WDF issit?

Wat dink julle is hierdie? Ek dink dis ‘n briljante foto!

wdf issit

Advertisements

51 Responses so far »

  1. 1

    H1N1 said,

    Biltong- hoe lus raak ek nou.

  2. 2

    carina said,

    Sal dit nie waag om te se wat ek dink dit is nie 🙂

  3. 5

    Pikkelik said,

    Ek’t nie ‘n cooking clue nie….

  4. 6

    Pikkelik said,

    Wie sal nou bacon in ‘n eierdop probeer indruk???? 😯

  5. 8

    Phibbie said,

    Uitgebraaide kaaings.

  6. 9

    Suz said,

    Lyk vir my ook soos biltong of dalk stukkies vleis.

  7. 10

    Chopper said,

    Eeuw! Hier kom ‘n paar snaakse antwoorde uit.

  8. 11

    Emil said,

    Biltong.

    Dit lyk tog na ‘n eierdop aan die buitekant. Dis seker ‘n tipe paaseier. Wie weet?

  9. 12

    Chopper said,

    Die strepie grys, so vanaf die 9-uur tot 12-uur posisie is ‘n gedeelte van die agtergrond waarop die voorwerp geplaas is.

  10. 14

    Chopper said,

    Ek hoop nie die bacon of biltong wat julle eet lyk so nie…

  11. 16

    parkes1 said,

    My eerste indruk ook BILTONG, maar kyk die wit omhulsel??
    Sal graag die antwoord wil weet

  12. 17

    Verdwaalde Gulpie said,

    Dis gedroogte voorvelle van 33 bosbewoners van KwaNatal.

  13. 21

    kadoes said,

    ‘n Vrot volstruiseier? ‘n Vrot pprle volstruis in sy eierdop? Euuuwww – ek wil dit nie ruik nie.

  14. 23

    Alta said,

    O my soul, dit lyk soos kots in n tuimeldroeer! 😯

  15. 24

    Ek het ook vanoggend gedink biltong toe ek dit die eerste keer sien, maar ek is seker dit is nie. Ek dink nog oor die ene….

  16. 25

    Chopper said,

    Okay, ‘n opsomming van die antwoorde tot dusver:

    Biltong
    Droëvrugte
    Bacon
    Kaiings
    Stukkies vleis
    ‘n Tipe paaseier
    Gedroogde voorvelle
    Vrot volstruiseier
    Vrot dooie volstruis
    Kots in ‘n tuimeldroër

  17. 26

    Heiko said,

    Bongani se mond – van die binnekant af geneem!

  18. 27

    Emil said,

    ‘n Soort poeding.

  19. 29

    Chopper said,

    Is julle almal honger? Ek help by ‘n sopkombuis, julle kan regtig maar in die ry val.

  20. 30

    koeksister said,

    Bwahahaha Chopper!

    Gaan iemand my nou sê wdf dit is?

  21. 32

    Dit lyk soos weefsel, ‘n dwarssnit, maar van bo-af geneem.

    Of…iets anders 🙂

    soos ‘n mat

  22. 33

    Rustig said,

    Verouderde Eend Eier.

  23. 35

    Adrie said,

    Binnekant van ‘n krieket bal wat gevrot het?

  24. 37

    Obelina said,

    ‘n pizza wat ek nie graag by dros wil eet nie. Enige iets met minder as kaas is nie goed genoeg nie 😉

  25. 38

    Smurf said,

    Een of ander fungus, mushroom of so iets.

  26. 39

    Johan Swarts said,

    Drome?

    😛

    dunno…ek raai ook biltong.

  27. 40

    Daai wit omhulsel lyk vir my na materiaal/doek/linne/papier

    ag dellie ek was nou al 10 keer heer om weer-te-kyk 🙂

    die baas hier by die huis se dis kaiings

    dis iets waar vergroot is. ‘n mummie se vinger?

  28. 41

    tweelingkind said,

    Geez, dit lyk soos een of ander fibre of iets, n tou miskien wat duisend maal vergroot is.

  29. 42

    Me said,

    Ek het nie ‘n idee wat dit kan wees nie!
    Ek vermoed dat die pic moerse vergroot is!

    Vertel nou wat dit is!!!

  30. 43

    Spook said,

    Dit lyk vir my soos ‘n tipe baklava poeding. Dat is verpak in ‘n kopierige houertjie waarvan die papier seel (wat dit vars moet hou) afgeskeur is…

  31. 44

    Obelina said,

    Dellie wat wen mens as jy reg raai, en mag mens 2 keer raai? 😉

    Dis ‘n close-up van ‘n sigaret van voor af

  32. 49

    Koekie said,

    LOL @ Obelina

    Dis iets baie klein wat vergroot is. Dalk die deursnit van ‘n Muggie brein??

    Ek moet erken, my eerste reaksie was ook crispy gebraaide bacon….hehehe.

    Kan nie wag tot Maandag toe nie..

  33. 50

    Chopper said,

    Die regte antwoord is….

    “Dis ‘n close-up van ‘n sigaret van voor af.”

    Congrats, Obelina!

  34. 51

    Dellie said,

    Dankie vir die foto Chopper! Dit was nogal pret om die antwoorde te lees.

    Ons sien uit na die volgende ene. 😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: