Laaste een vir vandag

Sorry, geen leidrade nie…

wdf issit 5

50 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    YSBLOKKIE !

  2. 2

    betsieboop said,

    nee wag – dit lyk nou so bietjie frummel snollerig vir my ….

  3. 3

    Sharpshoot said,

    Brood?

  4. 4

    Chopper said,

    Dit kom nie uit my neus nie.

  5. 7

    betsieboop said,

    sout dalkies?

  6. 8

    Chopper said,

    Geluk, Sharpshoot!

    • 9

      Sharpshoot said,

      BOEHAHAHA! Eet that jou Boopsie ding!😉

      • 10

        betsieboop said,

        pleks jy se DANKIE dat ek jou so gemotiveer het om BUITE die boksie te dink nou kom staan en ‘brag’ jy.

        sies SS — mens is nie so nie. as jy wen hanteer mens dit met grasie.

        spring nie op en af en EERSTE nee EK IS en TWEEDE en so meer nie😉

        fokus sharpie fokus !!!😆 😆

  7. 12

    betsieboop said,

    BROOD !!! W T F ???

    BROOD ????? watse brood eet jy chopper? witbrood gee candida hoor. is BAIE sleg vir jou !! jy moet saadjie brood eet!

    net ‘n vragie chopper – presies wat het jy alles op jou desk?? HAT ?!

  8. 13

    betsieboop said,

    kon dit nie maar muf brood gewees het nie? ek het ‘n swak vir muf

  9. 16

    Sharpshoot said,

    Delsch – ons moet die elke dag op ‘n sekere tyd doen?

  10. 17

    Chopper said,

    Dis flippen “Albany Superior Brown Bread”. G’n wonder dit proe na niks nie.

    • 18

      betsieboop said,

      dit lyk maar effe wit vir my hoor. is dit nie daardie best of both world special brood nie?

      kyk vir rogbrood. DIEP lekker! het natuurlik broodresepte wat skrik vir niks. min dinge is so mooi soos muf op ‘n broodjie nie!

  11. 19

    Dellie said,

    Ek dog dis droeë gel of iets!😯 Brood???

    Jip, as Chopper elke dag enetjie kan stuur, dan doen ons dit elke dag.

  12. 20

    Chopper said,

    Ek stem vir elke Vrydag , dan het ek genoeg tyd om iets wicked af te neem. Maar elke dag is ook reg as julle wil.

  13. 24

    betsieboop said,

    ek stem vir hierdie daaglikse fix. ons kan dit even so uurlikse ook doen.

    aaai betsie se hartjie is skoon vol heimweë … is voorwaar lekker hier.

    SIEN — ek kan ook sentimenteel wees!

  14. 27

    Dellie said,

    Ek dink Kadoes het gevra vir eerder Maandae, want sy hetti internet by die huis nie. Maar ek sal beslis stem vir elke dag – dan moet ons net besluit watter tyd is die beste vir almal om leeg te lê – lyk vir my na 2 in die middag.

  15. 29

    Chopper said,

    Ek dink ook na 2 in die middag.

  16. 33

    Chopper said,

    En eers die volgende dag sê wie was (eerste) reg?

    • 34

      betsieboop said,

      NEEEEEEEEEEEEEEE ek teken protes aan !!!

      miskien vir so 2 ure raai en DAN se wie is reg? hoe de dinges gaan my vinger wat heeltyd F5 dit hou as ek vir ‘n dag en ‘n nag moet sit en wag vir die antwoord? die knoppie is hoeka nie so lekker van gister af nie

      have a heart people !!!

    • 35

      Sharpshoot said,

      Jip – ons maak dit ‘n Enduro…. vir Gaza se F5-vinger…😉

  17. 38

    tweelingkind said,

    Seepskuim? Of een of ander skuimerige iets?

  18. 39

    Chopper said,

    Okay Betsie, kalmeer, vat gou slukkie dop.

    Dis brood, Tweelingkind. ““Albany Superior Brown Bread””

  19. 40

    Dellie said,

    Dis goeie idees, ja – ons post 1 uur, close die comments tot 2 uur, en sê die volgende oggend wie reg was. Sharp!😉

    Nou gaan ek net gou bietjie oes…:mrgreen:

  20. 42

    Chopper said,

    Ek gaan ‘n fungus soek.

  21. 43

    betsieboop said,

    ek gaan maar suip en vir my F5 vinger spalk of iets !

    have a good one !!!

    chopper – sê as jy uit fungus hardloop. my yskas is 4tale magtig tans …. scary shit !

    • 44

      Sharpshoot said,

      BWAHAHAHAHa – Die UN van die Fungus Wêreld!

      • 45

        betsieboop said,

        amper soos die jolie-pitt UN gesinnetjie. ek probeer almal verteenwoordig. !

        wat is ‘n fungus tamatie dan nou sonder sy feta-kaas maatjie wat hap-hap aan bloukaas se gat?

        wat is muf melrose – wat by de way grys word na ‘n tydjie – sonder sy albany superior ??

  22. 46

    betsieboop said,

    is nog nie eens die volgende dag nie en ek neuk die F5 storie op !!!

    WHAHAHAHAHAHAHAHAHA skies dellie — ek is daardie alien daardoer bo ! is die blêddie spalk op die vinger! my mik is uit !

  23. 48

    Emil said,

    Chopper, waarmee neem jy dit af? Macro-lens?

  24. 50

    Chopper said,

    Maar party is op ‘n afstand van so 1 meter met ‘n 450mm zoom lens geneem.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: