Vrydag se antwoorde

Eerste een:

Vergroot:

wdf issit 11

Onvergroot:

wdf issit antwoord 11


Met die tweede een was die girls (of ‘n sekere girl!) se mind in die gutter, en die res was in ‘n flatspin! 😆

Vergroot:

wdf issit 13

Onvergroot:

wdf issit antwoord 12

Weereens baie dankie vir nog ‘n skreeusnaakse week. Ek weet nie hoe ek ooit deur die dae gekom het sonder julle nie! 😉

Onthou nou om te gaan rondkruip vir foto’s hoor! En Sav, laat iemand tog daai voël van jou vir jou vashou sodat jy hom BINNE in die jassie kan kry – en neem dan weer ‘n foto! 😉

Have a good one people! En moenie vergeet dis Sondag Vadersdag nie, hoor.

Advertisements

43 Responses so far »

  1. 1

    Sharpshoot said,

    Whoooohoooo!

  2. 2

    Sharpshoot said,

    Nou waar is die punteleer!?

  3. 8

    Alta said,

    Geluk aan al die wenners.

  4. 9

    Sharpshoot said,

    Demoerin; Explain die: Kan aan kinders gee wat hierdie aan jou kan gee

  5. 13

    demoerin said,

    Ek moet vir julle sê – Dit is moerse pret om die raaiskote te sien as mens weet wat dit is.

  6. 18

    Fokk said,

    Ek het ‘n hat trick geslaan en het al 3 die laastes reg – is daar nie ook ‘n Suid Siberiese hat-trick makende, amper celebrity loser prys nie??

  7. 20

    betsieboop said,

    NEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE NEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE

  8. 21

    savanha said,

    Dankie almal dit was lekker!! ek het hard gewerk vandag aan my agterstand.

  9. 22

    betsieboop said,

    i demand a rematch! spermcount het my gedrop!

  10. 25

    demoerin said,

    Die melk wat jy saam met pap eet, gee aan kinders ‘n wit snor oor die lip, soos bierskuim jou kan gee.

  11. 34

    Alta said,

    Bets, ek dink ek en jy moet bietjie wegbeweeg van die snot en kots want ek het vandag al my longe uitgekots! fokkit.
    okay ek kots weer maandag saam. bye

  12. 37

    betsieboop said,

    bets is off like a jewish foreskin

    have good one people !!! op die bokke !!!! *kaching*

  13. 41

    demoerin said,

    Cheers almal, dit was vet pret hierdie week!

  14. 42

    savanha said,

    Bye, lekker naweek almal!

  15. 43

    Dellie said,

    Ek groet ook – ons lag Maandag weer verder. 😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: