Nou die BLOU…

Daar is vir my net EEN Blou Bul song, en dis die ene… ek gaan niks meer as dit sê vandag nie, hoofsaaklik omdat Boendoe dit dalk helemal sal verloor…😆


Maak ons trots Bulle!

13 Responses so far »

  1. 1

    Suz said,

    BULLE BO!!!

    Ek staan bankvas agter die Bulle maak nie saak of hulle wen of verloor nie. My bloed is blou.

  2. 3

    Zee said,

    Gebruik julle verbeelding…. ek tik nou hier in blou!!!

    GO BULLE GO
    GO BULLE GO
    GO BULLE GO
    GO BULLE GO
    GO BULLE GO
    GO BULLE GO
    GO BULLE GO

  3. 4

    boendoe said,

    Whe!!! Druk daai Blou Bul song diep,diep, diep, diep, diep, diep… :mrgreen:

    Die engeltjies het ingegryp – ek vlieg vanaand, more na Luanda, en met luck mis ek die hele game!!

    Go Bulle!!!

    • 5

      Dellie said,

      Uhm – so jy gaan tog nog vir ons skree, né?:mrgreen: Dis nou wat ek ‘n vriendin noem …😆

      Veilig vlieg maatjie! Hoop nie jou bagasie verloor erens nie…😉

  4. 6

    demoerin said,

    HEEEEHAAAAAA!!!
    Ek sien ‘n oorwinning vir ‘n blou span in my kristalballe😆

  5. 7

    Suz said,

    Sies Boendoe jy moet Suid Afrika ondetsteun, die Bulle is van ons land. As enige ander van SA se spanne in die finaal was het ek hulle ook ondersteun.

    Demoerin, ek hou van jou kristalballe hoor!!!!!!!!

    BULLE BO
    GO BULLE GO!!!!!!!!!!

  6. 9

    Alta said,

    Net soos Steve kan!!Geluk aan die bulle.

  7. 10

    Dit was ‘n uitstekende game gewees en was great om dit llive te kon sien vanuit die Ooste!

  8. 11

    Die Brein said,

    My bloed is nie blou nie, maar rooi soos in LEEUS rooi, maar ek het voorspel die Bulle gaan ver wen, baie ver.En so was dit toe ook. Welgedaan aan die Bulle dis moeilik maar ek moet dit erken.AHHHHHHHHHHHH!!!!!

  9. 12

    demoerin said,

    Ai dit was mooi!

  10. 13

    Suz said,

    Bulle Bo, ons is trots op julle Bulle. Julle het Suid Afrika se naam hoog gehou!!!!!!!!!!!!!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: