Stoopid antwoorde

Hierdie vrae en antwoorde kom uit een of ander game show. Heel duidelik het hierdie ou effens gesukkel om onder druk te dink…

  • Something a blind man might use? – A sword
  • A song with the word ‘moon’ in the title? – Blue Suede Moon
  • Name the capital of France? – F
  • Name a bird with a long neck? – Naomi Campbell
  • Name an occupation where you might need a torch? – A burglar
  • Where is the Taj Mahal? – Opposite the Dental Hospital
  • What is Hitler’s first name? – Heil
  • A famous Scotsman? –  Jock
  • Some famous brothers? – Bonny and Clyde
  • A dangerous race? – The Arabs
  • Something that floats in a bath? – Water
  • An item of clothing worn by the Three Musketeers? – A horse
  • Something you wear on the beach? – A deckchair
  • A famous Royal? – Mail
  • Something that flies that doesn’t have an engine? – A bicycle with wings
  • A famous bridge? – The bridge over troubled waters
  • Something a cat does? – Goes to the toilet
  • Something you do in the bathroom? – Decorate
  • A method of securing your home? – Put the kettle on
  • Something associated with pigs? – The Police
  • A sign of the Zodiac? – April
  • Something people might be allergic to? – Skiing
  • Something you do before you go to bed? – Sleep
  • Something you put on walls? – A roof
  • Something slippery? – A conman
  • A kind of ache? – A fillet of fish
  • A jacket potato topping? – Jam
  • A food that can be brown or white? – A potato
  • Something sold by gypsies? – Bananas
  • Something red? – My sweater

Advertisements

17 Responses so far »

  1. 1

    White Knight said,

    Dagse Dellie
    Not everrything comes with a money back gaurantee. 😯
    Shame, hy sukkel seker maar so effe. 😳
    Groete

  2. 2

    boendoe said,

    Wat is Hitler se naam. Ek skud maar net my kop! 😆

  3. 3

    koeksister said,

    😆 @”something associated with pigs”

  4. 4

    betsieboop said,

    hallo guava-dellie!
    ek het gekruip soos ek lag! net wat ek nodig het op hierdie donderdag middag! 😉

  5. 5

    Dellie said,

    Betsie – genade, ek het amper vergeet jy is ons ‘n paar dae voor… 😆

  6. 6

    demoerin said,

    😆 PARTY, let wel, PARTY kan darem ‘n punt vir uit die boksie dink verdien. Something you do before you go to bed – sleep? Dankie tog die vraag was nie “…in the bed nie.”

  7. 7

    hhehehehe…boendoe.

    oor die bad water . . . ag toemaar.

    vandat boendoe haar hare losgemaak het wil ek net wild wees. ai.

  8. 8

    Dellie said,

    Rosa … vandat Boendoe haar hare losgemaak het, voel ek dit ook! Net so skielik besef dat ek maar kan wild wees as ek wil… 😆

    Ek like daai famous bridge… :mrgreen:

  9. 9

    emil said,

    😆 oor daai Arabiere! Ek sou dink a kind of slippy kon dalk ook FB wees 😉

  10. 10

    Paula said,

    😆 😆

  11. 11

    Eben said,

    Gie gie Dellie, weer lekker skerp met die posting 😆

  12. 12

    BB said,

    ROFL @ Blue Suede Moon!!!!! En “Heil”!!! Hahahaha!!

  13. 13

    meermin said,

    Dellie ek skep nou eers bietjie asem, ons is toe onder die werk, die dat ek so min blog en blogs lees!

  14. 14

    boendoe said,

    Nou ja, kom, kom, girls! Trek uit die klere, laat ons WILD wees! :mrgreen:

  15. 15

    Ek het sommer my flippen ding verander wat noem ‘n mens dit? tema, WILD!!! wil ek wees.

  16. 16

    boendoe said,

    Oe, Rosa! Spring aan die werk, suster, spring aan die werk! Change daai tema en header en wat ookal gechange moet word ~ ek kannie wag nie! 😆

  17. 17

    […] van belang kwytraak? Tel my peroonlike opinies vir iets in die sosiale media? En dan lees ek die goed wat andere kwytraak – en ek voel […]


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: