Doen dit buite

So van toilette gepraat – ek was eintlik oppad om die soekterm “bou ‘n buite toilet” te beantwoord toe ek op die toilet kuns afgekom het. Wel, wie ookal beplan om dit buite te doen, ek kon nie vir jou planne kry nie, maar hierdie voorbeelde behoort jou te inspireer…

Sy lyk nie vreeslik beindruk nie...

Sy lyk nie vreeslik beindruk nie...

Nou vreeslik earodinamies nie, maar darem beskut

Nou vreeslik streamline nie, maar darem beskut

Wonder wat word gebruik vir brandstof?

Wonder wat word gebruik vir brandstof?

Park bankie?

Park bankie?

Nou weet jy wat om te doen met daai stukkende opvou stoel!

Nou weet jy wat om te doen met daai stukkende opvou stoel!

As dit nie anders kan nie...

As dit nie anders kan nie...

Lekker naweek almal!

Bron

Advertisements

14 Responses so far »

  1. 1

    White Knight said,

    Dagse Dellie
    Is die soort modelle vlieg dig? 😕
    Geniet julle naweek
    Groete

  2. 2

    meermin said,

    Lekker naweek vir julle!!

  3. 3

    Adrie said,

    Dellie

    Het jy al van die Bollietrollie gehoor of dit gesien?

    Die karretjie was gebruik in die Fliek Kiepie en Kandas. Dit is ‘n vw bussie, waarvan die “body” afgesny is. Die 4 sitplekke is ook toilette, van daar die naam bollietrollie.

    Die HK van Sonop Tehuis (TUKS) ry daarmee as die brieke werk of hulle die sleutels kan kry.

  4. 4

    betsieboop said,

    hey! hier is ‘n paar oulike idees! hoop dit kom met ‘n doom fogger of twintig uit!

  5. 5

    parkes1 said,

    As jy n dringende nood het maak dit nie saak hoe die toilet lyk nie of hoe??

  6. 6

    Dellie said,

    Adrie, ja ek onthou daai bollietrollie. Nie geweet dit bestaan nog nie!

  7. 7

    boendoe said,

    Heita! Gee jy vir pappa bietjie idees hier! Ek is nou al hartlik moeg daarvan om te squat, jy weet… 🙄

  8. 8

    Dellie said,

    Boends, ek moet sê, ek het nogal aan jou camping ongerief gedink toe ek die opvou stoel sien – dis maklik om te vervoer en neem min spasie! 😆

  9. 9

    Willedoos said,

    Nee genade, hier is ‘n paar shaky modelle… 😮

  10. 10

    Eben said,

    Gie gie jy laat my dink, ek en paar maatjies is die een jaar bietjie weg Okavango toe om loop vis vang. Die eerste oggend, sal die maat, en ook die maerste tussen ons, ons opvou stoel moer toe sit. Hou in gedagte ons kamp vir 10dae onder ‘n boom, met niks om ons. :mrgreen:

    As ons wil loop #2 dan neem jy net die graaf en toilet papier. Daardie middag, het ons ook die stukkende opvou stoel loop saam neem. Dan kan ‘n man darem beter sit en agtertoe kyk!! Daardie stoeltjie laat my so aan daardie tye dink.

    Lekker naweek Dellie, soet wees … jy kan mos 😆

  11. 11

    ‘n mens moet nou net nie val met daai fietsie as die loo vol is nie.

    onthou julle vir ferdi op big brother? hy het mos die toilet buite gebruik vir nr.2 – al probleem was, daar was nie ‘n toilet buite nie. toe krap hy dit toe met blare en takkies. hehehehe. siesa, soos ‘n kat.

  12. 12

    BB said,

    LOL@ daai opvou stoel!!! (my pa het eenjaar sy g@tvelle gebrand op een toe hy ‘n oujaarsaand lekker sit en ontspan het, te suinig om sy box vuurwerke te deel met die ander… tot daar een ‘dwaal-pyltjie’ onder sy stoel in is 😯 – ek kan vaagweg onthou hy’t na die tyd netsoos daai een oppie prentjie gelyk…. 😆
    Ek onthou Rosie!! Ek was erg grossedout daaroor!! *yuck* *bleeeeggghhh*

  13. 13

    Tersia said,

    Wel, hulle gaan almal sorg dat die gras jou nie kielie nie!

  14. 14

    Wondernet ®© ♂♪♥♀ & WP said,

    Aaaaaag nee Dellie dis nou ‘n kak storie die 😆 hahahahaha

    😳 Ons kamp ook graag. 😆


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: