Wisdom

Texas wisdom…

  1. Never slap a man who’s chewin’ tabacco.
  2. Good judgment comes from experience and a lot of that comes from bad judgement.
  3. Lettin’ the cat outta the bag is a whole lot easier than puttin’ it back in.
  4. If you’re ridin’ ahead of the herd, take a look back every now and then to make sure it’s still followin’.
  5. If you get to thinkin’ you’re a person of some influence, try onderin’ somebody else’s dog around.
  6. Never kick a cow chip on a hot day.
  7. There’s two theories to arguin’ with a woman. Neither one works.
  8. If you find yourself in a hole, the first thing to do is stop diggin’.
  9. Don’t squat with your spurs on.
  10. Always drink upstream from the herd.
  11. Never miss a good change to shut up.
  12. There are three kinds of people: The ones that learn by reading, the few who learn by observation, and the rest of them who have to touch the fire to see for themselves if it’s really hot.

Daar is nou so bietjie wysheid vir die week wat voorlê. En vir ‘n verandering pas my motto actually vandag hier in!😉 Julle weet mos, kom nou… almal saam…

Gryp dit aan die horings en ry dit bloots!😆

9 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Nogal ‘n paar waarhede hier. Soos “Never miss a good change to shut up.” Moet dit regtig bietjie ter harte neem. 😉

  2. 2

    White Knight said,

    Dagse Dellie

    Wil vir my voorkom die Texas spul kan nogals wys wees. Wonder of dit met ondervinding of uit die boeke is?😉

    Mooi week verder.

    Groete

  3. 3

    Linda said,

    Hi Dellie

    Boendoe, jy het ‘n punt daar beet. Miskien moet ek daardie spesifieke wisdom op myself ook van toepassing maak.

  4. 4

    Pikkelik said,

    There are three kinds of people: The ones that learn by reading, the few who learn by observation, and the rest of them who have to touch the fire to see for themselves if it’s really hot. – EEEEKKKK, ek val in daardie derde katagorie, wat is fout met my?????

    Baie waar Dellie

  5. 5

    Dellie said,

    Hi Linda! Lekker om jou raak te lees!😉 Ek dink ons almal kan daai ene gerus bietjie ter harte neem… maar dit gaan maar sukkel-sukkel, né!

    Toemaar Piks, hie-hie, ek moet ook soms voel, en dan leer ek ook maar staaadig…:mrgreen:

  6. 6

    ivorybar said,

    Mmmmm – goeie advies

  7. 7

    Emil said,

    Give it horns!!

  8. 8

    Spook said,

    Aai Delie, dis juis no 11 waarmee ek vandag een hengse probleem gehad het.
    My baas (skoolhoof) roep my in ‘n vergadering in, want volgens hom is ek die eenigste een wat met ‘n oplossing kan kom.
    Vir elke voorstel wat ek maak, het hy toe ‘n teenvoorstel.
    En net daar vertel ek hom in duidelike Engels: If you’r not interested in my opinion, then don’t ask for it.😯
    Mens, “I missed that chanse to shut up!”
    Maar is tog diep binne nie spyt dat ek dit gese het nie…😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: