Boy is a boy

Geen wonder die arme onnies is gestress nie!😯

14 Responses so far »

  1. 1

    As ek maar net sulke skrifsels kon kry sou dit al ‘n begin gewees het. Dit maak meer sin as party Koreaanse kinders se werk…

  2. 2

    mockajava said,

    Vind sy verduideliking baie interesant, a boy is a boy, why am i not a girl, because i am a boy.
    My kids doen dit ook, as ek hulle n vraag vra, dan weet hulle wat die opvolg vraag gaan wees.
    WHY? die antwoord is “gunyang” – vertaal na BECAUSE.

    Ek hwt ook al n paar shocking opstelle gemerk by my skool, en partykeer giggel mens en ander
    kere skud ek maar net my kop en krap met die rooi pen.🙂

  3. 3

    maxie said,

    😆

    Ten minste kan hy spel, dis seker ‘n begin…

    Vir die res, JA WELL.

  4. 4

    boendoe said,

    Baie bly hy’s nie my boy nie! 😆

  5. 5

    Eben said,

    Gie gie ek lees jou Maxie, gelukkig kan hy sktywe ook😆

    Ek persoonlik dink dis nag in die onderwys. Hoe en hoeveel gee jy vir die mannetjie punte? Gee jy hom punte omdat hy kan spel en skrywe? En die ergste is hy kry sy matriek met sulkse k@k!! Dit sal maak dat ek opgooi op my vraestel:mrgreen:

  6. 6

    Eben

    Wil ek ook weet? Hoe? Dan word hy waarskynlik ‘n Engelse onnie.

  7. 7

    Tersia said,

    Ek kan nie glo dit is nie in MXIT taal geskryf nie!

  8. 8

    Sonneblom said,

    Hehehe Tersia…

    Ek voel jammer vir ons onnies. Meisiekind kom gister by die huis en vertel my met groot oë hoe wreed was een juffrou gewees. ‘n Lat is die klas het haar bly back chat, en toe verloor sy haar humeur en gooi die kind met ‘n groot stapler dat jy net sien stukke spat. Vloek toe woorde wat meisiekind sê sy nog nooit gehoor het nie 😮 “dis so erg” sê sy met groot ogies. My reaksie? Ek sou ook. En ek sou hom heelmoontlik aan sy klere by die klas uitgeboender het 😀 Skies, maar ek voel rerig jammer vir ons onnies.

  9. 9

    White Knight said,

    Hello Dellie

    Daai opstel is seker oor hy ‘n boy is, wit seuns skryf nie so nie.🙄

    Hmmm, laat ek liewers gaan voor ek moeilikheid kry.😉

    Dis ‘n feit, die onderwysers moet vandag hare op hulle tande he. Dalk moet hulle net op tande borsels byt die heeldag, hulle het mos hare op die tanne dan.👿

    Groete

  10. 10

    Ja Mxit taal: Dis di grotste ewil wat dar kan wes. My kinirs stur ok sulke SMS bodskape dan moet ek dit ontsyfer.

    X seker ma dom met di goed.

  11. 11

    Ai da breek ek my nick. Gou reggemaak.

  12. 12

    Krista said,

    Plat hand, sê ek jou, is al wat hy nodig het . . .😉

  13. 13

    Wipneus! said,

    Mense die kind praat al in die rondte😆

  14. 14

    meermin said,

    Mxit wmj aslr ga ma la ws, mut ng w gn dn, soort gelyke boodskappe kry ek gereeld, ek het eendag vir hulle die volgende gestuur:

    vgudkegkvownimvotgkvpn – albei reply huh? Ek laat weet toe, dit is hoe ek voel as ek julle boodskappe op mxit try ontsyfer. Hierdie was die sms wat ek gestuur het!

    vat geld uit die kluis en gaan koop vir ons wat nodig is moenie vergeet om te gaan kyk vir pos nie.

    Toe nie so slim soos hulle gedink het hulle is nie.

    WREBADWS! (WERK ROEP EK BETER AAN DIE WERK SPRING)


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: