Vreeslike vreemde ding

Ek het bietjie huiswerk vir julle vir die naweek. Sal almal wat kamera’s het asseblief op snaakse plekke gaan rondkruip en ‘n foto of twee neem? Betsie moet ook bietjie kan saamraai. As ons elke dag iemand anders se foto’s post, behoort dit meer regverdig te wees?

Hier is vandag s’n – en al weet ek wat dit is, lyk dit nogsteeds baie weird vir my!

wdf issit 11

Sal die antwoord 4 uur post. Lekker Vrydag!

396 Responses so far »

  1. 1

    Sharpshoot said,

    Dis ‘n Padda man. Nie ‘n Parra nie, maar ‘n padda.

  2. 10

    savanha said,

    Verseker ‘n padda!

  3. 11

    savanha said,

    “n Vis!!

  4. 12

    savanha said,

    Ooooeee!! Ek wil nie sleg praat of skinder nie, maar ek kan sien hierdie gaan ‘n lekker topic wees!! 😆

  5. 16

    betsieboop said,

    is SNOT man !!!

  6. 17

    Plein said,

    Bets se yskas

  7. 18

    parkes1 said,

    Snaakse snot daai

  8. 23

    savanha said,

    Deel van ‘n hond se snoet / gesig !

  9. 24

    savanha said,

    Dit lyk soos ‘n longsak wat opgefok is van te veel rook?
    Of ‘n baarmoeder?

  10. 25

    DJ-Krummelpap said,

    Dit is n slang

  11. 31

    DJ-Krummelpap said,

    Of n papa of een of ander amphibian

  12. 35

    betsieboop said,

    voor ek vergeet – BRILJANTE idee Delsch. dat die ander delschies ook bietjie rondkruip!

  13. 36

    BB said,

    Halllooooo – het ons ‘n deal?? kan die ou wat eerste reg raai ‘n bonus punt kry???

  14. 45

    BB said,

    Papagaai. Ek weetie offit Betsie s’n is nie (die een met die bersie oppie rug – hmmmm ja, maar na aanleiding van die uitslag lykit of hy dalk bietjie allergies is vir daai kombers :mrgreen:

  15. 49

    Plein said,

    Ek het sopas mooi na my kaskar gaan kyk. Daai is beslis my kaskar se brieke.

  16. 53

    demoerin said,

    Goeie hel mense…. definiteif niks met ‘n feather boa aan nie, en dit laat ook nie my brein in die gutter beland nie.
    Sjoe, ek voel eerder as ek die ding so kyk of ek met my kop oor die toilet gaan sit. 😆

  17. 56

    kadoes said,

    Dis ‘n neushoringvoël se wangetjie net langs die oog – ja.

  18. 61

    savanha said,

    Wat van ‘n Oester of ‘n Mossel? fokkit hoe naar is ek nou.

  19. 63

    parkes1 said,

    Het die ding 4 of 2 bene

  20. 65

    Sharpshoot said,

    Lyk daai ogie nie soos ‘n ander Internet Celeb s’n nie!?

  21. 75

    Plein said,

    Was iemand al reg???

  22. 76

    Sharpshoot said,

    Dankie – ek neem dit met graagte!

  23. 78

    demoerin said,

    Skilpad…. of ‘n vis met ‘n toupee op

  24. 80

    Sharpshoot said,

    Is dit net ek of is die: “Dinsdag, 16 Junie 2009 10:00
    Ja, vanoggend mág jy laat slaap. Die regering is oukei daarmee.

    Lekker (Jeug)dag.”

    die laaste “inskrywing” (en ek gebruik die woorde seker bietjie te mildelik) op Die Dass se site?

    What gives?
    Is hy nog ok?

  25. 85

    Plein said,

    Vis, monster, iemand se toilet, DMI se evil eye, skilpad, wolkombersie

  26. 89

    Fokk said,

    Dalk Platkuif???? *koes*

  27. 93

    savanha said,

    Ek weet nou wat dit is!!! Ek was nou net hier voor op my grasperk en ek is jammer dat ek dit moet uiter maar dit lyk soos ‘n honde drol, een wat so gedraai is soos ‘n roomys?? Komaan Bets ek het hom nê?!

  28. 98

    Fokk said,

    Ekke dink dit is daai ding wat jou vraatjies gee as hy op jou piepie!!

  29. 107

    tweelingkind said,

    Koi

  30. 108

    Fokk said,

    Dellie, NOU is ek baie seergemaak – Ek het ook gister reg geraai!!!

    My raai was Rhino Felis Domesticus (Neus van kat) Siesa, nou is my hartjie BAIE seer!!!

  31. 115

    demoerin said,

    Seker maar ‘n padda… met ‘n very bad hair day, alhoewel dit meer slangerig lyk – maar shit die hare gooi mens af, maar nou ja as julle sê slange kan hare hê, wie is ek om te stry.

  32. 129

    Sharpshoot said,

    Issit net ek of het hier nou comments weggeraak!?

  33. 140

    Pikkie said,

    Ek meen soos ‘n hoenderboutjie of vlerkie se vel…. 😆

  34. 141

    parkes1 said,

    Dan het daai vel n oog

  35. 145

    kadoes said,

    ‘n parra met ‘n moerse akneeprobleem?

  36. 146

    Fokk said,

    Ok, hier is een vir jou Dellie: Rana pipiens pipiens

  37. 154

    savanha said,

    Skilpad nek/kop?

  38. 155

    parkes1 said,

    Dellie clues asb

  39. 156

    Plein said,

    Kan iemand asb vir my se waar julle die hare sien??? Ek kyk myself naar maar sien dit nie

  40. 171

    parkes1 said,

    Dit lyk soos ons Direkteur

  41. 174

    savanha said,

    Betise lewe die ding?
    Is dit ‘n orgaan?
    Het dit hare?

  42. 181

    demoerin said,

    Kom ons begin maar weer hier.
    Kan jy dit eet, drink, lek, suig of blaas?

  43. 183

    betsieboop said,

    @ savanha

    – dit leef ja
    – uhmm ek DINK nie so nie — hang af hoe jy dit draai
    – daar is al gevalle aangeteken met hare :mrgreen:

    @ demoerin
    – daar is mense wat dit eet ja
    – verkieslik nie drink nie — OMF die visual !!!!
    – lek – NUH UH — don’t go there
    – suig— ooooooooooo NEE NEE NEE NEE
    – blaas – dit sal MOER funny wees maar nee

  44. 194

    Plein said,

    Bets, was iemand al reg???

  45. 196

    savanha said,

    Dit kan ‘n onsteekte mangel ook wees!?

  46. 200

    parkes1 said,

    Betsie was ek al reg

  47. 203

    Sharpshoot said,

    Liewe Gaza, dit is Parseltongue, en ek sukkel nie met jou nie.

  48. 206

    demoerin said,

    Miskien is dit tog ‘n mossel of oester van naby…. maar as dit ‘n oester is weet ek nou hoekom ek Tequila chasers daarby het….. gee pad voor, die toilet roep

  49. 210

    parkes1 said,

    skilpad met hare

  50. 211

    Plein said,

    Het ek al gese slang??? Padda??? Brulpadda??? Ek kort die punt….. Julle moet sien hoe oulik lyk DMI so vasgemaak.

  51. 215

    demoerin said,

    Kan ek ok maar ophou raai en begin konsentreer op kakpraat?

  52. 221

    parkes1 said,

    Demoerin raai nog dan volg ons jou

  53. 226

    Plein said,

    Bets kan ek ophou raai???

  54. 230

    betsieboop said,

    neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee — julle mag nie ophou raai nie !!!

    watse luigatgeid is dit vandag!

  55. 236

    Fokk said,

    Ek dink dit is die linker knater van ‘n krokodil?

  56. 244

    demoerin said,

    Ek wil ook weet wat is ‘n piepa?

  57. 246

    demoerin said,

    Nou dat ek so kyk, dink ek my binnegoed het dalk gisteraand so gelyk nadat ons die krieket verloor het.

  58. 252

    kadoes said,

    ‘n Padda met vraaitjies – ‘n ander parra het hom natgepiepie.

  59. 253

    betsieboop said,

    piepa??? SHARPIE … WTF? was dit ‘n random naam of het jy gegoogle?

  60. 266

    parkes1 said,

    Raai raai riepa hier kom grieta

  61. 270

    demoerin said,

    Dis ‘n akkedis op steroides.

  62. 271

    Sharpshoot said,

    Raai Raai,alwieker alwakker al oor die akker.Die dooies maak die lewendes wakker.Wat is dit?

  63. 277

    BB said,

    Daai ding het hare – fynetjies!! Dis beslis ‘n PAPPAgaai!!

  64. 278

    demoerin said,

    Miskien is dit een van Dokter Manto Maakvirbababang se Aids konkoksies. Jy skrik jouself gesond.

  65. 280

    parkes1 said,

    BB gisteraand het ek musiek videos gesien op kanaal 111, sing jy saam met n manspersoon ook. Ek is seker dis jy

  66. 286

    BB said,

    Ok assit nie ‘n Pappagaai is nie is dit ‘n Kakketiel, jip!!!

  67. 287

    Fokk said,

    As julle mooi kyk sal julle sien daar is ‘n “gaatjie-rige” ding.

    Dus kan ek met absolute sekerheid bevestig dat dit is ‘n Suid Siberiese Dwerg Aap wat sukkel met aknee/aambeie op sy poephol!!

  68. 308

    betsieboop said,

    waar is plein? jaag seker op en af met die kaskar! 😆

  69. 310

    parkes1 said,

    Pappegaai wat siek is

  70. 313

    demoerin said,

    Pappegaai wat BAIE siek is… seker vir my kakpraat 😆

  71. 314

    demoerin said,

    Miskien moet ek so bietjie in my foto-argiewe gaan krap… dan kan Betsie Maandag saamraai. Ek is nou-nou terug.
    Gedra vir julle

  72. 319

    Dellie said,

    Whahahaha ag fokkie toggie! 😆 Hierdie een girl het my nou met sulke vraagtekens op haar gesig aangekyk – duidelik helemal ontkant gevang deur die gegiggle en die maskara strepe oor my wange…. 😆

  73. 320

    Plein said,

    So wat is die nuutste, damn mens kan julle kids ook nie alleen los nie

  74. 321

    savanha said,

    Ek gaan gou bad anders voel ek netnou soos ‘n Siberian of ek kry dalk vraatjies op my bene.

  75. 323

    parkes1 said,

    Het almal nou gaan bad

  76. 325

    Plein said,

    Ek is hier maar niemand antwoord my nie. Ek gaan maar dan eerder weer verder ry

  77. 327

    parkes1 said,

    plein almal het gaan bad

  78. 328

    Plein said,

    So my screen is nie nat van al die milo wat ek speog met ‘n lag uitbarsting nie, maar almal se gesplash

  79. 335

    Plein said,

    Ag nee ek moet alweer ry, maar nou om sneeu te gaan koop

  80. 345

    betsieboop said,

    wonder of die brein al die onderkant raak gescroll het 😯

  81. 348

    betsieboop said,

    delsch — ek het nog ‘n foto hier ontdek … !!!

  82. 353

    Sharpshoot said,

    Ok – sien julle later! Ek moet gaan werk!

  83. 356

    savanha said,

    Raai ons nie meer nie?

  84. 362

    betsieboop said,

    WHAHAHAHAHAHA @ parkes !!!!

  85. 365

    savanha said,

    Ek is nou vars Dellie! Ek het al baie raaie weg ek kan aan niks anders dink wat so lyk. As ek nou nog raai gaan ek nou net NOG kak praat! Ons wag maar vir daai foto, ek het so ‘n gevoel dit gaan ‘n lekker een wees!

  86. 367

    parkes1 said,

    Ek raai nou genoeg want netnou loop ek huistoe

  87. 373

    savanha said,

    Van die os op die jas, het een van julle al ‘n jimpel gouevis gesien??

    • 374

      Dellie said,

      Neee – gee bietjie details?

      • 375

        savanha said,

        Gisteraand dog ek die ding is besig om te vrek want hy lê dan op sy, sy en dan lê hy horisontaal en dan vertikaal ens. Vanoggend toe sien ek nee man hierdie vis is spring lewendig, en so pas toe sien ek hy maak sulke “moves” hier in die water wat ek werklik nie geweet het eers ‘n vis kan maak nie, toe hou ek vir hom nou so bietjie dop, die ding is verseker orig! Ek het nie geweet wat se geslag vissies dit is nie, hier is net 2 en ek het nog nie probeer om met my vinger te voel nie, ek neem aan dis die delfde as met ‘n krokodil?

  88. 379

    parkes1 said,

    Klink soos n lawwe vis

  89. 381

    demoerin said,

    Dellie ek het jou 2 ge-email.

  90. 385

    demoerin said,

    Dis ‘n slang wat ‘n vis eet.

  91. 389

    demoerin said,

    O shit, ek is nou-nou terug. Vergeet ek moet Hoofstuk 6 van die Tandem Storie post.

  92. 391

    savanha said,

    Het Bets nou gaan drink?

  93. 392

    eerwee said,

    hoender

  94. 393

    eerwee said,

    of ‘n padda

  95. 394

    Koekie said,

    Hoender.

  96. 395

    E101 said,

    hoeder of padda (verkieslik ‘n brul padda)

  97. 396

    Alicia said,

    was lekker om so baie te lag vir al die mense.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op demoerin Kanselleer antwoord