Foto pret

Mensig, maar ek het lekker gespeel hier. Natuurlik aangesteek by Jaco en Demoerin.

photo-6
Dit lyk vir my sooo cool

photo-5

Hierdie is my gunsteling
Hierdie is my gunsteling
Onthou julle vir Hasie-Hop?
Onthou julle vir Hasie-Hop?

Ek het heerlik gespeel met foto’s van vriendin se kiddies:

enrico-pavement-art

nooi-voorblad

Issit nie pragtig nie?
Issit nie pragtig nie?
Soentjies vir almal
Soentjies vir almal

Hierdie is een van daai foto’s wat geneem word met iets heel anders in fokus as wat actually op die foto wys as jy later daarna kyk. Maar ek het ook geweet dit gaan erens, eendag perfek in plek val. I mean, really, kyk net hier….. Whahahaha!

elrika-billboard


OK Zee, nou kan jy maar gaan uitfreak op hierdie site! Hie-hie, ek wag in spannig om te sien wat jy alles met Zeethan se foto’s gaan aanvang!😉

Die res van julle ook! Toe-toe, dis groot pret! En jy het nie eens ‘n muse nodig hiervoor nie.

Boendoe, sorry, maar ek sit uit op die handsak tag. Ek het nog minder in myne as in joune! Ek werk mos van die huis af, so ek gebruik net soms ‘n handsak as ons uitgaan. En dan is daar net tissues, “teaspoons” en my siggies in.

5 Responses so far »

  1. 1

    demoerin said,

    😆 Dit is groot pret ja! Ek het die naweek vir ‘n vriendin se verjaarsdag die David Beckham tattoo een gedoen.

  2. 2

    Zee said,

    😆 ek het al lekker gespeel met dit laas week!! Sal bietjie kom wys!

  3. 3

    boendoe said,

    Dis flippen oulik! Ek het ook probeer, maar ons internet is hopeloos te stadig, en ek was nie lus om die hele dag daaraan te werk nie. 😉

    Ag, dis oukei as jy nie jou handsakkie wil wys nie. Ek sou nogal graag jou teaspoons wou sien… 😆

  4. 4

    BB said,

    Dis übercool Delsch!!!!

  5. 5

    Carolina said,

    Ekke het netso lekker gespeel! Het vir jou epos gestuur!
    Groete


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: