Katneusie

Dit was toe ‘n kat se neusie – en Savanha het eerste reg geraai. Well done girl! Maar die comments was eenvoudig te snaaks om julle te stop.😆

Vergroot …

wdf issit 10

Onvergroot …

wdf issit antwoord 10

Demoerin is steeds die voorloper wat die punte aanbetref – al was sy mind gister heeldag in die gutter. Gelukkig nie onderwater ook nie. Dis vandag eers Vrydag hoor! Maar die week is ook so deurmekaar dat g’n mens jou kwalik neem nie.  Plein is kort op sy hakke, al het sy ure op die grond spandeer. Hahahaha!

wdf issit score board 5 (2)

Laaste maar beslis nie die minste nie … Savanha se voël met sy jassie aan!😆


sav voel

sav voel 2

Ek post vandag se foto oor so ‘n uur of wat.😉

32 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    WHAHAHAHAAAAHHAAHAHAHAHAAH oooooooooooo WHAHAHAHAHAHAHAHAHAH dit is SO nie wat ek gevisual het nie !!!!

    Savanha !! DANKIE !!!!! maar moet hy nie IN die jassie wees nie? ek wonder nou maar net ! Bly histeries!

  2. 7

    Plein said,

    Ek rol alweer vroeg vanoggend op die grond rond, wahahahahaha

  3. 8

    parkes1 said,

    Savanha daai pappegaai is gelukkig om n jassie te kry. Bind sy bekkkie vas vanaad en trek dit aan

    • 9

      savanha said,

      Nee Parkes, hy byt nie, maar dis moilik om die vlerke deur die moue se gate te kry, nee ek het ‘n nice voël hy wil net soen! Ek weet hoe om my voëls uittesoek.😆

  4. 10

    savanha said,

    Julle ek is bly ek het nog ‘n ou puntjie gekry vir die katneusie!! ek het dit vreeeslik nodig!

    • 11

      betsieboop said,

      ek oorweeg dit om effens kapsie te maak weens my gebrekkige punte want ek mag mos nie saam raai nie — nugter alleen weet hoekom want ek sien SO wat die is😆 — maar ja …. arme arme ekke ….

      daar waai my celeb status by die agterdeur uit. !😆 :mrgreen:

  5. 14

    Plein said,

    Girls ek dink dis tyd om die Hummer te gebruik en op ‘n dronk trip vir DMI gaan besoek. Rekenaar saboteer, en hom vasbind dat hy nie kan raai nie

  6. 20

    Sharpshoot said,

    mmm julle twee storm maar gewoonlik oral net in…..

    ongepoets as jy my vra.

  7. 24

    kadoes said,

    Ag moeder ma – kyk daai voël se jas. Hierdie rooi voël van my sal ‘n paar van my vingers verplaas as ek haar so ‘n jas try aantrek.

  8. 27

    BB said,

    Daai lyk soos i vatlappie op daai voël se rug😕

  9. 30

    parkes1 said,

    Savanha jy moet n furr jassie aanskaf vir jou paggegaai

  10. 31

    Dellie said,

    Nuwe foto is gepost!

  11. 32

    Sharpshoot said,

    Ok, ek is weg – ek sien die girls is weer listig vandag!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: