Soms, net soms…

… wonder ek …

… watter afdraai moet ek vat … ?

… hoe het ek hier beland … ?

… waar het alles verkeerd geloop … ?

… wanneer het alles verander … ?

… watter paadjie moet ek loop … ?

… soms, net soms … vir ‘n oomblik … want eintlik weet ek …

Advertisements

13 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Take no prisoners.

  2. 2

    BB said,

    and no regrets!! ( ( ( Cupcake ) ) )

  3. 3

    Pikkelik said,

    (((((((((((Dellie)))))))))

  4. 4

    Eben said,

    (((Dellie-kind)))

    Jy weet mos, ek is daar …. 😆

  5. 5

    Carolina said,

    (((Dellie)))

  6. 7

    annderster said,

    Ek hoop nie ek voel ooit so nie… ek hoop daar’s genesing vir elke seer.

  7. 8

    Dis nie leker om so te wonder nie! Sterkte!

  8. 9

    demoerin said,

    Daar is soveel waarheid in daai vier woorde opgesluit – “want eintlik weet ek”, dat dit eintlik scary is!

  9. 10

    smiiiiiile said,

    Kan net saamstem. Sterkte

  10. 11

    tweelingkind said,

    (((Dellie)))

  11. 12

    as jy twyfel dellie, maak seker.
    en jy is nie alleen nie, ons almal wonder maar soms.

  12. 13

    Die Brein said,

    Ek voel amper so die week.By die werk is ek oorlaai, my laptop moet oorgedoen word ek sukkel my gat-af met hom een of ander virus.Albei MY 3G kaarte is kak stadig Vodacom en MTN.Dinsdag was ek in `n bad motorongeluk, gelukkig nie seer gekry nie net ribbes.Maar die werk se kar lyk bad. `n Swartvrou het `n stopstraat gemis en ons vol op die kant getref.Familie probleme , familie wat wil skei.Net niks loop reg die week nie.AHHHHHHH!!!!!!!!!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: