Funnies vir Vrydag

Tyd om bietjie die gesigspiertjies te oefen.

Geniet die naweek!

Advertisements

26 Responses so far »

  1. 1

    demoerin said,

    😆 Ek kan nie eers ‘n favourite kies nie!

  2. 2

    WhiteKnight said,

    Thanks Dellie

    Nou kan ek weer aangaan vir die dag. Weet nou al waar kan ek Vrydae ‘n opkikker 😯 kom soek om die gees te lig. 😉

    Wonderlike naweek vir julle.

  3. 3

    meermin said,

    Lekker naweek vir julle!

  4. 4

    Paula said,

    😆
    Geniet jou naweek!

  5. 5

    koeksister said,

    😆 daai kat!

  6. 6

    Sonia said,

    Die kat en die bungalow eienaar het my baie vreemde geluide laat maak, amper soos ‘n buffel in ‘n moddergat.
    Hilarious, dankie Dellie, ek het lanklaas so lekker gelag!

  7. 7

    boendoe said,

    Daai arme muis! Lekker naweek, Delilla. Speel jou spannetjie die naweek? 😆

  8. 8

    Zee said,

    *giggle giggle*

    Ek wonder waar die bungalow house is, ek wil soentoe gaan 😆

  9. 9

    Ek hou van die laaste een!

  10. 10

    Dellie said,

    Boendoe, natuurlik speel my span die naweek – vanaand net na 7, Blue Bulls vs Griquas.

    GO BULLE! GO BULLE! GO BULLE! 😆

  11. 11

    demoerin said,

    En hier kom my eggo…. Bulle….Bulle….Bulleeeeeee

  12. 12

    boendoe said,

    Ag, nou ja toe. Teen die Griekwas? Hulle behoort die wa darem deur die drif te kan trek. Dink ek. 😆

    Dellie, ek dink regtig ons moet ‘n Curriecup final-paartie hou! Iemand gaan gewond word, maar dit sal fun wees!

  13. 13

    Dellie said,

    Wanneer is die final? Miskien kan ons ‘n plannetjie maak…

  14. 14

    Dellie said,

    OK Boendoe, ek het uitgevind dis 25 Oktober. Ons sal vir Ebie in ‘n hoek moet druk, ek sal my liefie effens be-arbei die naweek. 😉

  15. 15

    boendoe said,

    Ja toe. Ek kom net by julle suip, ek het family daar waar ek kan bly! Hiehiehie…

  16. 16

    Dellie said,

    Ek dog ons gaan na jou toe kom! 😯 Jy is seker halfpad tussen my en Ebie? En dis by die vokin see!!! Ons kan actually rerig inni sand speel!

  17. 17

    boendoe said,

    Ag, nee, vok man! Ek lek nou so lank al my lippe af vir Welkom se strand! 😆 Maar ernstig, ons moet kyk na afstand met die petrolprys. Ek het gedink Welkom is eerder in die middel? Ek sal op ‘n kaart moet gaan kyk. Ek onthou net toe ons van Pietersburg gery het om vir my ma te kom kuier, het dit die hele donnerse dag gevat. 😉
    Wag, ek gaan kyk.

  18. 18

    boendoe said,

    Ok, hier’s dit. Ek het nou net vinnig gesoek, en kon afstande kry van Pietersburg af, Tzaneen is seker nog 100 km verder. (as ek reg onthou)

    Welkom – Richardsbaai = 650 km
    Pietersburg – Richardsbaai = 820 km
    Pietersburg – Welkom = 605 km

    Sorry!

  19. 19

    Dellie said,

    OK, so julle gaan dan hier kom vaNkansie hou op ons beach! Whahaahaha! 😆 (Onthou julle daai possie by Sonstudio???) Wie sou ooit kon dink ons sal hierie dag beleef! :mrgreen: Komaan Ebie, waar is jy????

    Boends, ons gaan ‘n flippen plan maak! 😆 Teen daai tyd is jy terug van jou kuier by manlief in Angola? Geez, nee rerig, dit kan net fun wees!

  20. 20

    vygie said,

    Die laaste twee!!!

  21. 21

    Dellie said,

    Hey Vygie! Jinne, dis nou lekker om jou weer raak te lees! 😆 Daai kat laat my elke keer lag!

  22. 22

    Dellie said,

    Whoo-hooo! Go Bulle! Welgedaan met 42 – 12 teen die Griekwas! 😆

  23. 25

    skoor said,

    Hello Dellie

    Dis nou al Maandag, hoor. Surface maar, of le jy nog in sak en as na die Bokke se skittervertoning?

  24. 26

    Dellie said,

    Oi Skoor, ek wil nie vandag oor die Bokke praat nie. Eina! 😦

    Maar ek het gesurface terwyl jy hier gecomment het! 😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: