Spring

Ja Betsie, ek weet ek is laat – jammer! Murphy hol wild rond in my huis vanmore!

Die antwoord is natuurlik ‘n spring – daai kleintjie wat ‘n wasgoedpennetjie aanmekaar hou. Ek het ongelukkig nie ‘n foto nie, want daai ene het Chopper vir my gestuur voordat ons besluit het om die vergrote en onvergrote weergawes te wys met die antwoord.

Daar was baie regte antwoorde, ek sal die score board opsit saam met die nuwe foto.

Sien julle later!

Advertisements

13 Responses so far »

  1. 1

    betsieboop said,

    ek het gemail delschie ! VROEG al !

    wonder nou of ek iewers iemand se raai gecopy het ….

  2. 2

    betsieboop said,

    ek mag seker nie saamraai as my foto op is nie ne? kry ek darem ‘n halfpunt vir goeie gedrag of iets?

  3. 7

    Plein said,

    Gaan jy dan die tips gee Bets

  4. 10

    demoerin said,

    Dankie aan BB wat ons almal deur die drif gehelp het…. en nogal met comment nommer 19 Wel Gedaan!!

  5. 11

    savanha said,

    Môre almal, nee flippit lyk nie vir my ek gaan ooit naby daai celeb status kom nie!! Betsie ek hoop jy het ‘n fototjie wat ons almal mee kan vereenselwig!!?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: