WDF issit foto’s

Right julle, ons het so besluit: (moet tog seblief nie vra hoeveel onse in my pond is nie, daar is baie stemme… julle willie rerig weet nie…  😆  )

  • Elke dag, Maandag tot Vrydag, sal ‘n foto geplaas word  (met komplimente van Chopper) so om en by 1 uur in die middag. Moet my nie skiet as dit bietjie vroeg of laat is nie, asseblief! Die lewe gebeur soms en mens kan nie jou beplande roete volg nie. Maar ek sal my bes probeer om by die tyd te hou. Belowe.
  • Die comments sal toe wees tussen 1 en 2 – om almal ‘n kans te gee om mooi te kyk, my kind.
  • Twee uur (of min of meer daarrond, hang weereens van Murphy af) sal ek die comments oopmaak – en dan moet julle raai. Wees creative – laat jou mind gaan en dink buite die boksie… en sit jou bril op sodat jy die foto mooi kan sien.
  • Ons gaan nie soos die voriges die regte antwoord dadelik bevestig nie – eers die volgende oggend – met ‘n foto van die “ding” soos dit rerig lyk – onvergroot. Dit gee bietjie meer kans vir snaakse raaiskote, nie waar nie? En dit  =  natuurlik BAIE meer pret!
  • En ja – anything goes! Praat soos jy gemaklik voel. 😉
  • En die belangrikste van alles – HAVE FUN!!

Advertisements

51 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    stomme man het ‘n effense bad hair day as jy my vra !!!

    my vinger is gespalk en reg vir die launch!

    • 2

      Dellie said,

      Jy wil nie MY kapsel sien vandag nie – die weer is pens en pooitjies daarin – bevrees sommige studente gaan soos die ou reageer as hulle my sien! 😆

      • 3

        betsieboop said,

        not a worry delsch. ek reageer min of meer elke oggend so as ek myself sien. liefie het vir hom daardie maskers gekry wat sy oë beskerm … 😉

        vat ‘n potlood en druk dit so skuins iewers in met ‘n tarentaal veer. doen wondere en almal dink dit moet dan so wees. jy word steeds effens funny aangekyk, maar ja ! 😆

  2. 5

    Sharpshoot said,

    Môre Julle Sexy Girls!

  3. 8

    betsieboop said,

    dellie – mag ek ‘n laaaaaaaaaaaang ietsie hier paste? is deel van ‘n liedjie en ek voel effens corny vandag !

  4. 13

    betsieboop said,

    sommer net oor dellie sê ek mag en oor dit werklik baie mooi woorde is :

    I can almost see it
    That dream I’m dreaming but
    There’s a voice inside my head saying,
    You’ll never reach it,
    Every step I’m taking,
    Every move I make feels
    Lost with no direction
    My faith is shaking but I
    Got to keep trying
    Got to keep my head held high

    The struggles I’m facing,
    The chances I’m taking
    Sometimes might knock me down but
    No I’m not breaking
    I may not know it
    But these are the moments that
    I’m going to remember most
    Just got to keep going
    And I,I got to be strong
    Just keep pushing on, cause

    There’s always going to be another mountain
    I’m always gonna wanna make it move
    Always gonna be an uphill battle,
    Sometimes I’m gonna have to lose,
    Ain’t about how fast I get there,
    Ain’t about what’s waiting on the other side
    It’s the climb

    Keep on moving
    Keep climbing
    Keep the faith baby
    It’s all about
    The climb
    Keep the faith
    Keep your faith

    — ons almal vergeet partykeer die waarde van keeping the faith —

  5. 17

    betsieboop said,

    marilyn is ALTYD deel maar miley is balans!

  6. 18

    Dellie said,

    Baie nice Bets. En ek dink nie dis corny nie, dis beautifiul! En miskien net wat ek nodig het om te lees vandag.. thanx! 😉

    • 19

      betsieboop said,

      dellie — ek het veral die afgelope tyd nodig gehad om dit te lees en te hoor en onthou ..!! is my mantra – keeping the faith! keep believing! keep dreaming !

  7. 20

    savanha said,

    Môre almal! Hi Bets jy dink diep vanoggend! Ek is nou gatvol vir die koue!

  8. 23

    betsieboop said,

    @ savanha – hola !! ai bets moet ook by tye bietjie diep dink! die fungus groei mos maar vinnig!

    ek hou van die koue. funksioneer GLAD nie in die somer nie. sit en spasties voor die aircon

  9. 26

    kadoes said,

    Bets – Miley Cirus – daai meisiekind van my speel al Miley se musiek en Kareokie (sp?) saam op haar playstation. Ek self hou van Miley se musiek en het nog altyd ‘n bietjie van ‘n crush op haar pappa gehad. Oulike kind sy – goed uitgedraai dink ek.

    • 27

      betsieboop said,

      @ kadoes – van die min ‘goeie’ voorbeelde vir die kinders. my nederige mening. werklik die potensiaal om vir nog lank deel te wees van die musiek wêreld. indien sy bly soos sy nou is. ongekunstelde kind wat net so effens windgat is. 😉

      die mooiste van haar is dat sy net kind is. nie ingee (ok – nie SO erg nie) tot groepsdruk. probeer nie die maerste ondervoedste wildste dingetjie op die stage wees nie.

      moet bieg – ek kareoke KLIPHARD saam !!! 😉

      • 28

        kadoes said,

        Ek het nou die dag oor meisiekind se skouer saam probeer kareoke en toe stop sy alles ….. ek sal my nie weer so laat verneder nie … lol

  10. 30

    Pikkelik said,

    MAW…… ek is gebokker….. Dankie Dellie! Dis nou wat ek vriendskap noem. Aan die ander kant kan ek nou elke oggend kom loer wat die antwoord is…. 😀

    • 31

      Dellie said,

      Piks – ons sal darem nie die antwoord al 6 uur inni oggend post nie – jy kan dan nog saamraai! Ek dink 10 uur sal ‘n goeie tyd wees vir die antwoord. 😉

      • 32

        kadoes said,

        Nie dat ek nou al reggeraai het nie – maar ek dink ons moet ten minste ‘n scorekaart ook hou. Dit sal dit interessant hou of hoe?

        Bv.
        Bets 1
        Kanniedood 2
        Willievrek 1

        ens.

        • 33

          betsieboop said,

          ooooo ja dan het bets darem ook gescore vir ‘n slag ! 😆 😆

          nee krisis dellie ! van in die oggend na 10uur die oggend na WHAT IS NEXT??

          hoe moet my stomme F5 vingertjie dit hou? LOL

        • 34

          Sharpshoot said,

          Ahem! Ek het gister Haar (BB/ BG) se gat(jie) geskop!

          So SS 1

  11. 35

    betsieboop said,

    @ dellie
    uhmm titanic in die OPENBAAR??? hopelik het jy bietjie versterking ingehad! en ek is met jou – as jy nog nie dit gedoen het nie – weet jy wat vernedering is nie !

    @ kadoes
    ek wag maar dat niemand naby is nie. nie eens die katte is naby as ek begin sing nie!

  12. 38

    betsieboop said,

    SS – JY het 1 en EK het 1 en KOEKIE het 1 en so kan ek aangaan!!

    stuuuuuuuuuupid !

  13. 39

    betsieboop said,

    wonder waar is chopper?

    sit seker op die unigebou se dak en zoom in op die linker jakarand blom wat net ander paul kruger se kop verbysteek!

  14. 40

    Blondie said,

    Ja-Nee Dellie

    Die Titanic sal nooit weer dieselfde wees nie. Glo nie ek was ooit so vernederd soos daardie aand nie. Sing nou maar in die stort as ek alleen by die huis is. Geniet die koue dag.

  15. 42

    Blondie said,

    Moet se hou van die nuwe speletjie. Kry net nie tyd by die werk om saam te raai nie.

  16. 43

    Dellie said,

    Score hou? 😯 Julle wil nou vir my werk maak! Sal slaap daaroor…

  17. 44

    Blondie said,

    Ja Valentines dag sal nooit weer dieselfde wees nie. Het ook maar lank gewag voor ek weer my gesig daar gewys het.

  18. 45

    kadoes said,

    Ek het nou die wdf issit phodie uitgecheck en ek dink chopper moet daai macro lens verander na ietsie ligters soos micro want daai lens zoom tot binne in die hoender se hollie verby die mieliepitte, op met die spysverteringstelsel tot by die oorwax.

  19. 47

    savanha said,

    😆 @ kadoes

  20. 49

    betsieboop said,

    WHAHAHAHAHA @ kadoes !!!!

  21. 50

    betsieboop said,

    my vingertjie is gespalk , gepleister en ek het ‘n vingerhoed ook op vir die wis en onwis

    ek hoef seker nie eens my eerste raaiskoot te sit nie ne?? 😆

  22. 51

    […] kiekies verkoop? En om deur daai foto’s te gaan gaan wonderlike herinneringe terugbring. Die WDF-issit foto’s het ook hierdie week die blogosfeer soos ‘n Tsunami getref… gaan vat ‘n celebrity […]


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: