, jy ly net stout…:mrgreen:

  10. 10

    Dellie said,

    Eish, kan ek nie eers spel vandag nie!😯 Jy LYK stout, Adrie…😳

  11. 11

    Adrie said,

    Dellie

    Gmf!!!!!!!

    Ek sal nog net een ding se: Nooit weer in my lewe gooi ek water op ‘n tier.

  12. 12

    neykie said,

    lekker dag vir jou dellie

  13. 13

    meermin said,

    Dellie ek hoop en glo hierdie week gaan ‘n heerlike wonderlike week wees! Geniet elke minuut van hierdie dag! Ons is vandag weer so toe onder die werk kry my skaars gedraai het!

  14. 14

    Dellie said,

    Boendoe, jy was alweer spam by my!😯 Miskien moet ons bietjie teruggaan en die remedy gaan soek wat laaskeer gewerk het? Ek gaan nou-nou check. Gaan beter met die keel en longetjies, dankie, maar ek is veronderstel om te werk, en hier sit ek nog heeloggend op die blogs rond…:mrgreen:

    Kom nou Adrie,👿 jy weet tog jy wil vertel – nog net so ‘n paar sinnetjies – hoekom moet mens nie water op ‘n tier gooi nie?

  15. 15

    Zee said,

    Adrie!!!!!!! Ons wag in spanning……

  16. 16

    BB said,

    ‘n moerawiese groot urang-utang het my eendag met bollie gegooi!! ek was👿 !!! En ek was skaars 30 tree verder toe staan die koning van die oerwoud met sy boudjies so na die heining toe en terwyl ek die maanhaar bewonder, ‘merk’ hy my van kop tot tone!!😯 So much vir my connection with wildlife… ek verkies nou skilpaaie en chameleons – en as ek dan nou moet dieretuin toe, ry ek die hele wêreld vol rond met daardie golf-karretjies en aanskou die plantegroei; maar uitklim en voor ‘n hok loop staan?? Ek?? NOOIT OOIT WEER NIE!!

  17. 17

    Dellie said,

    ROFLMAO!! @ Beeps!😆

    Kom nou Adrie, jou ondervinding kan nie hierdie ene top nie!😆

  18. 18

    Adrie said,

    Dellie, ek gee toe myne is nie so erg soos BB s’n nie. Geen dier het al gedink ek is hulle toilet nie.

  19. 19

    Dellie said,

    Ennnn???? Uurggh, vertel nou!:mrgreen:

  20. 20

    Adrie said,

    Dellie as ek by die dieretuin verbied word, dan is dit jou skuld.

    Dit het alles onskuldig begin. Ons het by die werk ‘n dag afgeneem om die naweek massas te ontduik. By die kangeroo kamp was daar die verskrikte wesetjie in die hoek. Na ‘n strategiese skoot water hol meneer die hele kamp rond. Tot ons groot vermaak.

    Ons is toe so ‘n halfuur later by die tier en leeu kampe. Die leeus is dankie tog ver buite ons bereik. Maar daar sit toe mos ‘n tier in die hoek onder ons wat sulk. Die kamp is teen opdraande met 2 plekke waar ‘n mens kan kyk. Ons was op die onderste punt wat hoog (ten minste 10 m) bo die grond gebou is. Ek sal ‘n foto van die kamp stuur vir die wat wil sien.

    Ewenwel, die water jeuk ons mos en ons probeer baie versigtig water in die tier se oor gooi. Hy spring daar op, dat ek erenstig gewonder het of hy gaan uit spring. Ons is baie bewus van die kameras wat op die hokke is, dus sny ons ‘n lyn. Die vinnigste wat ek nog aan die ander kant van die dieretuin gekom het.

    Sonder ‘n gholfkarretjie.

    Laaste wat ek water in die dieretuin gedrink het. Ek drink nou net drank daar. Ek sal nie in die versoeking kom om dit te mors nie.

  21. 21

    Dellie said,

    Whahaha! Dankie Adrie,😆 en laat dit dan nou maar vir ons almal ‘n les wees – besoek die diertuine in gholfkarretjies, en vergeet van water… hoe gaan daai liedjie nou weer?

    ♪♫ As al die riviere vol brandewyn was… ♪♫
    😆

  22. 22

    Me said,

    Funny!😆

    Howzit dellie?😉

  23. 23

    Mmmm ek is ongelukkig een van daai mense wat wanneer ek sien dat mense diere terg/pla/ect in diere tuine en wildtuine vir hulle se: Moet dit asb nie doen nie, wat jy nou doen is goor.

  24. 24

    Dellie said,

    O aarde, sorry Adrie, daar het ek jou nou inni moeilikheid by Rosa…:mrgreen:

    Ganit Me? Hou jy nog uit met jou knie? Laat weet wanneer jy gedoen word, hoor!😉

  25. 25

    Pikkelik said,

    Ek bly weg van dieretuine af!!!! Ek is vreesbevange hulle besluit dalk om my wild (Ouboet en Poppedyn) in hokke te sit en dan mag ek hulle nie eers voer of streel nie!!! 😆 😆

  26. 26

    Eben said,

    Ek was jare gelede by Pta dieretuin …. ook maar goed so🙂

    Sienend dat ek in die omgewing in Brits groot geword het, was dit ook so dat ek op Sondae bietjie na die Harties Slangpark toe gegaan het, net om iets te doen.:mrgreen:

    Kan julle onthou, jare gelede was daar van die Simps wat hulle gebruik het in advertensies, en voor die hok was juis ‘n waarskuwing om nie te naby die hokke te kom, want die outjies gooi jou met pie-pie en Bolla!!! Gelukkig het dit nie met my al gebeur nie!!🙂

  27. 27

    Adrie said,

    Rosa

    Ek gee toe die watergooiery was te erg, maar ek het darem nie bedoel om ‘n dier seer of kwaad te maak nie. Nie eers op daardie dag nie. Ek gaan myself nie vryskeld nie en ek is ook nie regtig spyt nie. Maar dit is iets wat ek nie gaan herhaal nie of toelaat dat iemand anders dit doen nie.

  28. 28

    Nee geen moeilikheid nie, als reg. Ek sou die sure gewees het wat gese het: Wat doen jy, sies, maakie mooi nie!

    Wees bly Rosa was nie daar nie.😉

    Ek het ook van plathand-inle geleer by my ma.

    Ek was al by toe iemand met aap-poef gegooi is en hy het daarvoor gesoek. Dit was vreeslik snaaks.

  29. 29

    Dellie said,

    Adrie, I think you’re off the hook!😀

    Ek wou jou nie regtig “on the spot” plaas nie, maar jy het dit goed hanteer. Dit was mos onskuldige studente pret? Julle het mos nie rerig die tier getraumatiseer nie, of hoe? Ek dink eerder JULLE het amper terapie benodig!😉

    BTW, ek het al plante gesteel, as dit jou beter sal laat voel!😆

  30. 31

    Eben said,

    Dellie groei hulle steeds ….. ek bedoel die plante??🙂

  31. 32

    Adrie said,

    Hmmmm

    Laat ek net gou rondloer of ek Rosa sien. Ek hou nie van haar plathand stories nie.

    Dellie,😳 van plante steel, veral die in staatstuine waar daar duidelik staan jy mag nie, kan jy my niks leer nie.

    As ek die dag moet gaan bieg gaan die arme predikant vir ten minste 72 uur moet luister.

  32. 33

    Dellie said,

    Ebie, ek weet nie – dit was baie lank terug, en ek het vir Boendoe belowe ek sal nie weer plante steel nie!:mrgreen:

    Adrie, ek sal jou eerder nie weer uitdaag om die beans te spill nie – netnou moet ons dalk vir jou erens peanuts gaan voer!😆

  33. 34

    demoerin said,

    Dit is een van die areas waar ke nooit sal grootword nie. Ek is nou nog die seuntjie wat gereeld moet dieretuin toe gaan!

  34. 35

    Adrie said,

    DMI

    Kan jou met die hand groet, ek is gek oor die dieretuin.

    Dellie

    Watse babamishandeling gaan op jou blog aan? Eers sleep Zee die baba van hier tot op haar blog. Toe gaan kry jy die tweeling boetie en hang hom aan sy magic doek op.

  35. 36

    Dellie said,

    😆 Adrie, Zee het daai baba al laasweek hier op my blog beginne rondsleep, EN aan sy doek opgehang. Toe sien sy hom raak en neem hom aan. Ek het nog net nie ‘n gap gekry om die arme baba af te haal van waar hy hang nie… maar intussen hug ek solank ‘n boom!:mrgreen:

  36. 37

    Zee said,

    Adrie, jy moet darem saamstem dat Dellie vir my die oulikste baby gekry het om rond te sleep!!!😆

  37. 38

    Adrie said,

    Dellie en Zee

    Daardie oulike babas gaan groot word. En dan gaan hulle julle mishandel, ek sal hulle mooi leer. 👿

  38. 39

    Dellie, Adrie ek glad nie so serious nie, ek het ‘n weird sin vir humor (en ‘n plathand🙂 …..)

    Regtig julle.

  39. 40

    […] Toys, en dan natuurlik zoo toe gaan. Wat my hier bekommer is die waarskuwing om nie die diere te molesteer nie! Ek tog alle zoo-gangers is […]


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: