Murphy strikes again

Ja né! Alles was so mooi beplan en toe kom die bliksem en ruk die matjie mooitjies onder my voete uit. Ek hoop die see kan dit hanteer om ‘n week langer sonder my aangename teenwoordigheid die branders op die strand te laat breek…



16 Responses so far »

  1. 1

    BB said,

    Damn!!! 7 dae se ‘tan’ maak ‘n moerawiese verskil, ja! 😦

  2. 2

    Pikkelik said,

    Ag nee magtig!!! Skop vir Murphy dat die sn*t tien keer om sy kop draai WTH is sy probleem???? Moet ook altyd sy damn neus insteek waar dit nie hoort nie!!!! 👿

  3. 3

    Paula said,

    Ai … dit is hartseer 😦

  4. 4

    White Knight said,

    Dagse Dellie

    Sterkte vir julle daar. Hopelik los die blikskottel julle uit verder die jaar.

    Groete

  5. 5

    Anoniem said,

    Ag nee, dis erg as mens so uitsien na iets! Ek is jammer! Vasbyt, net ‘n paar slapies!

  6. 7

    Wipneus! said,

    Ja die murphy kan dinge altyd lelik deurmekaar krap!

    Hoop julle gaan die vakansie geniet 🙂

  7. 8

    Pikkie said,

    Viiiieeeeewwwwww…. Is ek bly om jou te sien… 🙄 Gisteraand was jou link af en jou blog weg!!! Rerig, ek het my skoon in ‘n ander koulikheid in geskrik!!! 😯

  8. 9

    Emil said,

    Dalk gaan dit nou soveel lekkerder wees as julle uiteindelik gaan!

  9. 10

    Eben said,

    Ai Dellie-kind!!! Toemaar jy gaan dit vreeslik geniet…. bly julle nou ‘n week langer?

    Onthou om bye-bye te se as julle ry. 😆

    Geniet jou laaste paar slapies!

  10. 11

    demoerin said,

    😆 Sjoe, ek kruip stilletjies weg en hoop nie my jaloesie het iets hiermee te doen nie……

  11. 12

    Linda said,

    Ai Dellie, sterkte ou maatjie.

  12. 13

    netjane said,

    Dis nou sleg! (maar soos Demoerin is ek ook vreeslik jaloers dat jy hoegenaamd die see gaan sien!!)

  13. 14

    Pagoda32 said,

    “Schizophrenic” word deur die loop van Woensdag vrygestel! Kom loer gerus in by Die Werf of Johan Swarts (Gormendizer) se blog vir die link!

    En laat weet maar wat jy dink! Moenie skaam wees nie!

  14. 15

    BB said,

    Jou persentjie lê en wag daar by my – assit ‘n skaapkop was, het jy hom al geruik!! 😆 xx

  15. 16

    Carolina said,

    Dellie,
    Mag 2009 ‘n wonderlike jaar vir jou en jou gesin wees! Mag al jou drome vir 2009 waar word! Nog net ‘n paar slapies dan sien ek weer my kleinkind!! My jaar begin uitstekend!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar