So, what’s for lunch?

Hier is so ietsie vir die van ons wat bietjie hulp met ‘n dieet nodig het – as jy die gesien het, behoort jou eetlus jou heeltemal te verlaat! Kyk, ek is ‘n baie avontuurlustige eter, maar ek sou hierdie miskien net kon sluk as ek ‘n survivor was en my lewe het RERIG daarvan afgehang!

“Chinese eat everything that flies, except airplanes, everything with four legs, except tables, and everything that swims, except submarines.” Cantonese saying.

Miskien is dit beter om sommer hierdie van die begin af te koop! Dis waar jy heel moontlik in elk geval gaan opeindig. Hie-hie-hie!

Bronne:

Engrish

Bore Me

21 Responses so far »

  1. 1

    Sonia said,

    Eugh!
    Ek voel nou groen!
    Het onlangs ‘n dstv program gesien waar die aanbieder by so ‘n opelugkosmark in die ooste was en van hierdie soort disse geéet het, ek dink sy verdien ‘n goue medalje.
    Hondelewer, inderdaad…

  2. 2

    Dellie said,

    Hi Sonia, welkom! Ja-nee, ek eet baie beslis eerder kreef as hond!😯

  3. 3

    Wondernet said,

    Nog nooi gehoor van High grade puke nie. Frok om wat mee te maak.

    Vloere was??

  4. 4

    Ek het darem al die sywurmpapies getry en dis nie so bad nie. Dis net die idee wat my heeltemal naar maak.
    Hier in Korea hou hulle ook van hul hondvleis, maar ek hou verby!

  5. 5

    Bottertjie said,

    Die arme seeperdjies! Oe, juk, hondebrein?!?!?! As hul al hierdie goed eet, wat keer hulle om mensvleis te eet?

  6. 6

    Adrie said,

    EEEEEEEEEUUUUUUUUUUWWWWWWWWWWW

    Bottertjie, ons sal maar moet sien hoeveel van ons uselesse kom terug van China.

  7. 7

    boendoe said,

    Nee, fnok! Hierdie tjoklit Tinkie wat ek so pas afgesluk het, maak nou summersalts in my maag! Gruesome.

  8. 8

    demoerin said,

    😆 Dit lyk alles so lekker….net jammer ek het al klaar geeët.
    Hoop my probleempie is nou uitgesort. Dankie.

  9. 9

    Dellie said,

    Demoerin jip, nou is jy duidelik! Wou nog vir jou gesê het – in die begin het ek geskrik vir daai gesiggie van jou, maar deesdae lyk dit vir my al hoe meer na ‘n baie shiney smile!😆

  10. 10

    koeksister said,

    Die eerste twee kiekies lyk dan so lekker!………

  11. 11

    Pikkelik said,

    😯 Ek wens ek kan daai ‘Scype’ kotsgesiggie regkry!!! Daai een wat die groengoed so by die bekkie uitkom!!! Auuuugggg, verskoon my….

  12. 12

    Weglekind said,

    Dankie Dellie, baie fokken dankie hoor. Ek het net gou ingeloer hier voor ek met lunch gaan. My man vat my uit vir lunch en raai waar gaan ons heen…. Won Tong King toe….. Chinese eet vir lunch. Nou hoe die hel moet ek nou daardie kos afkry na die????😉

  13. 13

    Emil said,

    Dellie, daai is ‘n shiny grin!

    Ek het gedink mens kan darem nie vir altyd in/op Pakhisa rondry nie. Iewers moet ‘n mens ook eet!

    Hoe gaan daai sêding: beproef alle dinge …😉

  14. 14

    Zee said,

    Sjoe, gelukkig is ek op ‘n niks eet missie op die oomblik😆

  15. 15

    Sandra said,

    Ek dink dis goeie dieet kos, mens sal nie wil eet nie.

  16. 16

    Eben said,

    Nee dankie Dellie ek sal dit nie maak. Ek sit so aand of tee gelede en gesels juis oor die onderwerp, en wonder wat eet die mense daar. Neem die onderskeie spanne hul eie kos saam?😉

  17. 17

    Wondernet said,

    As jy al daai junk eet imagine hoe stink poep jy. :puke:

  18. 18

    annedelicious said,

    eh eh eehhhhhhhhhhhhhhh!

  19. 20

    WhiteKnight said,

    Julle moet nie van die slange en parras vergeet wat hulle met ‘n gemaalde kokkerot nagereg afsluk na die tyd nie.

    In die hotelle en meeste nie-traditionele restaurante kan jy darem disse met vis ; hoender en groente saam die rys bestel, vleis is vrek duur. Die eend is vrot van die vet en dit word gerook, jig smaak nie te wel nie.

    Anders eet jy maar rys met gebakte eiers bo oor as jy wil veilig wees.😉

  20. 21

    Paula said,

    Genade! … dink net hoe moet dit stink!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: