… en weer …

Ha! En die keer weet ek ook nie wat dit is nie!😯 Lekker, nou kan ek saamspeel!

wdf issit 4

Enigste leidraad wat ons kry, is dit: “BAIE algemeen”

36 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    MOLEKULE!

  2. 2

    Chopper said,

    Die een is eintlik baie maklik. iemand behoort so binne 5 raaie reg te wees.

  3. 4

    Chopper said,

    Yskoud, Betsie. Of course daai bestaan uit molekules, soos alles, maar nie reg nie.

  4. 6

    betsieboop said,

    gezoomde traandruppel of spoeg of water!

  5. 7

    Chopper said,

    Nope, water en goed zoom nie eintlik lekker nie. So jy is nie eintlik reg nie.

  6. 9

    betsieboop said,

    oooooooo wag bietjie

    die gasborreltjies in water? bubbly water?

  7. 12

    Suz said,

    Dit lyk vir my baie na water.

  8. 13

    Dellie said,

    Ek het dan noggie eers geraai nie!😯 Ek het net gaan koffie maak…

  9. 16

    Koekie said,

    Congrats Betsie!! Dit was flippen vinnig!!

    • 17

      betsieboop said,

      ek is self effens geskok koekie !!

      dellie – ek weet nie wat gebeur het nie ! was nie my skuld nie ! regtig nie !

  10. 18

    Dellie said,

    Skerp Betise – jy mag miskien stadig klank, maar jy kyk flippen vinnig!😆

  11. 20

    Sharpshoot said,

    Fok Bets…..

  12. 27

    savanha said,

    Geluk Betsie!!!

  13. 29

    Chopper said,

    Het vir Dellie nog een gestuur.

  14. 31

    savanha said,

    Chopper is Die kroeg jou plekkie???

  15. 32

    Dellie said,

    Gaan haal maar die parras, SS – ons kan hulle handle!😉 Of hoe Bets?

  16. 36

    Emil said,

    Lyk soos eierselle.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: