Kyk wyd!

I meditate, I do yoga, I chant –

and I still want to smack someone!

Advertisements

22 Responses so far »

  1. 1

    Zee said,

    Laat weet waar en ek kom smack saam 👿

  2. 2

    rb said,

    Hoop nie dit is ek nie, maar ek sal help waar nodig!

  3. 3

    Hai JAAAAAAAAAAAAAAAA! doef! en daar le hy! whahahaha!

  4. 4

    Dellie said,

    Hie-hie Kaalvoet! Ons sal jou moet aantree vir lesse! 😆

  5. 5

    Emil said,

    Ek koes al !

    Daai lyk soos my kat 4 uur in die oggend wanneer ons haar ignoreer.

  6. 6

    Dellie said,

    Oi, Emil, en ons weet hoe moeilik kan ‘n kat word as sy nie aandag kry nie! 😯

  7. 7

    boendoe said,

    Gooi my toe, asseblief….ek’s gedaaaaaaan… 😦

  8. 8

    Dellie said,

    /me gooi ‘n bersie oor Boendoe… lekker rus maaikie. 😉 More moet die son weer skyn. Dit is nie ‘n keuse nie, dit MOET net!

  9. 9

    Pikkelik said,

    Ai, jai, jai Dellie! Bring daai kat vir my! Ek het ook lus vir ‘n fight! Maar ek baklei nie met mense nie, dis scary so jou kat sal moet doen…. Ding! Round number 1….

  10. 10

    TristonJ said,

    lol… nee dis al wat ek kan se is lol 😆

  11. 11

    Emil said,

    Ja, Dellie, met ‘n kwaai kat soos daai soek mens nie skoor nie 😉

  12. 12

    Sonia said,

    Ek lag my in ‘n kondisie in!
    Dankie Dellie, jou blog is altyd ‘n absolute treat.
    Jy, darem. LOL

  13. 13

    boendoe said,

    Bersie se gat, Dellie! Ek’t eintlik bedoel gooi die grond… 😉

  14. 14

    Haai nee Boendoe! Ek sal jou kom uitgrawe!!! Chop-chop! 😆

  15. 15

    Eben said,

    Ek wil ook so kat he, na die dood van M se kat, dink ek die kat(jie) sal die honde lekker op hulle plek sit!! 😉

  16. 17

    rb said,

    Sjoe maar sommiges van julle is vroeg op en aan die gang!!! Ek dog ek is vroeg vanoggend by die werk, moet eers 8:00 begin.
    Dellie, hoop jy voel beter en Boendoe ook!

  17. 18

    demoerin said,

    😆 , Partykeer kan verdraagsaamheid ook net sooooo ver gerek word!

  18. 19

    CLAZINE said,

    Dels,

    Ek het ‘n swart belt in karate! ek kan beslis daai kat van jou ‘n paar “skoppe” leer!

    Mooi dag vir julle.

  19. 20

    Wipneus! said,

    Meditasie help ook nie meer die kant, ek smack nou alles!! Hulle loop sulke wye draaie om my 😆

    Dis seker maar die tyd van die jaar!! Of dalkies is dit my hormone!!!

  20. 21

    ‘n Slaansak verrig wondere Wip! Veral as niks anders meer werk nie! hehehehe!

  21. 22

    Ek is nog steeds daai karate-kat. dwaaaa!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: