Antwoord 1

En die antwoord is … drumroll …

Dis ‘n avo…

wdf issit 6 antwoord

Nogal gross om te dink dit lyk so van naby, né? 😯

wdf issit 6

Dit was vet pret. En sorry Brein, maar een raaiskoot gaan nie werk nie – dan moet ons al die pret inboet en wat issi use dan? Die lawwe raaiskote is juis die lekker deel! Jy moet dan maar stiptelik om 2 uur aanmeld om eerste te raai, dan hoef jy nie so te scroll nie… :mrgreen: En dan kan jy verder gaan werk…

Die score-card lyk dan nou so:

Savanha 1

Betsie 1

Me 1

Ids 1

Demoerin 1

Parks 1

Ek sal ‘n beter ene maak vir more… 😳  Het rerig nie so ‘n groot reaksie verwag nie!

Sien julle 1 uur vir die volgende ene!

97 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    ek weet steeds nie wat de fok dit is nie 😳

  2. 3

    betsieboop said,

    dankie dellie !!! jy is ‘n true champ in my ogies …. *mwha*

  3. 4

    savanha said,

    Jippie, jippie, jippie!!!!!

  4. 5

    Plein said,

    Kan iemand dalk vir Plein help, wat is dit???

  5. 7

    Sharpshoot said,

    Wat is dit? Suurlemoen?

  6. 9

    savanha said,

    Dankie Dellie!!! Sjoe nog lank 1 uur toe.

  7. 10

    Plein said,

    Dellie, lyk my met ons klomp moet jy dalk in woorde ook sit wat dit is

    • 11

      betsieboop said,

      WHAHAHAHAHAHAHHAAHA ek vermoed jy is reg plein

      ek is HISTERIES !!! die raai gaan net much to better aan !!!

      opskrifte asseblief Delsch … !!!

  8. 12

    Me said,

    My fok Dellie… wat is dit?

  9. 14

    Sharpshoot said,

    Hierdie is erger as die close-up raai! BWAHAHAA!

  10. 15

    Chopper said,

    ‘n Avo se buitekant, nadat die skil afgetrek is.

  11. 24

    betsieboop said,

    nog ‘n rekord gaan spat !!! WHAHAHAHAHAHAHAHAHA

    ek skreeu soos ek lag !!!!

  12. 26

    Plein said,

    Oeps daar is nou ‘n opskrif, nou lyk ons comments erg dom

  13. 28

    Me said,

    Thanks Dellie – dit was moerse fun gewees!

  14. 29

    Dellie said,

    Whahahahaa! So vroeg en daar waai my make-up al! 😆 😆 😆

  15. 32

    Plein said,

    Oh shit, ek is nog so moeg ek het vergeet van make-up. Gelukkig. Wag ek netcheck of ek darem alles aan het wat ek moet aanhe

  16. 36

    Sharpshoot said,

    Delsch!!!

    Lui “Corn Field, Ready To Harvest” ‘n Klokkie!??!?!

    👿

  17. 38

    betsieboop said,

    bets gaan dan nou gou bietjie werk dat sy weer kan kom speel !!!

    Delsch — dankie … dink nie jy besef hoe baie beteken hierdie ‘game’ nie. !

  18. 39

    savanha said,

    Ok ek gaan nou gougou bietjie werk dat die k…, ag avo’s spat osdat ek 1 uur ongestoord kan aandag gee aan die volgende fototjie!!

  19. 40

    kadoes said,

    Daar sien my daggamuffin sy gat. Die idee dat Chopper hom na hy hom afgeneem het geëet het, het my nog laat giggel.

  20. 42

    Plein said,

    Bets en Sav, wag ek kom saam. Sien julle weer bietjie later julle oulik mensies.

    Oh en NNNIIIINNNNJJJJJAAAAAtjie, you’ve got mail

  21. 44

    kadoes said,

    Cheers vir eers – sal 2uur weer inval.

  22. 45

    Dellie said,

    Lekker werk almal! Sien julle later! 😉

  23. 46

    parkes1 said,

    Dellie ek , Me en Betsiehoop het ook Avo geraai, maar Sav het eerste geraai.

  24. 50

    betsieboop said,

    ek het ‘n vragie

    hoe de blou bliksem kry julle die avo so netjies geskil?? dit freak my nou bietjie …

  25. 53

    parkes1 said,

    Betsieboop party Avo’s skil baie maklik jy trek omtrent die skil af

    • 54

      betsieboop said,

      ek het nog nie so avo gekry nie. .. het hulle spesiale name Parkes?

      het al avo’s gekry met so dik skil. hulle is gewoonlik vrek waterig en nie so lekker nie

  26. 55

    parkes1 said,

    Betsieboop ek het al gekoop as ons see toe ry, dan ry ons deur Winterton en daai Avo’s wat jy daar koop is sleg. Maar Spar se Avo’s is nogal lekker

  27. 56

    Die Brein said,

    Ek sal probeer, Dellie eish!!

  28. 58

    Chopper said,

    Is een van daai (belaglik duur) avo’s van Spar, die kleintjie, baie lekker en romerig. Sy skil trek net af.

  29. 61

    Ids said,

    Ek sal 1uur hier wees!!! Dellie jy het omtrent nou ‘n ding hier beet!! ons hou van die raai, raai storie 😆

  30. 62

    Ids said,

    Dellie, 😆 ek lag elke keer vir my avatar, hierdie pers gogga, dan wonder ek elke keer wat sit daar sotussen die bene??? is dit nou die neus!??? of iets anders?? 😆 😆 maar ek is mal oor my haarstyl!

  31. 64

    savanha said,

    Help!!! Ek moet ‘n dokument van Afr na Eng vertaal het enige iemand asb raad is daar nie ‘n programmetjie of iets?? Ek het nie tyd vir hierdie snert ek moet 14h00 klaar wees!!! want ek moet kom saamspeel!! Help!

  32. 66

    kadoes said,

    Ek loer net (0)(0)

  33. 67

    parkes1 said,

    Betsieboop is jy verban by die Spar??

  34. 68

    parkes1 said,

    Sav hou die woordeboek buiderhand

  35. 70

    Chopper said,

    Hoe lank is die dokument?

  36. 73

    Chopper said,

    Waaroor gaan dit, ek bedoel is daar klomp regsterme of so iets in?

  37. 79

    parkes1 said,

    Of tik net by google in Translate Afrikaans to English

  38. 80

    parkes1 said,

    As jy google dan sal jy sien daar staan Translate Afrikaans to English

  39. 82

    betsieboop said,

    parkes – na gisteraand se vrugte betasting is my gesig op ‘n wanted poster by die winkel opgesit .

    hulle het GLAD nie my poging om die raaisel op te los amusant gevind nie. klomp suurgatte as jy my vra !

  40. 85

    betsieboop said,

    ek weet wat die prentjie is … ek wil raai toe toe toe

    dan kan ek ook ‘n celeb word !!

  41. 90

    demoerin said,

    😆 Ek sal definitief nooit my avos onder ‘n mikroskoop sit nie – ander sal ek dit nooit weer eet nie – Sies ga – Dit lyk soos groen badskuim.

    • 91

      betsieboop said,

      DIE dat jy net moet sluk DMI !!

      mens speel nie met jou kos nie het my ma altyd vir my gesê ! 😆 maar ja – dit is nogal freaky as mens so intens zoom.

    • 94

      betsieboop said,

      dmi – sodat jy vir ‘n uur lank jou scroll vinger kan opwarm en jou vingerhoedjie kan opsit. ook dat jy kan gaan piepie, koffie maak, kantoor deur sluit , call forward aanskakel en dies meer

      chopper se version kan ook werk.

  42. 95

    betsieboop said,

    ek kan nie meeeeeeer nie !!!!!!

    dellie …. ASSAMBLIEF !!!! voel soos voor krismis en jy sien hierdie MOERSKE boks met JOU naam op maar jy moet wag tot dit donker is of wat ook al voor jy mag kyk !!

  43. 96

    Pagoda32 said,

    Ek weet – EK WEETTTTTTTT!!!!! Dis ‘n avo! Is ek reg? 😆


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op parkes1 Kanselleer antwoord