Dierrrrbaar

Ek het die ander aand iets hieroor op TV gesien, en toe die artikel en foto’s ontdek. Opvreetbaar!

You can’t get much happier than a pig in muck, or so we are told.

But when this little piggy arrived in the farmyard she showed a marked reluctance to get her trotters dirty.

While her six brothers and sisters messed around in the mire, she stayed on the edge shaking. It is thought she might have mysophobia – a fear of dirt.

Owners Debbie and Andrew Keeble were at a loss, until they remembered the four miniature wellies used as pen and pencil holders in their office. They slipped them on the piglet’s feet – and into the mud she happily ploughed!

Kyk net my bootsies!

Kyk net my bootsies!

Now she runs over to Mr Keeble so he can put them on for her in the morning.

The couple, who run the award-winning Debbie and Andrew’s sausage company in Thirsk, North Yorkshire, named the young saddleback Cinders after Cinderella and her magical glass slippers.

Cinders

Cinders

Ja nee, ‘n boer maak mos ‘n plan! Gelukkig sal Cinders nie opeindig as ‘n tjoppie of ontbytspek nie, want die Keeble’s hou hulle nou net aan as troeteldiere. Die datum van die artikel is 10 Junie 2008, en toe was sy vyf weke oud. So ek weet nie of Cinders intussen dalk te groot geword het vir haar skoene nie! Hopelik het sy darem al haar vrees vir modder oorwin!

Bron

Advertisements

24 Responses so far »

  1. 1

    Emil Jung aka Boskakker is Expose said,

    Emil Jung is die siek virtuele Boskakker….

    http://www.boskakkerinterrupted.wordpress.com

  2. 2

    alta said,

    Daai varkie is dierbaar!

    Sou dit nooit kon dink dat Emil Bosbewoner is nie!!
    Flip die wereld raak siek!

  3. 3

    krista said,

    Ag moeder! 😀

  4. 4

    Eben said,

    🙂 jaaaaaaa Dellie!!! Wat gebeur is dat ek op ‘n vark-plaas groot geword het. En dis ook so dar hulle vreeslik mooi is as hulle klein en nog so pienk is.

    Dit het ook gebeur dat die sog die kleintjie wil doodbyt, dan moet jy daardie varkies hans groot maak. Was dit ‘n tranedal die dag as hulle moet terug hokke toe …. :mrgreen:

  5. 5

    demoerin said,

    Hel nee, ek wonder of mens moet bekommerd raak as varke nie meer in die modder wil speel nie….hel, al waaraan ek kan dink is Animal Farm… 😆

  6. 6

    meermin said,

    Ag moedertjie ma dit is opvreetlik!! Vandag maak ek tyd om blogs te lees, ek het hierdie week vrek baie verloor!!

  7. 7

    Dellie said,

    Alta, wag bedaar eers! 😯 Daai storie is so deurmekaar soos ots in ‘n tuimeldroeër. Kom ons hoor wat die regte Emil te sê het, ek glo nie een van die comments op daai blog is rerig syne nie.

  8. 8

    007meisie said,

    My moer so gestrip vemore vir my company website server lat ek sommer kom blog het… 🙂 Wonner of hul my geld gaan terugbetaal na die hernuwing van diens maar toe is daar geen flippen diens nie! Die soote! Maar nout ek so effe relax thanx Dellie…dink ek moet myself ook soos varkie gedra en in die modder gaan speel en van al die gejaagde lewe se strooi vergeet…

    Wie join my 😉

    Bravo 2 oor en uit!

    007 gaan nou ‘n muffen en koffie soek…

  9. 9

    Dellie said,

    007, sodra dit warmer is sal ek game wees vir ‘n lekker modderspeel! 😆 Maar nou het jy my so lus vir daai muffin en koffie – ek het al weer brekfis geskip vanmore. Mmm, maar ek dink ‘n leka toasted samie hier teen middagete behoort die ding te doen… sal maar nog so bietjie uithou!

  10. 10

    007meisie said,

    Gun my die geleentheid om vandag ieder en elk se daggie beitjie op te kikker!

    A presious little girl walks into a pet shop and asks: ‘Excuthe me, do you have any widdle whabbits?’ The shopkeeper’s heart melts, he gets down on his knees so that he’s on her level, and says “Do you want a widdle white wabbit or a thoft fluffy bwhack wabbit or one like that widdle bwown wabbit over there?” The little girl blushes, went down on her heels, puts her hands on her knees, leans forward and whispers… ” I don’t weally fink my pyfon gives a phuk…”
    😆

  11. 11

    Dellie said,

    Whahaha! 😆 Dis ‘n goeie ene 007! Dis maar stil hier, ek dink almal hou al naweek!

  12. 12

    harrylouw said,

    He he he Meermin. Varke is baie slim diere. Ek het op een stadium al die minatuur diere gehad wat jy jou kom voorstel Dit was vir my Lilliput Farm Gelukkig het die Lodge die voer gekoop anders was ek die eerste maans bankrot. Ek het so hittete ‘n minatuur varkie gehad maar die deal het toer deur die mat geval aangesien die tannie se kwekery bankrot was en ‘n ander ou meer vir die vark gebie het op die vendusie. Jy sal nie glo hoe slim hulle is nie. Ek soek nou weer een maar ek is bang hy vang my hoenders en vreet hule op. Die een wat ek wou koop was helder oranje met swart polkadots. te blerrie oulik.

    By the way. Ek wil sondag daai worsie steel heheheh

  13. 13

    jannas said,

    Sal seker lekker op die spit smaak maar wie gaan hom slag.
    Te oulik

  14. 15

    Dellie said,

    Mense, ek delete nie comments nie. Maar die twee links wat vandag hier gepost is, is rerig nie die moeite werd om te besoek nie. Dit laat ons konfrontasies lyk na ‘n Sondagskool piekniek! 😯 En dit maak nie sin nie, ek belowe julle, julle mis niks. Moenie vir hulle verdere ammo gee nie. Ek speel nie saam met hierdie ene nie. Jammer.

  15. 16

    Dellie said,

    Skuus, daar vergeet ek skoon om vir Harry en Jannas welkom te heet! :mrgreen:

    Harry, jy kan mos nie daai worsie gaan steel nie, jong, haar Ounooi se hart sal breek! Maar daai storietjie van jou was dem oulik! 😉

    Jannas, nee man, as ‘n dier eers ‘n troeteldier was, kan jy hom mos nie eet nie! 😯

  16. 17

    IdaJvr said,

    Baie oulik Dellie, dit is nouo regtig ‘n eerste dat ‘n varkie nou wil skoene aan hê om te gaan speel

  17. 19

    bytjie said,

    Haai Dellie, my skoonsuster het ook `n vark wat sy hans groot maak, sy sê dis `n boeppens varkie sommer hier in ons dorp, ek het nog net foto`s van die outjie gesien, was nog nie by haar om die uwe te ontmoet nie.

  18. 20

    Paula said,

    Cute! 🙂

  19. 22

    Koekie said,

    Dis te oulik.

  20. 23

    Wondernet said,

    Cute

  21. 24

    flippiefanus said,

    Te oulik. Laat my dink aan daardie ou grappie van die varkie met die houtbeen. 😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: