Next…

Jinne mense, dankie vir die saamspeel. Die reaksie is rerig oorweldigend. Lag is goed en lekker – en sommer terapie ook. Julle is vreeslik snaaks – ek giggel nogsteeds oor gister se raaiskote. 😆

Ons vermoed dat vandag s’n nie so moeilik gaan wees nie – maar aan die anderkant is dit dalk omdat ons weet wat dit is.

Wat sê julle is hierdie?

wdf issit 7a

259 Responses so far »

  1. 1

    Blondie said,

    Lemoen

  2. 5

    betsieboop said,

    butterscotch sweetie !!!!!

  3. 6

    betsieboop said,

    my oge na ek te veel takiela gedrink het !

    maar ek weet nie waar chopper aan die foto kom nie. so dit kan seker nie dit wees nie

  4. 7

    Chopper said,

    Het jy aan dit ook geproe in die winkel, Betsie?

  5. 9

    betsieboop said,

    ek gaan nou net F5 vir ‘n wyle …..

  6. 12

    Adrie said,

    humbug suiglekker!

  7. 13

    savanha said,

    Skulp!

  8. 14

    Chopper said,

    Ek eet net humbugs as ek baie bier gedrink het, en ek het Maandag laas gedrink, en ook nie so baie dat ek humbugs moes eet nie.

  9. 15

    Chopper said,

    Roodepoort is nie naby die see nie.

  10. 18

    Blondie said,

    Lemoen is net n raaiskoot. Is vandag sin ook eetbaar

  11. 19

    Chopper said,

    Ek gaan my plaas ploeg en plant. Raai solank, sien julle netnou weer.

  12. 20

    kadoes said,

    Slakdop ?

  13. 21

    Plein said,

    Slak se dop

  14. 22

    Ids said,

    ‘n Grindadilla vrug se blom 😉

  15. 23

    Ids said,

    Jelly en custard!! 😆

  16. 24

    Ids said,

    Iemand wat coke of bier in ‘n glas ingooi!

  17. 25

    betsieboop said,

    suid-siberiese dwerg nimf se oorbel!

  18. 28

    DJ-Krummelpap said,

    Dis n slak se skulp of see skulp

  19. 29

    betsieboop said,

    is bietjie oranje vir snot ….

    ek gaan nog kyk …

  20. 31

    Plein said,

    Gedroogde vrug

  21. 32

    Sharpshoot said,

    Jip, ek sê ook slakdop!

  22. 33

    Ids said,

    Komaan Brein ek wag ook vir jou raai skoot!!! 😆 Sal weer kom raai sodra daar so paar leidrade gegooi word 😉

  23. 34

    Plein said,

    Veldmuis se toonnael

  24. 37

    kadoes said,

    Dis daai ding binne in jou binne oor wat die vorm van slak se dop het – maksimus gezoom met ‘n lang dun lens via se kamera. Sy eie oor by the way.

  25. 41

    betsieboop said,

    mag ons nie clues kry vandag nie??

    hierdie lyk amper soos die tannie van gister se naels toe sy op my afgestorm het

  26. 42

    DJ-Krummelpap said,

    Briekmerk in n onderbroek

  27. 45

    betsieboop said,

    is ‘n gesuigde iets

  28. 47

    Chopper said,

    Waar’s Brein dan nou?

  29. 49

    savanha said,

    Luister ek sit al ‘n haluur lank en giggel oor wat dit alles vir my na lyk! 😆 Wat van ‘n plaatkoekie met stroop en botter op??

  30. 52

    savanha said,

    Wat van ‘n Cashew nut?

  31. 53

    Twattie Se Maaikie said,

    Cholesterol in die are…….

  32. 54

    Twattie Se Maaikie said,

    Alien eier voor uitbroeiing….

  33. 55

    Sharpshoot said,

    Of ‘n Fizz-Pop Suigstokkie!

  34. 59

    kadoes said,

    Nee wag – dis ‘n sny warm witbrood toast waarvan die marmite en botter so lekker insmelt.

    Het iemand al gevra of hierdie ding eetbaar is ???

  35. 60

    Sharpshoot said,

    Amendment van die reels ASB:

    As iemand reg is – Stop ons – of sê net as iemand al reg geraai het!

  36. 64

    Twattie Se Maaikie said,

    Bad probeerslag vir pottery.

  37. 65

    savanha said,

    Luister julle ek wil nou nie ‘n ding holrug ry nie, maar wees serious dit lyk waaragtig soos iemand wat gal het na ‘n suipsessie die volgende oggend se kots?

  38. 72

    Twattie Se Maaikie said,

    Bang jy moet langer konsentreer as wat nodig is sharp?

  39. 74

    Plein said,

    Ek was honger Sav

  40. 75

    Alta said,

    n Ding met n stingel.

  41. 77

    betsieboop said,

    FANTA met stukkies melk !!!!

  42. 84

    Twattie Se Maaikie said,

    Sav jy klink soos ‘n kitskotskenner!!

  43. 88

    Alta said,

    of n kalbassie

  44. 89

    Alta said,

    of…of…fok ek wetie.

  45. 90

    Ids said,

    Ek sê nog steeds dit is coke of bier wat in ‘n glas ingegooi word en die gelerigheid is die skuim wat begin vorm!

  46. 92

    Tweelingkind said,

    Coke in n glas
    of
    skulp/slakdop

  47. 93

    Chopper said,

    Is bier se skuim nie meer wit nie?

  48. 99

    kadoes said,

    Ek dink ek het dit al gesien – dis jaegermeister kots.

  49. 104

    Alta said,

    n gevlekte iets

  50. 105

    savanha said,

    ‘n Koppie koffie?

  51. 107

    betsieboop said,

    is ‘n vrot sokkie

  52. 117

    betsieboop said,

    help ons dan net so EFFENtjies in die regte rigting

    eetbaar of nie?

  53. 124

    DJ-Krummelpap said,

    ambeie

  54. 126

    betsieboop said,

    eeeeeeeeeeeeeeek weet man !!!!

    is prestick wat met koki gekleur is en toe in ‘n bolletjie gerol is

  55. 127

    Chopper said,

    Nou net deur al die comments gelees. Iemand was reg sover.

  56. 134

    Diepseun said,

    Ons het sulke borde by Jet Stores gekoop

  57. 137

    savanha said,

    ‘n Wilsons coke geur suiglekker?

  58. 138

    Twattie Se Maaikie said,

    As drank so begin lyk doen jy dit of verkeerd of jy moet die brand change!

  59. 139

    betsieboop said,

    dit is daai foreign koffie van wimpy !!

  60. 144

    betsieboop said,

    of nee wag – dit is ‘n oranjerige bruinerige spikkel eier wat halfprys gemerk is by SPAR!

  61. 145

    savanha said,

    Sien, sien, sien!!!! jy nou Alta ek het jou gesê jy gaan wen!!

  62. 146

    kadoes said,

    Ek wou volstaan my trombose aambei maar toe sien ek jy kan dit eet – nou’s ek terug by nr.1.

  63. 155

    savanha said,

    Miakien is daai Mushroom raai reg?

  64. 156

    DJ-Krummelpap said,

    Een van daai siektes wat jy optel by n los tannie wat op die straat hoek staan tussen die fish en chips winkel en die pawn shop in Fietas

  65. 158

    Die Brein said,

    Agteros kom ook in die kraal.Dis `n eskargot slak!

  66. 161

    betsieboop said,

    is ‘n butterscotch sweetie man! het nou gister se halwe gesuigde ene gekry in my sak — was wel vol tissue gewees — maar dit lyk NET so

    het dit nou gesuig, gespoeg, gekou en sukkel met die kots gedeelte maar byt vas — ek sal nou nou kan bevestig

  67. 162

    Die Brein said,

    Of dalk net `n frieken seeskulp, dit kan ook `n keramiek bord wees, fok wat nog.

  68. 163

    betsieboop said,

    is die blooming hond se hol man !!

    kyk moooooooi !! is nou so duidelik soos daglig vir my!

  69. 170

    savanha said,

    Waaaaar is Dellie dan nou vanmiddag?

  70. 172

    Daisyblom Daisyblom said,

    Ek dink ook dit is n slak se dop.

    Ek het sulke slakke in my tuin!

  71. 173

    betsieboop said,

    is ‘n calamari ! hoe kon ek so verkeerd raai!

  72. 174

    Die Brein said,

    Savannah as ek `n mooi girl het kan ek ook nie my vingers in toom hou nie.

    Betsieboob ek hoop nie jy is my suster nie…….Eskargot slakke is knoffelslakke, njammies, so gepraat van slakke, as jy die snotbollietjie met die helmet op (slak) so bekyk voordat jy hom eet het julle al gesien waarna lyk dit?????

    • 175

      betsieboop said,

      sal nie weet of ek jou suster is nie Brein. min mense wil iets van my wees :mrgreen:

      ek sluk net brein — ontleed nie te veel wat ek inneem nie. as jy my yskas se muf inhoud sien sal jy verstaan!

      sal tog vanaand ‘n snot slakkie bekyk — ter wille van volk en vaderland !! 😆 😆

  73. 177

    betsieboop said,

    gerookte slak dan !

    of dit kan snoek ook wees nou dat ek weer kyk

  74. 179

    Die Brein said,

    Nou klink jy na my suster.Bly jy in Pretoria?n Slak wat jy eet lyk na `n vrou se …………………………..

    • 180

      betsieboop said,

      ek vra gou waar ek bly Brein. staan by !!

      n Slak wat jy eet lyk na `n vrou se …………………………..

      uhmmmmmmmmmmmmm se se se se se se uhmmmmmmmmmm

      i know this one …… uhmmmmmm

      NAELTJIE !!! ek HET DIT !!!!

  75. 181

    betsieboop said,

    julle is flippen tight met julle clues vandag

    reken dit is tyd vir ‘n demonstrasie of 2

  76. 184

    Koekie said,

    Middag,

    Ek gaan ook vir ‘n slak-dop of dalk rooi-jelly met bietjie vla oor.

    Ag nee shit, hoe meer ek kyk….. Nou lyk dit vir my soos ‘n lemoen ook.., of ‘n toffie-appel. Ag damn!!

  77. 186

    kadoes said,

    Okay cheers – lekker raai – hoe lus is ek nou vir escargo !!!

  78. 195

    savanha said,

    Betsie wat het toe nou gebeur met daai half geëte sweetie met die tissue om van gister, kon jy hom toe uit kots?

  79. 199

    betsieboop said,

    daai swiet het nou dwars uitgekom. nie ‘n nice feeling nie

    maar ek voel al sterker oor die butterscotch sweetie !!!!!!

    is dit nie al 10:00 nie?

  80. 203

    Dellie said,

    😆 Weer baie creative vanmiddag! 😆

    Skuus ek is so skaars – werk is soms ‘n vreeslike ding.

    • 204

      betsieboop said,

      ek het ‘n “Piss off ” sticker op die deur geplak. werk vir my 😆

      dellie my hartjie my dingetjie my mos FAV mens …

      gee dan vir ons ‘n clue’tjie toe man …

  81. 205

    Die Brein said,

    Nee Betsie dit lyk na iets baie laer as `n vrou se naeltjie.

  82. 210

    Dellie said,

    Betsie – mens kry dit soms buite, en soms binne… :mrgreen:

  83. 212

    Twattie Se Maaikie said,

    Dink daar’s ‘n flatline op my brein…..file not found….

  84. 214

    Me said,

    Oops, nou wat is die?

    Dellie, soms buite, ook binne?

    • 215

      betsieboop said,

      me — daardie vang my onkant. ek is amper bang om te diep te dink oor dit.

      oranje is ‘n FUNNY kleur vir iets wat buite en binne kan wees 😯

    • 216

      savanha said,

      Dan sal ons oor moet begin raai julle, want dit klink na iets wat lekker is of hoe?

    • 218

      betsieboop said,

      die volgende is AMPER te veel vir my saam met die visual

      dit is spoegbaar DAAR IS WAT SPOEG JAG , breekbaar I HOPE NOT !! , koubaar W T F !!!!?? , kotsbaar O MY HAT !!! maar ons weet darem dit pas nie in jou in jou neusgat nie – thank you for small mercy’s!!

      nou is dit nog soms binne en buite ook

      wil ek weet of dit kan styf word???

  85. 219

    Me said,

    😆 verseker bets!

  86. 220

    Die Brein said,

    Nee Dellie `n slak gaan na Spur vanaand en bestel garlic snails, vat een haal hom uit die sous en kaas, suig hom skoon en bekyk hom ek wag vir jou antwoord, dis die naaste wat mens daaraan kan kry, `n mossel kom nie naby dit nie.Ek ken my kos en seekos en ek ken my p………………………..

  87. 224

    Twattie Se Maaikie said,

    Hi 5 Betsie!

  88. 225

    betsieboop said,

    bets clicking or flat lining – hang af hoe jy kyk na dit !!! — out of here !!!

  89. 226

    Twattie Se Maaikie said,

    Ek’s uit vir nou – moet blye nuus van vêrre lande gaan oordra.

  90. 227

    Die Brein said,

    Nee Betsie net drie duim vorentoeer op `n vrou.Dellie doen dit jy sal frieken verbaas wees. Bel my as jy dit die dag gedoen het.

    Nee die ding lyk nou na `n kezonkenut (`n kak klossie aan `n hond se hol.)

  91. 230

    Dellie said,

    Cheers julle – lekker aand. 😉

  92. 231

    Die Brein said,

    Cheers vir jou ook Dellie en geniet die slakke.

  93. 232

    savanha said,

    Koebaai julle lekker aand sien môre!!

  94. 233

    Die Brein said,

    Ok en gaan maak soos Rokkof en loop ,Hastilla Vista

  95. 234

    Gigi said,

    Ek dink dis ‘n vuilerige onderbroek met gaatjies in?

  96. 236

    Weglekind said,

    ‘n Slak se skulp

  97. 237

    Me said,

    Laataand ‘n wilde raaiskoot waag: Dis ‘n blom of ‘n blaar …??

    Iewers dink ek aan ‘n plant as ek na daardie pic kyk!

  98. 238

    Me said,

    Andersins klink die Passiflora wat Ids genoem het ook na ‘n goeie raaiskoot!

  99. 239

    Ids said,

    seker dan maar ‘n slak 😆

  100. 240

    demoerin said,

    Goed voor ek die ander lees. Skulp of slakdop.

  101. 244

    parkes1 said,

    Dellie is daar vandag weer n vraag en oor die naweek?? Wil net weet gaan weg vir die naweek.

  102. 245

    demoerin said,

    Ek weet, Ek weet.
    Ek het daai marmiteballetjies resep van dellie probeer…. en dit het so gelyk

  103. 246

    parkes1 said,

    As daar vandag n vraag is dan kan ons seker tot more raai???
    Of maandag ek sal internet konneksie he oor die naweek.
    Ons ry 12h00 en sal eers dan more kan raai

  104. 247

    demoerin said,

    Ek wonder of hierdie ook ‘n vergrootte ding is…. dit kan ‘n moerse verskil maak.

  105. 251

    kadoes said,

    More julle – ek weet nou wat dit is. Dit is ‘n baie ou boesman ousie se nipple.

  106. 254

    Ids said,

    Dit is custard wat oor ‘n bak jelly gegooi word 😛

  107. 255

    Dellie said,

    Ek sluit nou die comments sodat ek die score-board kan doen. 😉

  108. 256

    Ids said,

    Dellie is dit eetbaar? of ‘n item?

  109. 257

    demoerin said,

    Was iemand al op die regte spoor?

  110. 259

    E101 said,

    tipe pampoen ……………ek dink


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Die Brein Kanselleer antwoord