Liefde is…

… om na byna 22 jaar nogsteeds jelly-bene, vlinders in die maag en hartkloppings te kry as jy dit in die koerant sien!

2009-valentine

Ja, my liefie, ek sal jou Valentyn wees… vir altyd!

(Selfs al spel die koerant tannie my naam verkeerd…😆 )

29 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    dellie!!! dit is te stunning vir woorde!!!

  2. 2

    DoosDeluxe said,

    Jislaaik! Julle is nog heel hups so op julle ouderdom!

  3. 3

    Dellie said,

    Ouderdom?😯 Moenie dat die 22 jaar jou fool nie – dit raak net beter met tyd….😳

  4. 4

    Zee said,

    Wow… dis amazing Dellie!

  5. 5

    parkes1 said,

    Dis wonderlik van jou man om so iets te doen!!!

  6. 6

    Carina said,

    Genade maar jou man is romanties! Myne wou weet of ek ‘n present wou he – kan jy glo! OF ek ‘n present wil hê 🙂

  7. 7

    Eben said,

    Nee kyk …. die man mag maar. En 22jr later is hy steeds ‘op en wakker’

  8. 8

    Amanda said,

    Ag swweeeettt!!

  9. 9

    Carolina said,

    Hi Dellie,
    Dit is so mooi!! Geld kan dit nie koop!!
    Het jy foto gekry?

  10. 10

    Dellie said,

    Jip Carolina, dankie! Hy is sooo mooi. Verstaan heeltemal hoekom jy hom nie wou laat gaan nie.😉 Hoe lank voor jy hulle weer sien? Die babies word so gou groot!

  11. 11

    Jaco said,

    Shucks! Hoekom het ek nie daaraan gedink nie!!???

  12. 12

    ivorybar said,

    Ai, rerig baie oulik – die man het dit

  13. 13

    boendoe said,

    Te sweet vir woorde! 😉

  14. 14

    White Knight said,

    Dagse Dellie
    Hy mag maar, jy is baie gelukkig. Is dit dalk eerder hy weet wat is goed vir hom na 22 jaar.😯😉

    Groete

  15. 15

    Dellie said,

    Ridder – uhm, die rugby is mos ernstig aan die gang Saterdag – dit was ‘n slim move hierdie! Nou is dit gedoen, en ons kan die rugby saam geniet!😆 Tyd leer mens tricks ook!

  16. 17

    Spook said,

    Dis b-e-a-u-tiful!
    Ek hoop jy bederf hom ‘big time’ terug!

  17. 19

    meermin said,

    Dit is nou ougat!! Mag julle liefde vir altyd en altyd en altyd en altyd blom!! Dellie jy beter hom môre (sommer al vanaand begin) lekker bederf hoor!! Lekker naweek vir julle twee’tjies!!

  18. 20

    BB said,

    Og, dis heart-warming mooi! Geniet julle V’day môre!! x
    (ry hom bloots:mrgreen: )

  19. 21

    Suz said,

    Dit is baie sweet, ek kry sommer hoendervleis. Jy is ‘n baaaaaaaaaaaaie gelukkige vrou!!!!!!!!!

  20. 22

    Kokkewiet said,

    WOW!! Dis great en jy is beslis ‘n baie gelukkige vrou!!

  21. 23

    Wondernet said,

    Uit die aard van die saak Wonder ou Wondernet hoeveel ander Adéle’e se mans het hieruit munt geslaan. 😆

  22. 24

    Dellie said,

    Whahaha Wondernet… ek het nie eens daaraan gedink nie!😆

  23. 25

    Bottertjie said,

    eish, Dels, nou moet jy uithaal en wys om vir hom dankie te sê! Ek het ook vir Manlief ‘n boodskappie in die koerant gesit (kry dit forniet, want ek werk by die koerant). Sal later vanmiddag die koerant vir hom gee en kyk of hy dit ooit gaan lees. Verder doen ons nie iets more nie (behalwe Bulle kyk), Manlief het my so ewe gevra wat gebeur Saterdag? Aai…aai…(sug)

  24. 27

    Waarde liefde is as ek die baas in die huis kan wees!!!!

  25. 28

    koeksister said,

    Geseend is jy onder die vroue……!🙂

  26. 29

    Roer said,

    😆 Hy’s of baie romanties of hy het planne gehad vir rugby (soos jy tereg gese^ het).😆


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: