Kom raai weer…

Hier is vandag se foto – lyk my ons gaan nie bly by een ‘n week nie! Maar ek gee glad nie om nie, ek dink dis vet pret. Die ene behoort nie so moeilik te wees nie…

wdf issit 3

GO!

O ja, gaan kuier bietjie in die Kroeg as jou keel dalk te droog word van al die gedink…

Advertisements

54 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    EERSTE !!!! WAHAHAHAHAHHHHHHHHHHHHHaaaaaaaa!!!!!

  2. 7

    betsieboop said,

    iets veselrig. amper soos ‘n twakkie se filter …

  3. 10

    Chopper said,

    ‘n Twakkie se filter??

    • 11

      betsieboop said,

      ja man – as jy die filter so oopskeur lyk dit amper so ! of nie?

      ek is amper seker dit is nie ‘n vrot tamatie nie !!!

  4. 12

    betsieboop said,

    stukkie hout!

  5. 13

    betsieboop said,

    lessenaar se fomica blad wat af geknaag is deur ‘n PETA ondersteuner!

  6. 14

    Sharpshoot said,

    Chopper – gee eers bietjie beskrywing of clues man!

  7. 18

    betsieboop said,

    VUURHOUTJIE !!!!!

  8. 19

    savanha said,

    Ek was tog al in die kroeg want ek was bietjie dors!!

  9. 21

    kadoes said,

    …… ‘n wat noem jy dit ——- ‘n glashouertjie, man die ding waarop jy jou glas neersit om nie die hout op te mors nie.

  10. 25

    Chopper said,

    Betsieboop, jy was al so warm naby soos ‘n vuurhoutjie wat teen die kant van die boksie getrek word.

  11. 27

    Koekie said,

    Middag.

    Is dit nie twee tandestokkies opmekaar nie??

  12. 29

    betsieboop said,

    chopper watter een is warmste:

    opsie 1 : sigaret filter

    opsie 2 : geknaagde formica

    opsie 3 : vuurhoutjie – gekou en eenkant gespoeg

    • 30

      betsieboop said,

      coaster – maar dit was kadoes se raai – ek het dit net ‘n naam gegee

      of dalk ‘n plat gedrukte kurkprop? ek het al ‘n sjampers prop so plat geskiet teen iemand se kop. was nogal lekker gewees!

  13. 31

    Chopper said,

    Sê jy of vra jy, Koekie?

  14. 32

    Sharpshoot said,

    Twee vuurhoutjjies op mekaar dan?

  15. 33

    Chopper said,

    “Is dit nie twee tandestokkies opmekaar nie??”

    Ja.

  16. 34

    savanha said,

    Ek gaan gryp gou ‘n paar take away’s!

  17. 35

    betsieboop said,

    ‘n hout splinter !

    wat chopper onder sy naels uitgehaal het nadat hy gister se cheap kasie ge-eet het!

  18. 36

    betsieboop said,

    agge nee !!! dit was nou te vinnig gewees!!!

    CONGRAT KOEKIE !!!! jy moet nou vir ons almal ‘n dop koop!

    kan ons nog speel? dit is serious pret hierdie dellie. ek moet jou geluk wens! lanklaas soveel pret gehad!

  19. 37

    Koekie said,

    Whooee-hooee!! Ek het darem iets reg geraai!!

    Ek drink sommer op myself – Tjorts!!

  20. 38

    Chopper said,

    Hahahaha! Betsie, Koekie was al ‘n paar antwoorde terug reg gewees. Twee tandestokkies.

  21. 40

    Koekie said,

    Natuurlik Betsie. ‘n Rondte vir almal – Cheers!!

  22. 42

    Dellie said,

    Nog? Chopper? 😉

    Tjorts Koekie – Sav het sommer champers van die kroeg af gebring… 😆

  23. 44

    Chopper said,

    Wil julle ‘n moeiliker een hê?

  24. 49

    Sharpshoot said,

    Moeiliker…. eish….

  25. 53

    Dellie said,

    Nuwe ene is gepost!

  26. 54

    Heiko said,

    Anusprod carbidium?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: