Kompetisie

Die Werf het ‘n lekker kompetisie aan die gang met die mooiste hout goedjies (gemaak deur Die Brein) as eerste prys. Ek vrek oor hout goed, so ek speel beslis saam! Gaan loer gerus!

Daar word elke dag ‘n vragie gevra, en… gaan lees die reëls by Die Werf! 😆

Die sluitingsdatum is 31 Mei 2009. Good luck!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: