Dankie Pikkie

Piks, dankie vir hierdie besonderse gebaar. Dis duidelik dat jy baie moeite gedoen het, en jy het nie ‘n idee hoeveel ek dit waardeer nie. Jy is ‘n besonderse mens, en ek is so bly dat ek die voorreg het om jou te leer ken.  Al hierdie goeie dinge wat jy so agter die skerms doen, liewe vriendin, dit kom dubbel en dwars terug na jou toe. Dis seker hoekom jy so gelukkig is, want jou hart is van suiwer goud. Dankie weereens, en ek wil my Kersgeskenk vir julle almal wys!

dellie-pikkie-kersgeskenk

Dellie – altyd net daar, staatmaker, regmaker, heelmaker….   Sommer net die Koningin van blogging!

Advertisements

6 Responses so far »

  1. 1

    Pikkelik said,

    Haai Dellerasie, jy maak my skaam! 😳 Dit is ‘n grooooot plesier!

  2. 2

    Zee said,

    Dellie, is dit nie awesome nie.

    Ek dink Pikkie het ‘n paar nagte wakker gebly om dit te doen!

  3. 3

    rb said,

    Dit is baie mooi. Stem saam met ‘die Koningin van blogging’

  4. 6

    Tersia said,

    Dis pratig Pikkie!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: