Kurkprop

Dit het ‘n rukkie gevat, maar eventually het Plein eerste reg geraai – dis ‘n kurkprop!

wdf issit 8

wdf issit 8 antwoord

Lekker naweek julle! Ry versigtig as julle dit op die paaie waag. En dankie vir ‘n baie prettige week.

Advertisements

40 Responses so far »

  1. 1

    Me said,

    Lek soms aan dit, druk dit in ‘n gat… 😆

  2. 4

    Plein said,

    High five ME

  3. 7

    Chopper said,

    En daai bottel wyn was verskriklik vreeslik vieslik sleg.

  4. 8

    Plein said,

    Iemand vir wyn om te celebrate

  5. 11

    Me said,

    Congrats Plein… Gooi maar vir my so 20ml, thanks! 😉

  6. 12

    Emil said,

    Chopper, ek kyk ‘n kurk nooit so naby aan 😮

  7. 15

    Dellie said,

    Ek sal die nuwe score-board Maandag opsit – wraggies nou te lui om dit te doen.

  8. 16

    savanha said,

    Geluk Plein!!

  9. 17

    Plein said,

    Ek begin nou bietjie worry, ek drink dalk te veel, hoe het ek dan voorheen al ‘n kurkprop so naby gesien

  10. 22

    Koekie said,

    Geluk Plein!!

    ‘n Rondte Jam-jars, vir die wat wil hê!

    Tjorts Plein.

  11. 29

    Dellie said,

    Ek gaan nou gou bietjie boer – my lande moet geploeg en gepant word. 😉

  12. 30

    demoerin said,

    😆 As jy goed is is jy goed…. ons het nie verniet vandag ‘n brein geshare nie 😉

  13. 31

    Alta said,

    Dellie, ek bekyk alles nou met my oog teen daai ding, net vir ingeval julle daai ding hier plaas.

  14. 32

    parkes1 said,

    Chopper/Dellie waar de moer kry julle daai kurkprop

  15. 33

    Die Brein said,

    Goeie oggend ,Dellie het jy toe die slakke bestudeer??

  16. 34

    kadoes said,

    Ek moes wragtig die hele naweek wag om te wees wat dit was. Ek kon seker op my sel gekyk het, maar dan het ek ‘n vergrootglas nodig. Die ouderdom en die oge verloor mekaar nou.

  17. 35

    savanha said,

    Môre, lyk my almal hou vakansie vandag?

  18. 36

    Kendra said,

    More julle, waaraan lek julle vanmore???

  19. 38

    Dellie said,

    Hi julle – ja nee, vandag doen ons niks nie. :mrgreen: Ek boer in my nighties – heerlik! Ons sal seker Woensdag weer behoorlik rigting kry. As iemand iets snaaks wil stuur om te post intussen, maak gerus so! 😉 My adres is onder die comments in die sidebar regs.

  20. 39

    Ids said,

    sou dit wraggies nooit kon raai nie 😆 ek dink die rooi kleur het ook mens in ‘n ander rigting laat dink!

  21. 40

    betsieboop said,

    dis ‘n kurkprop !!!!!!

    whoooooo !!!

    Delsch – ek het geSUFFER sonder die foto’s !!!!!!!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: