Flyday again

Net die noodsaaklikhede...

Net die noodsaaklikhede...

Hierdie word seker daar verkoop

Hierdie word seker daar verkoop

Is dit waar die waxing gedoen word?

Is dit waar die waxing gedoen word?

Bear?

Bear? Blood rice?

Gevaarlik!

Gevaarlik!

Wood chips?

Wood chips?

Hier kom drama...

Hier kom drama...

Weird threesome?

Weird threesome?

Dit was ‘n harde week so aan die begin van die nuwe jaar. Maar ek het oorleef en die wa deur die drif getrek. Van 12uur af, is dit heeltyd speeltyd. En ja Ebie, ek sal onthou om water by te gooi, maar nie te veel nie!😆

Geniet die naweek!

PS. Blou Oog verjaar more. En ons gaan paaartie! Sy het ongelukkig klaar al die verf weggesteek, maar ek het tog make-up en kokies ook! Hie-hie, wag laat ek die kamera se batterye gaan charge!

16 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Flyday, Flyday, Flayday! My most happiest day of the week! En volgende week hierdie tyd, is my liefie diefie hier! Whoopeeeeee!!!

    Enjoy die paartie, Dellie, en moenie die foudies vergeet nie, ne?!

  2. 2

    RB said,

    Geniet die naweek, myne sien ok nogal bedrywig uit!!!

  3. 3

    Die Brein said,

    Was jy in Chinaland?Maar ja post asb Maandag `n paar fotos van die paartie veral waar dit begin warm en rof raak.En ook sommer `n videoclip waar jy le en slinger na al die alkoholiese verversings.

    Geniet dit en lekker naweek.

  4. 4

    White Knight said,

    Dagse Dellie
    In daai geweste is dit kophou soos ‘n dronk weerluis met hulle vertalings. Jy eet dalk niet spinnekophol met skerpioen vlerke vir breakfast. :???”
    Geniet die naweek en moenie briek nie.
    Groete

  5. 5

    Dellie said,

    ha-ha Brein, as ek lê en slinger, weet niemand anders hoe om die kamera’s te operate nie!😆 So daar sal ongelukkig nie footage daarvan wees nie…:mrgreen:

  6. 6

    Eben said,

    Dankie dat jy sal onthou Dellie om water by te gooi!!!

    Jaaaaaaaaa sien uit na my inbox oor die foto’s😆

  7. 7

    Ek kan die menu onder die “public service centre” vir jou vertaal, want dis Koreaans😉

    Die res is egter Sjinees en daarmee kan ek nie help nie!

    Geniet die naweek, ek het ‘n 4 dag ene!

  8. 8

    Dellie said,

    Vertaal, Kaalvoet, asb!

  9. 9

    Tersia said,

    Koue rillings kry ek vir daardie groen tjips!! Lekker naweek!

  10. 10

    Die Brein said,

    Lyk my ek en jy is nooit op fotos nie, want dis altyd ons job om dinge op film te kry, maar ek hou daarvan.

  11. 11

    1. Ori – gibjom tang: Ek weet net dat ori-tang ‘n eendbredie is
    2. So-gogi bibimbab: Beesvleisies met goente- en reismengsel
    3. Weeti: Ook een of ander rys-en groente gedoente
    4. Kimchi ji-ge: Een of ander kimchi (gefermenteerde kool) gereg
    5. do-in ji-ge (ek dink): Een of ander soybean paste bredie
    6. Bulgogi: Hul manier van braaivleis…baie lekker
    7. Son-ji gugbab: Die blood rice vermoed ek is die pers rys wat mens hier kry, maar ek mag verkeerd wees😯
    8. Hamhung: Tipe noodle wat koud bedien word. Hulle eet dit veral in die somer
    9. Bibim- neng-meon: Neng-meon is ook ‘n noodle gereg
    10. Mul neng-meon: Water noodles – gereg word op ys bedien as ek reg is en in water…

    Sien, dis nie so gross as wat dit op die spyskaart lyk nie😉

  12. 12

    Dellie said,

    Dankie Kaalvoet! Uhm, ja, as jy dit in ‘n taal sit wat ons kan verstaan, klink dit nie te bad nie. Miskien moet hulle net beter vertalers kry!😆

  13. 13

    Linda said,

    Lekker paartie hou en sê vir Blou oog baie geluk.

  14. 14

    Koekie said,

    Geniet die paartie Dellie.

    As jy ‘n kansie kry, kom gee gou jou opinie daar “anderkant” asb🙂

  15. 15

    TristonJ said,

    Whahahahaha…. Family, lover, Friend… hulle moet waarlik in n beter translater dink! Geniet die partie sommer baie🙂

  16. 16

    Pikkie said,

    Hallllooooo!!!! Sê tog maar vir Blou-oog ek sê ‘n belated happy!!! Ek is al byna net so gefrustreerd soos daai Family, friend and lover een!!! Whahahahahaha, Helkom maak my gedaan!!! Ek gaan die pipperellakoors kry as hulle nie nou gou ‘n plan maak nie!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: