Glimlag…

Good Morning 1

7 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Flippen moeilik partykeer. Maar ek sal probeer.

  2. 2

    PlaasJuppie said,

    Ek kan ‘n skewe grin manage. Tel dit nog as smile?

  3. 3

    BB said,

    😦 I AM smiling, Cupcake!!
    (en raai wat?? Ekke gaan bietjie saam met Helge en die troep sterkmanne (hoe’t Tersia hulle eendag tog genoem: ‘kragapies’👿 ooooeeee ek het my nog soooo gewip daai dag😆 ) een vannie mooi dae raai wat: jaaaaa!!! WELKOM toe!!! Heeeeee-haaaaaaa!!! En dan gaan ekke kom kyk of jy nog smileplooie of nog fronsplooie bygekry het – so jy moenie wag tot jy happy is voor jy smile nie, Delsch – smile TOT jy happy is!! xx

  4. 5

    Die Brein said,

    Dellie net vir jou🙂. Dankie vir jou inloer altyd daar by ons jy is `n helderster in die donker blogwêreld.

  5. 6

    […] sielskos nie, maar ook ‘n stukkie geskiedenis in jou, en die ander geraaktes se lewens. Dit kan met ‘n glimlag begin – dink positief […]

  6. 7

    Carolina said,

    Dellie ,
    Einde van ‘n week. Dankie dat ons dit saam met jou kan eindig met ‘n glimlag!! Lekka naweek!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: