Love and friendship

Dis Vrydag en ek is nie baie besig nie. Toe kom ek hierop af. Kry maar eers vir jou ‘n paar tissues, jy gaan dit nodig kry!

As jy sukkel om die video hier te sien, gaan kyk self by Youtube.

Advertisements

10 Responses so far »

  1. 1

    alta said,

    Ai dis so mooi gewees. Gelukkig het ek nog nie make-up aangesit nie.

  2. 2

    ivory said,

    Ai rerig mooi – raak die hartsnare.

  3. 3

    Me said,

    Maar….waarom het daardie ou oom met die lat in die hand na die ander leeu geraps? Dit lyk asof die leeus opgelei/afgerig, whatever is!!

    Anyway, baie cool!!

    Ek hou net my asem op, as daai leeu so teen hulle opspring, en die arms van hom so om hulle nekke sit!!

  4. 4

    Dellie said,

    Hi Me! Ek het jou b-day gemis! Het dit netnou eers raakgelees. Baie geluk, ek hoop dit was ‘n lekker dag.

    Ek het maar gedink dis die omie wat hulle gehelp het om die pride op te spoor? Ek sou anyway meer as ‘n latjie saamgedra het! :mrgreen:

    Maar dis nogsteeds ‘n baie sweet storie.

  5. 5

    Paula said,

    … snik snik ….. dit is sooooo mooiiiii …. snik snik …..

  6. 6

    Weglekind said,

    Dit is bie mooi storie. Wys jou diere weet meer as wat sommige mense dink hulle weet.

  7. 7

    pluim said,

    Hallo Dellie
    Het al die mooi storie gesien en lekker om weer daarna te kyk. Daai leeu lyk baie lief vir my mens vriende. ek sien daars nog’n video oor die leeu No 1 hierdie is no2

  8. 8

    Pikkelik said,

    *snik* Dellie, sies! Dis nou nie die soort ding waarna ek nou moes kyk nie, *snik* *snik* Dis so mooi!

  9. 9

    pleisterplakker said,

    die mensdom moet meer na die diere ryk vir antwoorde, as ons wou, kon die diere al lankal vir ons geleer he tom verby verskille te kyk.

  10. 10

    Dellie said,

    Hi Pleisterplakker,

    Dis waar wat jy sê. Diere het darem so onvoorwaardelik lief. Ek wens ook ons mense kon so wees! 😦

    Lekker naweek vir jou, kom kuier weer? 😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: