A dog named Faith

Ek weet nie of julle al hierdie gesien het nie, maar dit het nogal aan my hart geraak. Ek dink ek het erens ‘n TV program gesien oor Faith, maar vir die wat nie weet nie, hier is sy merkwaardige storie:

This dog was born on Christmas Eve in the year 2002. He was born with 3 legs – 2 healthy hind legs, and 1 abnormal front leg which needed to be amputated. Of course he could not walk when he was born. Even his mother did not want him.

faith-1

His first owner also did not think that he would survive. Therefore, he was thinking of putting him to sleep. By this time, his present owner, Jude Stringfellow, met him and wanted to take care of him. She was determined to teach and train this dog to walk by himself. She named him Faith.

faith-31

In the beginning, she put Faith on a surfing board to let him feel the movements. Later she used peanut butter on a spoon as a lure and reward for him to stand up and jump around. Even the other dog at home helped to encourage him to walk.

faith-6

Amazingly, after only 6 months, like a miracle, Faith learned to balance on his 2 hind legs and jumped to move forward. After further training in the snow, he can now walk like a human being.

faith-7

Faith loves to walk around now. No matter where he goes, he just attracts all the people around him. He is becoming famous on the international scene. He has appeared in various newspapers and on TV shows. There is even a book entitled “With a little faith” being published about him. He was even considered to appear in one of the Harry Potter movies.

faith-5

Jude has given up her teaching post and plans to take him around the world to teach that even without a perfect body, one can have a “perfect soul.”

faith-9

“In life there are always undesirable things. Perhaps one will feel better if one changes their point of view to another direction. I hope this message will bring fresh new ways of thinking to everyone and that everyone can appreciate and be thankful for each beautiful day that follows. Faith is the continual demonstration of the strenght of life!”

faith-10

12 Responses so far »

  1. 1

    flippiefanus said,

    Ag siestog. Dis merkwaardig dat die arme hondjie dit kon regkry om so te loop.
    Se^ nogal baie van die eienaar.

  2. 2

    White Knight said,

    Dagse Dellie

    Dis ‘n kragtige boodskap vir ons wat partykeer wil moed opgee oor die geringste dingetjies.

    Dankie vir die deel van dit

    Groete

  3. 3

    Eben said,

    Ek het dit ook al gesien so met die verby gaan met al die e-posse, en ek het dit spesiaal groed deurgelees, omrede my hondjie wat so rukkie gelede weggeraak het, net so gelyk het … maar met 4 bene!!:mrgreen:

    Merkwaardige hond en eienaars. Hoekom kan ons onse diere nie almal so behandel?

  4. 4

    ivorybar said,

    Ek stem saam met White Knight – pragtige boodskap – ons is geneig om net op ons eie probleme te konsentreer en dink die aan ander mense met groter probleme nie

  5. 5

    Paula said,

    Water ‘n wonderlike voorbeeld vir ons almal!

  6. 6

    meermin said,

    Dellie ja ek het dit al op die tv gesien, die kinders het my een middag geroep, ek het snot en trane gesit en huil!!! Dit is so hartseer, en die hond loop oral op haar agterpote, dit is vreeslik!!

  7. 7

    Koeksister said,

    Iemand het hom ‘n tweede kans gegee, en kyk nou net.

  8. 8

    Wipneus! said,

    Wat ‘n mooi inskrywing! Mens weet nie of jy moet huil of bly wees nie.

  9. 9

    Ogies said,

    Dit is een van daai posts wat jy met ‘n helse smile, maar tussen die snot en trane sit en lees. Welgedaan Faith.

  10. 10

    CLAZINE said,

    Hi Dels,

    Soos ek gesê het, het ons maar so geloof gehad! Die naam Faith sê dit als!

    Mooi dag vir almal en hulle geliefdes

    Ns. “Ou Wes Transvaal” is sopnat!! Lekkerrrrrrr.

  11. 11

    Tersia said,

    Lol @ Eben – 4 bene! Groot les vir my! Ek het nog baie om te leer! Dankie Dellie!

  12. 12

    Tersia said,

    Dellie, hiri oog va jo spin my kop!Dit moet ‘n kontaklens wees! Dis te mooi vir ‘n mens!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: