Twintig jaar

The Meaning

To love is to share life together
to build special plans just for two
to work side by side
and then smile with pride
as one by one, dreams all come true.

To love is to help and encourage
with smiles and sincere words of praise
to take time to share
to listen and care
in tender, affectionate ways.

To love is to have someone special
one who you can always depend
to be there through the years
sharing laughter and tears
as a partner, a lover, a friend.

To love is to make special memories
of moments you love to recall
of all the good things
that sharing life brings
love is the greatest of all.

I’ve learned the full meaning
of sharing and caring
and having my dreams all come true;
I’ve learned the full meaning
of being in love
by being and loving with you.

– Kellie Spehn –

Gelukkige herdenking, my lief. Ek sien uit na die volgende 20 jaar saam met jou!

Advertisements

33 Responses so far »

  1. 1

    Blue Eye said,

    Môre Vriendin

    Ek hoop ek is vandag die eerste op jou blog, om vir julle baie geluk te
    kan sê. Dis ñ lang padjie wat julle al saam geloop het. Ek sien julle elke dag, julle is spesiaal vir mekaar. Julle moet die spesiale dag vreeslik geniet. Baie geluk.(Die kids het gesê ek moet ook sê geluk oom en tannie)
    Groete
    Blue Eye

  2. 2

    Suz said,

    Dellie

    Baie Geluk met julle huweliksherdenking. Hoop dat julle sommer vir nog 100 jaar saam gelukkig sal wees.

    Nog net 3 jaar vir my dan is ons ook 20 jaar getroud.

    Julle gaan seker vannaand bietjie dans? 😛

  3. 3

    Dellie said,

    Kantas stuur hierdie e-mail nou-net vir my: 😆

    DO MEN REMEMBER ANNIVERSARIES?

    A woman awakes during the night to find that her husband was not in their bed.

    She puts on her dressing gown and goes downstairs to look for him.

    She finds him sitting at the kitchen table with a hot cup of coffee in front of him. He appears to be in deep thought, just staring at the wall.

    She watches as he wipes a tear from his eye and takes a sip of his coffee.

    ‘What’s the matter, dear?’ she whispers as she steps into the room, ‘Why are you down here at this time of night?’

    The husband looks up from his coffee, ‘I am just remembering when we first met 20 years ago and started dating. You were only 16. Do you remember back then?’ he says solemnly.

    The wife is touched to tears thinking that her husband is so caring, so sensitive.

    ‘Yes, I do’ she replies.

    The husband pauses. The words were not coming easily.

    ‘Do you remember when your father caught us in the back seat of my car?’

    ‘Yes, I remember!’ said the wife, lowering herself into a chair beside him.

    The husband continues. ‘Do you remember when he shoved the shotgun in my face and said, ‘Either you marry my daughter, or I will send you to jail for 20 years?’

    ‘I remember that too’ she replies softly.

    He wipes another tear from his cheek and says…

    ‘I would have been released today.’

    😆 😆 😆

  4. 4

    Wipneus! said,

    Baie geluk aan julle tweetjies Dellie. Mag julle nog baie jare gelukkig saam wees!

  5. 5

    Paula said,

    Baie baie geluk! Mag God julle huwelik seën!

    A good marriage must be created.
    In the marriage the little things are the big things.
    It is never being too old to hold hands.
    It is remembering to say ‘I love you’ at least once a day.
    It is never going to sleep angry.
    It is having a mutual sense of values and common objectives.
    It is standing together and facing the world…..
    It is forming a circle of love that gathers in the whole family.
    It is speaking words of appreciation and demonstrating gratitude in thoughtful ways.
    It is having the capacity to forgive and forget.
    It is giving each other an atmosphere in which each can grow.
    It is a common search for the good and the beautiful.
    It is not only marrying the right person.
    It is being the right partner.

    Wilfred A. Peterson.

  6. 7

    CLAZINE said,

    Baie geluk Dels en Liefie!

    Mag julle nog lank vir mekaar en die mense wat julle lief het gespaar bly.

    Mooi dag.

  7. 8

    CLAZINE said,

    Dels,

    Wil jy my nie asb gou email as jy kansie kry, ek benodig jou hulp met my rekenaar (blond, is nie die woord nie!)

    Dankie

  8. 9

    Kokkewiet said,

    Baie geluk!! Mag julle nog baie jare saam vreugde en geluk ervaar!

  9. 10

    Eben said,

    Baie geluk julle twee …. waar gaan dans ons vanaand? :mrgreen:

  10. 11

    Bottertjie said,

    HARTLIK GELUK, ou Del! Hoop die kantgoedjies is see-through en die sjampanje oppie ys! Ons wil ALLES weet more! Oe, girl, geniet dit!

  11. 12

    Zee said,

    Dellie en Liefie,

    Baie geluk en mag julle ‘n wonderlike dag hê.

  12. 13

    alta said,

    Baie geluk Dellie.

  13. 14

    krista said,

    Baie, baie geluk julle twee! 😀

  14. 15

    Tersia said,

    Baie baie geluk julle twee! Mag die volgende 20 jaar vol gelus voorspoed vreugde en vrede wees, en oooo ja! amper vergeet ek, ons is mos nou op die tyd wat ons gesondheid ook moet begin toewens!

  15. 16

    Dellie said,

    Dankie vir die mooi wense julle! Ons gaan maar nie dans vanaand nie, ons pels kom kuier. 😯 Dit is weer ‘n avontuur op sy eie. Ek het gelukkig my eerste klas vir more eers 10uur geboek… ek ken die klomp mos… :mrgreen:

    ♫ Wish me luck as you wave me goodbye…. ♫

  16. 17

    demoerin said,

    Happy Happy! 20 jaar seg jy, eishhh, dit klink soos ‘n ewigheid. Ek is noggie eers so oud nie!

  17. 18

    koeksister said,

    Baie geluk Dellie, en sê vir jou Liefie ook so, op julle volgende 20 jaar. 🙂

  18. 19

    Dellie said,

    Demoerin, nou laat jy my skielik vreeeeeslik oud voel! :mrgreen: Nee man, 20 jaar is in ‘n oogwink verby, en ons voel nogsteeds 18! Maar ja, ek staan ook woordeloos omdat “tyd” voel of dit stilgestaan het. Dit was dan net gister toe ek daai paadjie na die kansel geloop het… amazing! 😉

    Nou waai ek rerig. Die champers wag! 😆

  19. 20

    reisiger said,

    Baie geluk Dellie!!

  20. 21

    Janine said,

    20 jaar? Sjoe, baie geluk julle 2!
    Julle klink vir my na so ‘n stunning couple, en ek hoop dat daar nog baie happy en fun jare vir julle voorle!

  21. 22

    demoerin said,

    Hopie die champers het jou gemaak vergeet dat dit vandag 20 jaar en 1 dag is nie. Goeie rede vir nog champers.

  22. 23

    boendoe said,

    Dellie en Liefie, baie geluk met 20 jaar saam. Dis voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees. Nou vir die volgende 20…!

  23. 24

    Me said,

    Geluk julle 2!

  24. 25

    netjane said,

    Baie geluk!! Hoop dit was ‘n lekker aand.

  25. 26

    flippiefanus said,

    Baie geluk Dellie. Dit klink my julle is baie lief vir mekaar. As ek sien hoeveel gebroke huwelike daar is dan besef ek dis iets kosbaars wat mens nie sommer vanselfsprekend kan aanvaar nie.

  26. 27

    Pikkelik said,

    Jyts, hier kom ou agterossie ook!!! Baie geluk Dellie, mag julle nog baie mooi geseënde jare saam dans… 😉

  27. 28

    neykie said,

    Geluk Dellie en Manlief hoop jy word baie bederf dellie.

    Geniet dit, dit kan net beter word

  28. 29

    CLAZINE said,

    Hi Dels,

    Jy darem al op en aan die gang en ek glo julle het ‘n awesome aandjie gehad met pelle en al!

  29. 30

    Roer said,

    Dis besonders. Baie geluk julle twee.

  30. 31

    Weglekind said,

    Baie geluk julle twee!!

  31. 32

    Baie, baie geluk! mag julle nog lank lewe vir mekaar.

  32. 33

    Bottertjie said,

    JOE-HOE! DELLIEEEEE???!!! Wa is jy???


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: