Flyday

Spesiaal vir jou, Boends! 😉

Lekker naweek julle, geniet die rugby en mag die beste span wen. Sorry Sharks, ek dink nie dit gaan julle wees nie!

Advertisements

19 Responses so far »

  1. 1

    Sjoe, maar hulle kan darem maar die rooi taal verkrag! Dis omdat hulle daardie elektroniese woordeboeke gebruik en alles direk oorvertaal. EK sien dit daagliks met die kinders!

    Well, 30 minutes and counting….dan begin my naweek!
    Lekker dag en geniet die weekend!

  2. 2

    Adrie said,

    Die hartseer storie is dat die beste span nie more speel nie.

  3. 4

    boendoe said,

    Dear Dellie Mistress, very thanks very much! Remind to take Kleenex when come from shop. Difficult trane en snot to wipe up when really hard crying. Remind, it only a game! 😆

  4. 5

    CLAZINE said,

    Lekker naweek almal, en mag die beste span wen!

    BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! JA.

  5. 6

    mga ied bsete sapn wen, mara dei WP gnani splee nei.

    Lekker naweek Dellie

  6. 7

    meermin said,

    S H A R K S !!

  7. 8

    Pikkelik said,

    Ke si uon os nokkef raakemrued ke eerks remmos riv eid essivlaw!!!! 😈

  8. 9

    White Knight said,

    Hello Dellie

    Jip die Ryspikkers kan jou lewe baie moeilik maak met hulle “Japlish”. 🙄

    Geniet die naweerk baie geluk met die Curriebeker wat weer huistoe kom. 😀

    Terloops, frase hoor jy die meeste by die WeeePeee ondersteuners?

    Antwoord: Volgende Jaar 👿

    Dankie vir die Koekies

    Groete

  9. 10

    boendoe said,

    😆 @ Pik! Hiehiehiehie…jy’t my vir ‘n oomblik baie konfoesd gehad!

  10. 11

    Dellie said,

    Kaalvoet, jy moet bietjie vir ons van daai goed post! 😉

    En Adrie, wie in jou opinie is dan nou die beste span? As jy saam met Wondernet stem… ai, ek het meer van jou verwag! 😮 😆

    Jinne Meermin, ek kry jou nou vir baie lank jammer – jy is so ‘n oulike girl, ek verstaan nie waar het jy van die pad af gedwaal nie 😆 – wat kan ek doen om jou te oortuig om eerder vir die wenspan te skree? 😆

    Whahaha Pikkie, dit wat jy daar aangevang het, is ‘n kuns! 😆 Walvisse? Skree jy dan nie meer vir Kimmi Raikonen(spelling?!) nie? :mrgreen:

    Die res van my Bul maatjies – gaan groot en gedra julle, al is dit sleg! :mrgreen:

    BULLE!

  11. 12

    Eben said,

    😆 Pik!!!! Toemaar boendoe ek was ook so bietjie geflok in die lees daarvan!!

    Dis vreeslik die mense se taal en gebruik daarvan.

    Hi, lekker naweek vir jou Dellie en ekke wag vir jou sms rakend ons vriendin!! O jaaaaaaaaaa baie sterkte aan Blou-ogie!!

  12. 13

    Pikkelik said,

    👿 Dis nog niks, ek en my broer praat tot vandag toe so met mekaar as ons nie wil hê die ander moet verstaan!!!! 😆

  13. 14

    Tersia said,

    Ha ha ha! Lekker naweek vir julle almal! Geniet die rugby!

  14. 15

    boendoe said,

    Eh…wat was jou laaste sinnetjie? 🙄

  15. 16

    Dellie said,

    Ja OK OK! Moenie dit so hard invryf nie. Ek is nog hopeloos te broos om dit te kan handle! En moet asseblief nie te hard praat nie… dis seer! 😥 Fokkit! Ek het darem vanmore ‘n verskoning gehad om so bietjie “undercover” te huil… ek het my toon baaaaie seer gestamp! Gee my so ‘n week kans sodat die ego kan herstel, dan sal ek terug wees na my ou verwaande en arrogante self. 😦

  16. 17

    boendoe said,

    Toemaar, toemaar! Daar’s nog volgende jaar… 😆

  17. 18

    Die (W)eer (P)robeer sal maar volgende jaar vir julle moet wys hoe rugby gespeel moet word. *koes*

    WP DJOU LEKA DêNG 😆 FOREVER!!!! :mrgreen:

  18. 19

    meermin said,

    S H A R K S !!! Toe wen ons!!!!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: