Ek voel stupid

My muse is laaankal weg met vakansie. Ek kan rerig aan niks dink om met julle te deel wat oorspronklik is nie. Ek is moeg. Fisies en emosioneel was dit nogal ‘n harde jaar. Dinge het verander in my lewe, en tog ook dieselfde gebly. Baie aanpassings moes gemaak word om te verseker dat ons bootjie nog veilig vaar. Daar is baklei, trane gestort, diep gesels, mooi gepraat, opgemaak en aangegaan. Maar alles het hulle tol ge-eis. Mammie is moeg.

En ja Boends, ek lees nogsteeds! Ek raak skoon weg in hulle stories, maar ek is so bang dit raak op! Het ek al genoem dat ons see toe gaan? Dis al wat op die stadium my kop vol is. So hier is nog ‘n copy-joppie wat ek uit my argiewe opgediep het. G’n mens sal weet hoekom ek 5 jaar terug al hierdie stupid grappies gesave het nie. Julle verstaan nie – dis bladsye en bladsye vol… Het ek gedink daar gaan nooit weer grappies op die internet wees nie? Anyway, hierdie is darem effens snaaks:

In case you needed further proof that the human race is doomed through stupidity, here are some actual label instructions on consumer products:

On a blanket from Taiwan – NOT TO BE USED AS PROTECTION FROM A TORNADO.

On a helmet mounted mirror used by cyclists – REMEMBER, OBJECTS IN THE MIRROR ARE ACTUALLY BEHIND YOU.

On a Taiwanese shampoo – USE REPEATEDLY FOR SEVERE DAMAGE.

On the bottle-top of a flavoured milk drink – AFTER OPENING, KEEP UPRIGHT.

On a New Zealand insect spray – THIS PRODUCT NOT TESTED ON ANIMALS.

In a US guide to setting up a new computer – TO AVOID COMDENSATION FORMING, ALLOW THE BOXES TO WARM UP TO ROOM TEMPERATURE BEFORE OPENING. (Sensible, but the instruction was INSIDE the box.)

On a Japanese product used to relieve painful hemorrhoids – LIE DOWN ON BED AND INSERT POSCOOL SLOWLY UP TO THE PROJECTED PORTION LIKE A SWORD-GUARD INTO ANAL DUCT. WHILE INSERTING POSCOOL FOR APPROXIMATELY 5 MINUTES, KEEP QUIET. (Eina, bliksem! 😯 )

In some countries, on the bottom of Coke bottles – OPEN OTHER END.

On a packet of raisins – WHY NOT TRY TOSSING OVER YOUR FAVOURITE BREAKFAST CEREAL?

On a hairdryer – DO NOT USE WHILE SLEEPING.

On a bag of chips – YOU COULD BE A WINNER! NO PURCHASE NECESSARY. DETAILS INSIDE. (The shoplifter special!)

On a bar of soap – DIRECTIONS – USE LIKE REGULAR SOAP. (And that would be how?)

On a Bread Pudding – PRODUCT WILL BE HOT AFTER HEATING. (Are you sure?)

On a Korean kitchen knife – WARNING: KEEP OUT OF CHILDREN.

On a string of Chinese-made Christmas lights – FOR INDOOR OR OUDOOR USE ONLY. (As apposed to use in outer space?)

On a packet of peanuts – WARNING: CONTAIN NUTS. (Really?)

On an American Airlines packet of nuts – INSTRUCTION – OPEN PACKET, EAT NUTS. (I’m really glad they cleared that up!)

On a Swedish chainsaw – DO NOT ATTEMPT TO STOP CHAIN WITH YOUR HANDS OR GENITALS. (What kind of consumer phone-call led to this warning?)

On a child’s Superman costume – WEARING OF THIS GARMENT DOES NOT ENABLE YOU TO FLY. (That’s right, destroy a universal childhood fantasy!)

On some frozen dinners – SERVING SUGGESTION: DEFROST.

On a hotel provided shower cap in a box – FITS ONE HEAD.

On packaging for a Rowenta iron – DO NOT IRON CLOTHES ON BODY.

On children’s cough medicine – DO NOT DRIVE CAR OR OPERATE MACHINERY.

On nightly sleep aid – WARNING: MAY CAUSE DROWSINESS. (Duh!)

battery-instruction


Advertisements

15 Responses so far »

  1. 1

    Nella said,

    Ja, almal begin nou al die vakansie feeling kry en afskakel. Dellie, hoe gaan dit met hasie hop? Het sy/haar beentjies toe reg gekom of sy maar nog altyd rond?

  2. 2

    Dellie said,

    Ag Nella, sad storie – Hasie het so ‘n rukkie terug een aand uitgekom toe die weer nogal swaar was, en ons kon haar nie weer opspoor nie. Het oral gesoek, al die bure het help soek, sy is nie by die SPCA nie… 😦

  3. 3

    Ogies said,

    Lekker gelag! Het op ‘n stadium een van daar konsertina sonskerms gehad wat ek in my kar se voorruit gesit het om te keer vir die son. Binne in het gestaan: “REMOVE BEFORE DRIVING” WTF?

  4. 4

    Pikkelik said,

    Whahahahahahahaha, o aarde toggie dis net wat ek nodig het!!!! 😆 😆 Ek is so bly jy het dit gesave!!!! 😆 😆 ROFL!!!!

  5. 5

    boendoe said,

    Ek kan nie een uitsonder nie! Dis vreksnaaks! 😆

  6. 6

    Roer said,

    Ek hoop jy gaan vakansie foto’s plaas… 😉

  7. 7

    Wondernet ®© ♂♪♥♀ & WP said,

    On the front of camera, :”Point other way”.

    Die goed is seker daar omdat mense al sulke strooi aangejaag het. Maar daai een van do not stop chain with hands or genitals…….daai ou praat seker nou met ‘n fyn stemmetjie. OUCH!!!

  8. 8

    Eben said,

    Ai ai ai Dellie, dat onse Dellie-kind so moeg is. Ja almal het ‘n harde jaar agter die blad, vir sommige harder en andere het ligter afgekom.

    Maar ons sien natuurlik uit na jou foto’s van die vakansie by ‘n regte egte see 😆 Jy beter Richardbaai mooi oppas, onthou Boendoe het die plek netjies gelos vir jou. 😆

    Sterkte vriendin en ons weet jy is gou-gou weer jouself na die welverdiende wegbreek.

  9. 9

    koeksister said,

    Jy sal wel weer jou muse vind, vinniger as wat jy dink. My voete sleep ook maar die tyd van die jaar, geniet jou vakansie en rus lekker uit.

    Ek kry eers vakansie einde Januarie, dit gaan maar swaar met my saam 😉

  10. 10

    White Knight said,

    Dagse Dellie

    Byt vas die rus is om die draai. As jy nog so sit en lees dan klop liefie aan die skouer en ry julle see toe.

    Dankie vir die humor so vroeg vandag.

    Groete

  11. 11

    BB said,

    JY voel stupid??? 😯 nee hel, EK voel nou stupid!!!
    Daai “do not swallow batteries” prentjie het ek nou so letterlik g@t oor kop gekyk – het vir my gelyk soos ‘n moeilike ‘uitkomslag’ – ek dog nog ek wonder hoe ek as artist daai een sou interpret 🙄 en toe dink ek nog verder… is seker ok as jy ‘per abuis’ in jou lewe 1 battery insluk… maar 4???? (hmmm… kry mens ooit vibrators met 4 batterye?? 😳 😆
    LMGA!!!

  12. 12

    Dellie is jy OK??? said,

    Dellie is jy OK???

    Persoonlike omstandighede, ek wil ook net weghardloop!
    Nou kan ek nie so vinnig hardloop nie! 😆

    Sterkte!!

  13. 13

    Dellie said,

    Dankie “jy”, ek’s OK. Rerig net moeg. Niks wat bietjie son en see nie kan regmaak nie. 😉

  14. 14

    Linda said,

    Dellie, hoop jy voel sommer gou tiptop. Desember is my nagmerrie-maand en ja ek is ook moeg maar sal maar soos Koeksister moet deurdruk na Januarie.

    Ek dink almal is maar moeg en tam want dit was ‘n harde jaar vir almal, veral moneywise. Gelukkig lyk dinge darem beter.

  15. 15

    […] eerste week van Desember is verby en ‘n algemene gevoel van moegheid en irritasie blyk oor die mense te daal. Party mense voel soos ek en weet ok nie lekker of hulle […]


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: