Buzzzy

Baie besig hier by my die week. Jammer as ek bietjie afskeep hier, ek sal opmaak daarvoor. Moet net eers so ‘n paar dinge aan die horings gryp en bloots ry. 😉

Marina, die huiswerk is oppad, sodra ek ‘n kansie kry!

Advertisements

6 Responses so far »

  1. 1

    sonneblomseplekkie said,

    Toema Dellie, ons verstaan 😉 Ry hom sussie 😀

  2. 2

    demoerin said,

    😆 Dit lyk of een of ander graad 1 vir Maja bygekom het.

  3. 3

    rb said,

    Lekker werk.
    Hierdie week het die luigeit my oorval, maar daar is so baie om te doen!

  4. 4

    Hoekom is die laaste helfte van die jaar altyd so deurmekaar en besig???? Is dit omdat ons dinge iewers langs die pad te rustig gevat het? I think not, maar flippet, almal hol rond soos afkop hoendertjies.
    Sterkte daar by jou!

  5. 5

    Carolina said,

    Hi Dellie,

    Kuier by my dogter was wonderlik!! Afskeid was swaar!!
    Gaan baie beter met my seun!!! Thanx

    Het vir Babakamer foto’s ge-epos!!
    Lekka Dag

  6. 6

    Dellie said,

    Carolina, die foto’s is mooi! Ek lief die ene met die rugby bal! :mrgreen:

    Ek is baie bly jy het lekker gekuier. Geez, julle het nie gemors met 10 dae nie! 😆 Darem nie so lank na die volgende ene toe nie, né?

    Ek is baie bly dit gaan beter met almal. 😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: