Kan mens dit eet?

Demoerin, Betsie en Plein is nou die voorlopers oppad na Internet Celeb Status. Whoo-hoo! Hier kom ‘n stryd van epidermiese proporsies! BB was sommer vinnig spot-on raak – al was dit nie my los skroef nie. Hahaha – daai ene is nog MIA.

UPDATE: Ek gaan maar vir Demoerin die voordeel van die twyfel gee oor sy gewonner of dit ‘n spring is … maar ook net omdat hy ‘n paar keer daaroor gewonner het! Dit maak hom dan amptelik die voorloper! 😉

wdf issit score board 4

Hier is vandag se foto met komplimente van Betsieboop, (thanx Betsie!) en sy sal die leidrade ook verskaf. Dit kom immers uit haar yskas, of haar agterplaas, of onder haar bed uit …


wdf issit 10

327 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    OOOOOOOOOOOOOOO ek weet tog wat dt is !!!! 😆 😆 😆

  2. 2

    savanha said,

    Sjoe ek kan aan baie dinge dink wat dit is!!! My eerste raaiskoot, ‘n neusgat!

  3. 3

    betsieboop said,

    julle is boring vandag …..

  4. 5

    savanha said,

    Kombers!

  5. 7

    savanha said,

    Ek dink almal is uiters versigtig om te raai Betsie, as ek dink wat deur my kop gaan!

  6. 9

    Plein said,

    Een of ander neus, maar ek gaan vir ‘n kat se neus

  7. 10

    Plein said,

    Of Jersvader se neus

  8. 12

    Plein said,

    Uhm kom ons try Kersvader

  9. 18

    savanha said,

    Een of ander liggaamsdeel vermoed ek.

  10. 19

    Fokk said,

    Ou man met ‘n grys baard wat op sy rug lê en sy tong uitsteek?

  11. 26

    savanha said,

    Dis verseker iets met ‘n gat!

  12. 28

    betsieboop said,

    het iemand al die brein ‘n heads up gegee op die foto? wil nie dat hy sy vinger onnodig uitput nie 😆 😆

  13. 29

    demoerin said,

    Kan ek kapsie maak…. my internet Celebrity status is at stake 😆 Was ek nie ook reg met die spring nie… vra maar net?

    Die prentjie lyk bietjie suspicious…..
    Ek hoop nou nie ek vat iemand in die gesig nie…. lyk soos ‘n hamster, haas of kat… een of ander troeteldier…miskien ‘n muis se neusgate. Is hy dood?

  14. 32

    savanha said,

    Wel as dit nie ‘n gat het soos ek werklik vermoed nie dan glo ek nog dit is ‘n kombers of ‘n serp?

  15. 34

    demoerin said,

    Hoe meer ek kyk, hoe meer begin my brein in die gutter rondspeel.

  16. 39

    Fokk said,

    Bigfoot se poephol???

  17. 41

    demoerin said,

    Ek wonder hoe lyk ‘n afgekapte vinger, wat hoe sal mens sê – weer lewe gekry het na ‘n paar maande in die yskas?

    • 42

      betsieboop said,

      DMI … dit kan wel onderwater russies praat met die regte hulpmiddel . . . .

      lewe is bietjie breë spektrum bekrywing … maar na ‘n paar maande in die yskas — ANYTHING goes

  18. 43

    savanha said,

    Is die kleur reg? Want as dit miskien uit jou yskas kom mag dit moontlik ‘n piesang met hare wees?

  19. 45

    demoerin said,

    😆 Ek weet, ek weet!
    Dit is ‘n battery-aangedrewe genotstokkie…. met ‘n feather-boa aan.

  20. 49

    Fokk said,

    Ek weet, ek weet!!!!! Dit is ‘n Barbie pop!!!!!

  21. 58

    savanha said,

    Hoorhier hierdie is verseker ‘n brain catcher weeeeet jy hoeveel goed is daar met hare aan Betsie??!!

  22. 62

    savanha said,

    Ek het hom!!! Dis ‘n tong met hare aan?

  23. 71

    Fokk said,

    Dalkies Rhino Felis Domesticus????

  24. 73

    savanha said,

    Kan mens dit;
    eet?
    lek?
    snuif?

  25. 75

    savanha said,

    Nou waar het Plein nou hhen verdwyn, sy moet kom help raai met hierdie pienk harige ding!

  26. 77

    savanha said,

    Een van hierdie jassies wat jy vir ‘n hond, voël of kat aantrek?

  27. 90

    E101 said,

    Wit kat se neus

  28. 91

    kadoes said,

    Dis ‘n parrapoesie – oeps verkeerde blog!!!

    Dit lyk na ‘n katsnoesie (neusie) of ‘n hasiesnoesie – maar bets het katte en nie hasies nie. Ek gaan vir katneuslelletjie.

  29. 94

    savanha said,

    Kadoes, my bediende dink ek het heeltemal my kop verloor as sy hier verbystap en sien ek sit en “werk” en wil my hol skeur so in die werk.

  30. 97

    demoerin said,

    Toe Betsie… waar is die clues sodat ek my brein uit die gutter uit kan kry.

    • 98

      betsieboop said,

      uhmmm ok- – laat ek dink

      dit lewe — ongelukkig / gelukkig — hang af van jou view point

      mens kan dit nie eet nie — maar daar is al gevalle aangeteken van mense wat dit ge-eet het

      wat nog?

  31. 99

    betsieboop said,

    BALHORIGE vool !!! WHAHAHAHAAHAHAHAHAH @ savanha !!!!!

    frok vrou — sort daardie foto ASAP !!!!!!

  32. 104

    demoerin said,

    Wel dit is sekerlik nie ‘n Neushoringvoël nie….. Neushaarvoël?

  33. 108

    demoerin said,

    Sekerlik dan maar die neusie van ‘n rot/muis/hamster/kat/mammoet/volstruis… nee skrap die volstruis.

  34. 112

    parkes1 said,

    Was iemand al in die kol??

  35. 114

    savanha said,

    Betsie, aangesien jy katte het is dit nie dalkies ‘n kat poepoltjie nie?

  36. 118

    parkes1 said,

    kombersie met furr

  37. 121

    parkes1 said,

    pienk kombersie met furr op kante

  38. 122

    parkes1 said,

    Betsie almal maak maar so

  39. 124

    parkes1 said,

    If you loose you snooze

  40. 125

    parkes1 said,

    Of is dit If you snooze you loose

  41. 126

    savanha said,

    Muisneus?

  42. 129

    kadoes said,

    Varksnoet ? Nee – dit kort snot!

  43. 131

    Adrie said,

    Of ‘n muisneus

  44. 132

    Adrie said,

    Of ‘n kat neus.

  45. 134

    savanha said,

    Bets is daai goedjies wat soos hare lyk nie dalk snot kristalletjies wat aan ‘n vinger sit nie, dit is mos koud en dit is ingezoom, ek wonder maar net?

  46. 140

    Adrie said,

    Ek hoop ek kry punte vir effort.

  47. 142

    savanha said,

    Betsie ek soek ‘n nice tip!, jy moet onthou jy wil my voël in sy jassie sien!!

  48. 145

    savanha said,

    Dit is seker maar soos ek genoem het ‘n kombers of ‘n serp. Die pienk verwar my.

  49. 146

    Plein said,

    Wat is die hoogtepunte, ek kom nie verby die voël se Jassie nie, dan lag ek weer so dat die trane my oogies vol lê

  50. 158

    Plein said,

    Ek is eintlik regtig te bang om nou te raai, ek het my voorgeneem om my brein uit die gutter te try hou al is dit net vir vandag

  51. 159

    Plein said,

    Iets se neus in een of ander haar vermomming

  52. 160

    kadoes said,

    Na en bo en onder alles is hamsterneuslelletjie dalk die antwoord.

    En as die voël in die jas se foto geplaas word moet ek dit ook sien – my voël kry hoeka so koud.

  53. 162

    Plein said,

    ‘n Gedeelte van ‘n teddiebeer

  54. 163

    Adrie said,

    ‘n Baba panda neus.

  55. 164

    kadoes said,

    Een ding weet ek verseker – daai haartjies lyk nie soos curly’s nie.

  56. 168

    Sharpshoot said,

    ‘n Witkat se regter neusvleuel, of ‘n Wit speelgoed Gorilla se neus.

  57. 169

    Plein said,

    Bets is dit iets se neus???

  58. 175

    Die Brein said,

    Dellie se snoet!! Nee `n Kat se snoet.

  59. 177

    Die Brein said,

    Shit ja maar eks verkeerd maar gaan dink wat het jy nou afgeneem.

  60. 178

    Plein said,

    Ok my regte raai. Kersvader, kombersie, pantoffel, teddie, iets se neus

  61. 179

    Die Brein said,

    `n Baba kombers.

  62. 180

    demoerin said,

    Bêre jy die volstruis onder die bed of in die yskas?

  63. 182

    demoerin said,

    Dit kan dalk wel ‘n lewendige pienk kombersie wees…. of fluffy pantoffels.

  64. 183

    Plein said,

    Kan die ding asem haal???

  65. 185

    parkes1 said,

    Savanah watse voel het jy, is dit n regte een

  66. 187

    parkes1 said,

    Pienk slipper met furr

  67. 188

    parkes1 said,

    Pienk Boots met furr

  68. 189

    Anoniem said,

    Dis ‘n haas-neusie!!

  69. 190

    E101 said,

    dis hasie of katjie se snoetjie 🙂

  70. 191

    parkes1 said,

    Savanah jou birdie

  71. 194

    Koekie said,

    Nou’s ek ewe skielik anonymous…

    Dis ‘n haas-neus.

  72. 197

    Koekie said,

    Of…. dis ‘n neus van ‘n sagte speelding(nee Brein, nie daai wat met batterye werk nie) Iets soos ‘n sagte beertjie of hasie..

  73. 198

    E101 said,

    wit muis snoet 🙂

  74. 199

    Dellie said,

    Whahaha! Hierdie twee comments na mekaar het my nou op die grond laat rondkruip:

    savanha said,

    ‘n Regte Wat Parkes?

    parkes1 said,

    Pienk slipper met furr

    😆 😆 😆

  75. 204

    Sharpshoot said,

    Verseker ‘n wit kat se neus daai.

  76. 206

    betsieboop said,

    waar is brein nou? scroll dit nog? 😆

  77. 207

    parkes1 said,

    As ek vir my African Grey n jassie aantrek byt hy my hande stukkend.

  78. 210

    parkes1 said,

    Teddie beer wat kan asem haal

  79. 211

    Plein said,

    Kat se neus, maar is dit nie dalk wat julle twee dames wil he ons moet dink dis dit nie

  80. 218

    parkes1 said,

    Warnmwater bottel

  81. 222

    parkes1 said,

    Savanha jy het n wille voeltjie

  82. 224

    betsieboop said,

    ek moet seker my details insit as ek wil Betsie wees en nie ‘n anon alien nie 😳

  83. 228

    demoerin said,

    Miskien is dit tog ‘n soft-toy… soos ‘n teddie of katjie of muisie – ‘n opwen een wat kan lewendig word…. met ‘n feather boa.

  84. 234

    savanha said,

    As dit ‘n soft toy is, is dit ‘n Kersvader.

  85. 235

    Koekie said,

    Betsie, Betsie!!

    Whahaha…. ek sien nou eers (of ek snap nou eers) jy’t die foto ingestuur. Hoe lyk dit, wil jy gaan vir ‘n spin? Ek wou jou nog vra, hoe gaan dit met jou ken?? Ek kruip nie gat nie, ok?

    • 236

      betsieboop said,

      ek spin graag koekie !!!! nee my ken is oraait hoor. ek weet net nie lekker na watter ken ons verwys nie – maar dit gaan goed met hom ook !

  86. 237

    parkes1 said,

    Feather Boa dink ek dalk ook

  87. 238

    parkes1 said,

    Demoerin is altyd in die kol

  88. 240

    demoerin said,

    ‘n Feather boa wat lewendig word as jy vir hom ‘n fluit soos met ‘n slang speel…. jinne nee, waar gaan my drome nou weer heen

  89. 249

    parkes1 said,

    Betsie is dit wat mens met die ding hier bo kan doen

  90. 253

    kadoes said,

    Ek waai nou – sal more verder koekeloer wat die uitslag is …. julle is so fricken snaaks, my ribbes is al seer gelag. Koebaai.

  91. 255

    parkes1 said,

    Sien ook more lekker doeks almal, met die pink kombersie hier bo

  92. 256

    demoerin said,

    @ Plein… sorry, my brein is nog iewers in die gutters nadat ek die prentjie die eerste keer gesien het.

  93. 258

    Sharpshoot said,

    Mens moet net jou kop so liggies na links tilt.

  94. 264

    betsieboop said,

    vir DMI se gutter onthalwe

    — dit lewe

    — dit kan gelek word – as jy die behoefte het maar verkieslik NIE

    — dit is snoesig

    — daar is al gevalle aangeteken waar dit ge-eet was, maar dit val ook in die verkieslik NIE kategorie

    — dit kan ge-gutter seks word maar verkieslik nie deur jouself nie !!!

  95. 272

    Plein said,

    Gou voor ek gaan, my laaste paar raaie. Puppy, hamster, kat, wollerige slang, of ‘n kaskar

  96. 277

    demoerin said,

    Ek het al so ‘n trompet gesien.

  97. 285

    demoerin said,

    O jinne, skop die disleksia weer in.

  98. 289

    Sharpshoot said,

    Bye en sien weer sometime julle lawwe goed!

  99. 297

    Weglekind said,

    ‘n Kat se neus

  100. 299

    demoerin said,

    Nou ja, as ek soveel geld gehad het soos wat ek party dae kak praat…. was ek stinkryk.
    Ek pak nou my portrette en servette…. tot more.

  101. 301

    betsieboop said,

    delsch – ek mail jou vroeg ! sal vanaand weer rondkruip op die werf!

  102. 302

    savanha said,

    Okay ek gaan dan maar ook vostaan soos ek vroeër gesê het ‘n katneusie of dan nou ‘n kat. Lekker aand almal!

  103. 304

    Dellie said,

    Thanx vir die maag oefeninge vandag mense! 😆 Elke dag dink ek, vandag gaan nie so snaaks soos gister wees nie – en dan oortref dit al my verwagtinge. 😆

    Sav, jy beter daai voël vasknyp – ons MOET dit sien!

    Lekker aand julle. 😉

  104. 305

    betsieboop said,

    Betsie rocking off !!

    fanks one and all ! soos dellie sê — dit word net beter en beter !!!!

  105. 306

    BB said,

    Dis ‘n soft toy gesiggie – ‘n apie om presies te wees, jip – ekke dink disse apie 😛

  106. 307

    BB said,

    Issit nie ‘n keyring-holder-mannetjie nie?? Die hele lyfie is so ‘n stywe pienk plestiek (DMI – nou nie weer gutters toe nie!!! 👿 ) hmmm ek kannie nou dink of hulle broekies aanhet nie (maar dit maakie saakie – ek’t nog nooit onwelvoeglike detail aan hulle gesien nie) :mrgreen:

  107. 309

    BB said,

    Ok…ok- ek sien nou eers die ding kan asemhaal 🙄 Heng!! dan’s dit nie ‘n stywe pienk keyring mannetjie nie 😯

  108. 310

    BB said,

    Daai hare is sinteties – hoe de heng die ding kan asemhaal weet ekke nie 🙄

  109. 311

    BB said,

    Okei dink dis Chopper of Bets mette baard/snor pruik op :mrgeen: – hmmm issit nie gevriesde chicken fillet nie???

  110. 312

    Alta said,

    Dellie,moet ons nog raai of is dit nou verby. Iemand reggeraai op die een? En dan, daar is klagtes oor jou plaas. Gaan loer bietjie.

    • 313

      Dellie said,

      Jy kan nog raai tot more oggend 8 uur, Alta. 😉 En ja, ‘n paar mense het al reggeraai.

      Jy toe lekker verjaar so in die sonnetjie? Ons is nou jaloers – dis vrek koud hier.

      Klagtes oor my plaas? Wat jy waaaar kry? 😯 Ek sal moet gaan kyk!

  111. 314

    Alta said,

    Is n marmoitjie se holletjie

  112. 316

    BB said,

    ‘n Kat se neus??
    ‘n Muis se neus??

    /scroll op… moet maak soos DMI my geleer het – keep all options open :mrgreen:

  113. 317

    Plein said,

    Nog net 35min om te raai, oh die druk waaronder ons verkeer.

  114. 320

    BB said,

    Ok ek het die buurvrou se kat aanie stert nader gesleep (sy hakkel nou nog) – dis ‘n kat se neus allright!!! *gmpf* @ apie!!

  115. 321

    Dellie said,

    More more!

    Dis 8 uur, niks meer se geraai nie. Ek post nou die antwoord. 😉

  116. 322

    betsieboop said,

    het ek die unveiling gemis ??!!!

  117. 323

    betsieboop said,

    oooooooooooooo gits !! watse alien is ek vandag??? 😆

  118. 324

    Emil said,

    Ek is nie op daardie elysie nie, want ek het nul punte 😮

    Ek is bly my yskas lyk nie soos hierdie ding nie. Sies man. 😆

  119. 327

    parkes1 said,

    Daai pienk goed wat jy in die dak sit


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Adrie Kanselleer antwoord