Manic Monday

Ek wonder nogsteeds hoekom dit is dat Maandae altyd deurmekaar is. Ek is vreeslik besig vanmore, maar hier is die foto vir die dag met komplimente van BB. Thanx girl!

wdf issit 14

Jammer, ek het ook nog nie tyd gekry om die scoreboard te update nie – sal my bes probeer om dit voor die einde van die dag te doen.

Hoop julle Maandag is ‘n ligter blou – gelukkig kan dit ook nie vir altyd aanhou nie! 😉

UPDATE: Die scores tot dusver … en jammer Sharpie, maar die bonus punte wat aan jou toegeken is deur die ander – hulle hetti die authority nie … maar jy het darem ene gekry omdat jy eerste reg geraai het met die padda.

Op die tweede foto het julle darem lekker gesukkel – met baie snaakse gevolge. En die slag het Sav eerste reg geraai, so bonus vir haar.

Ons sal die punte dan nou so werk van Vrydag af – ek gaan wraggies nie weer alles oordoen nie!

  • ‘n Punt vir regraai.
  • Bonus punt vir eerste regraai.
  • Bonus punt vir die een wat die foto ingestuur het.

Klink regverdig vir my, of hoe?

wdf issit score board 6

Demoerin is dan nogsteeds die voorloper, met Sharpshoot kort op sy hakke … stuur daai foto’s ouens, jy verdien darem ‘n punt vir die dag daarvoor! 😉

367 Responses so far »

  1. 1

    savanha said,

    Hierdie gaan ‘n kopkrap wees!
    ‘n CD Boksie?

  2. 2

    betsieboop said,

    i for one hoop nie dit is snot nie !!

    is die suid-siberiese landsvlag!

  3. 3

    Sharpshoot said,

    Ek stem vir ‘n stempel

  4. 4

    betsieboop said,

    herinner my aan die prente wat hulle my die naweek geflash het. weet nie waar dit was nie maar almal het sulke wit jasse aangehad

    hulle het my laatgaan toe ek antwoord – dit is BATMAN !!

    sooooooooo — DIT IS BATMAN !!!!

  5. 6

    betsieboop said,

    volstuis se linker toon

  6. 7

    kadoes said,

    Nee flippet, vir hierdie 1 het ons clues nodig. Wat van ‘n gedeelte van ‘n geldnoot.

    Ek is seker dit kan nie ge-eet word nie of kan dit?

  7. 13

    savanha said,

    Ja nee ons het verseker ‘n leidraad nodig!
    ‘n seël?
    ‘n tafeldoek?

  8. 14

    Plein said,

    Kaskar, verseker is dit vandag ‘n kaskar. Ja ‘n kaskar

  9. 16

    betsieboop said,

    people people — is die blooming Mona Lisa !!

    kyk hoe loop haar maskarra oor die prentjie !!!

  10. 17

    parkes1 said,

    Ja Nee n clue asb

  11. 18

    betsieboop said,

    ek is nou sufficiently freaked — mens kan dit eet 😯

  12. 22

    E101 said,

    een of ander sweet of Chocolate se wrapping

  13. 26

    E101 said,

    PS CHOCOLATE se warapping

  14. 27

    savanha said,

    Bord?
    Piering?

  15. 28

    demoerin said,

    Nee hel…. iets betrokke wat wel geeet kan word?

  16. 31

    demoerin said,

    Mens kan die oorsaak eet… as hierdie die gevolg is is dit seker Joseph se multi-coloured kots.

  17. 32

    demoerin said,

    Dis ‘n vuil vadoek. Moet ek jou Omo aanstuur?

  18. 34

    demoerin said,

    As dit ‘n nagevolg avn iets te ete is, kan hierdie seker Sui-Siberiese Onnie Briekmerke wees?

  19. 36

    Plein said,

    Blender met iemand se lekker ontbyt in

  20. 37

    betsieboop said,

    turkish delight wrapper !

  21. 38

    betsieboop said,

    peppermint crisp wrapper

  22. 40

    parkes1 said,

    Partytjie boksie

  23. 42

    betsieboop said,

    wat dit ookal is — dit is beslis lanklaas skoongemaak

  24. 43

    savanha said,

    Nee ek het nou’n “piston slap”.

  25. 44

    demoerin said,

    Miskien is dit ‘n chocolate wrapper…. met aldaardie bruin spots daarop?

  26. 46

    savanha said,

    Nougat Papiertjie?

  27. 47

    betsieboop said,

    BB — gee dan nog ‘n clue — hoe is jou hart op hierdie maandag ?

  28. 48

    DJ-Krummelpap said,

    ‘n Lemoenskil op n acid trip

  29. 49

    betsieboop said,

    nagevolge van eet …..

    ai jaai jaai — kan mos net bol wees! daardie blou stukkie vang my net bietjie onkant!

  30. 51

    betsieboop said,

    koffie wat gemors het ! LAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAANK terug. dit is die blou gedeelte

  31. 52

    betsieboop said,

    willy wonka se onderbroek !!!

  32. 53

    demoerin said,

    BB, ons het nog ‘n clue nodig…. onthou dit is Maandag. Ons het baie hulp nodig!

  33. 54

    demoerin said,

    Miskien is dit hoe die binnekant van ‘n take-away papiercup lyk as jy klaar jou hot-choc gedrink het?

  34. 56

    demoerin said,

    Ek wil dit nie eers noem nie……sakdoek of servet?

  35. 58

    Plein said,

    Die tafel as ek klaar koffie en beskuit gehad het. Bietjie gemors

  36. 59

    Dellie said,

    Whahaha, julle is weer verbeeldingryk vandag! 😆

    Dis ‘n “beroemde” ene die – daar’s ‘n ad op TV daaroor … wel, oor iets soortgelyks. :mrgreen:

  37. 61

    demoerin said,

    Dis hoe my hemp lyk as ek nie my borslap aangehad het nie 😆

  38. 62

    betsieboop said,

    d i i i i e e e e e gezoem van die bye en die lekker blou vye

  39. 63

    Fokk said,

    Dit lyk vir my soos ‘n hout vloer/tafel met ‘n brandmerk op???

  40. 66

    savanha said,

    Sny bord / plank?

  41. 67

    betsieboop said,

    wag wag — ek het dit !!! houtvloer met snotstreep

    iemand was gesuip en is aan sy voete oor die vloer gesleep!

  42. 72

    demoerin said,

    Heeehaaaa…. Ek het dit!
    Dit is van Sonkind se prentjie-toilet papier. ‘n “After” foto

  43. 73

    demoerin said,

    Miskien is dit een van daai houtborde waarop jy iets warm neersit… of vatlappe vir warm goed?

  44. 74

    kadoes said,

    Dis gebruikte houtvloere in Wimpy?

  45. 75

    Kokkewiet said,

    houtbord met brandmerk op

  46. 76

    demoerin said,

    Ad op tv oor iets soortgelyks…. ‘n beroemde een….. Nee, hel, laat ek eers lunch. Miskien dink ek beter.

  47. 80

    betsieboop said,

    houtbord met ‘n hol afdruk !

  48. 81

    Plein said,

    Gebreekte koffie koppie op ‘n houtvloer

  49. 83

    betsieboop said,

    is daai foreign koffie se tafel!

  50. 84

    Fokk said,

    Hout broodbord
    Hout tafel
    Hout vloer
    Hout snyplank
    Kunswerk gemaak deur hout te brand met warm voorwerp

    • 85

      BB said,

      Niks kuns en ook nie brand nie – en die klem is nie op die hout/tafel/vloer/plank nie – kan enige oppervlak wees – horisontaal of vertikaal 😉

      • 86

        betsieboop said,

        nou het die stomme Fokk 1 uit 2 gekry vir goeie probeer ?? 😯

        gee nog ‘n clue BB !!! dit is afterall maaaaaaandag!

  51. 87

    demoerin said,

    Julies Maleme Marionet se onderbaadjie.

  52. 90

    kadoes said,

    ‘n gebruikte papier servet ….

  53. 91

    Twattie Se Maaikie said,

    Wou sê dit lyk soos die plafon na ‘n studente bash, maar jy kan dit nie eet nie, tensy jy seker ‘n hout of boorwurm is.

  54. 92

    Plein said,

    Ek kannie dink nie, ek wil nie dink nie. Ag heng gee ons tog maar net ‘n beter clue

  55. 93

    Twattie Se Maaikie said,

    Die “gevolg” wat mens kan eet – is dit die gevolg soos die Queen se mense of bedoel dit eintlik die “produk” daarvan??

  56. 94

    savanha said,

    Was iemand al reg?

  57. 95

    kadoes said,

    ‘n inkstrepie op ‘n payslip ..

  58. 96

    parkes1 said,

    Ek het al my laptop alle kante toe gedraai maar sien niks!!

  59. 97

    demoerin said,

    Ek wonder nog waar die Ad inkom…. bekende ad….mmmmmm

  60. 98

    demoerin said,

    Dink nog steeds dis kos/koffiemerke aan ‘n vadoek

  61. 99

    demoerin said,

    Selfs nog ‘n kriptiese leidraad is beter as niks…
    Groot asseblief?

  62. 100

    BB said,

    Nog niemand reg nie.

    Ok Clue 2: Steve

    (disse dead give-away, hê Cupcake?? 😉

  63. 101

    betsieboop said,

    is ‘n bloubul vlag !!!!

  64. 102

    betsieboop said,

    bloubul eet nie van die vloer af nie !!! HEEEEEEEEEEEEE HAAAAAAAAAA

  65. 103

    parkes1 said,

    Dis hoe dit is met Steve

  66. 104

    betsieboop said,

    steve wat joost se onnerbroek geflash op etv se 3rd degree !!!!

  67. 105

    parkes1 said,

    Die bloubul eet nie van die vloer af nie, ja klink reg

  68. 107

    betsieboop said,

    nando’s sakkie !!!

  69. 108

    Plein said,

    Pampoen??? Pampoen skil??? Pampoen pitte???

  70. 109

    Twattie Se Maaikie said,

    Nou hoe bring jy vir stevie en eet bymekaar uit?!

  71. 113

    betsieboop said,

    is ‘n lappop!

  72. 115

    Plein said,

    Lappop in ‘n kaskar

  73. 116

    kadoes said,

    … ek bly clueless … dis nie dalk ‘n oop gulp nie ?

  74. 118

    Twattie Se Maaikie said,

    Steve se kamer se plafon!!!

  75. 124

    savanha said,

    Tert

  76. 125

    betsieboop said,

    let’s recap :

    iets betrokke wat ge-eet kan word
    was ‘n ad — maar ook nie
    steve is ook betrokke

    O M F !?!?! julle willie weet waar my visuals nou al orals gedraai het nie!

  77. 128

    Sharpshoot said,

    Was daar al clues gegee? Regte egte clues? Nie speel-speel kak nie.

  78. 130

    Sharpshoot said,

    En wat de hel is ‘n volstuis? “volstuis se linker toon”

  79. 131

    Plein said,

    ‘n Blender

  80. 132

    Plein said,

    My hel was iemand al reg???

  81. 133

    Twattie Se Maaikie said,

    *Stom geslaan*

  82. 134

    Plein said,

    Inhoud van ‘n blender

  83. 135

    BB said,

    Ek het vir 5 minute tyd vir “ja” en “nee” antwoorde…

  84. 139

    demoerin said,

    Dit het sekerlik niks met ‘n slak te doen nie?

  85. 142

    Twattie Se Maaikie said,

    Oooooeeee jipeeeee

  86. 143

    parkes1 said,

    BB jou clues baie vaag

  87. 144

    Twattie Se Maaikie said,

    steve wie?
    Biinne of buite?
    Bo of onder?
    Vrot of vars?

  88. 145

    savanha said,

    Boek ?

  89. 147

    demoerin said,

    Is dit van materiaal?

  90. 149

    betsieboop said,

    kan ‘n mens dit eet ?

    hoe groot is dit ?

    was iemand al reg?

    breekbaar?

  91. 150

    savanha said,

    gebruik mens dit elke dag?

  92. 151

    Dellie said,

    Whahahaaha! Lees mooi Beeps se clues – komaan! Dis so duidelik soos daglig! 😆

  93. 154

    Dellie said,

    Iemand was op die regte spoor … :mrgreen:

  94. 155

    Sharpshoot said,

    BB is dit ‘n Steve CD Cover/ Poster/ Foto?

  95. 159

    BB said,

    Ok – iemand was reg – nou onlangs

  96. 162

    savanha said,

    As dit iets met Steve te doen het moet dit ‘n panty wees.

  97. 163

    kadoes said,

    Spookasem stokkie

  98. 164

    Plein said,

    Cover van ‘n CD
    Poster
    Foto
    Spookasem (Huh)
    Boek

  99. 167

    parkes1 said,

    Steve se spoeg blok

  100. 168

    parkes1 said,

    Neil Diamond – beautiful noise

  101. 170

    demoerin said,

    Dis ‘n slakspoor man! (Ek weet net nie of jy hierdie tipe eet nie?)

  102. 171

    betsieboop said,

    mense van my asem — die boek !!

    as jy dit klaar gelees het MOET jy eet!

  103. 174

    savanha said,

    Ek staan by ‘n boek.

  104. 175

    savanha said,

    Resepte boek.

  105. 176

    E101 said,

    boek of cd cover

  106. 177

    Plein said,

    Was daar al meer as een reg???

  107. 179

    betsieboop said,

    foto foto foto

    agv eet

    bekende ad

    mmmmmmmmmmmmmm Bets is confuckulated — nie dat dit baie vat vandag nie ….

  108. 182

    Sharpshoot said,

    Foto van Mense van my asem. of iets

  109. 183

    betsieboop said,

    foto van steve se spoegblok

    foto van cd op koffie tafel

    foto van fok alleen weet wat nog!

  110. 185

    betsieboop said,

    resepte boek foto ?? as ek die dag baie honger is lees ek graag die wenresepte want ek is redelike gevaar in die kombuis

    ek mag net lees wat ek wil eet !

  111. 187

    BB said,

    Disse foto van ‘n houtvloer, ja!! (Kon netsowel ‘n teël, sement of watse vloer ookal gewees het… selfs ‘n muur, ok??

  112. 189

    savanha said,

    Plakkaat

  113. 191

    betsieboop said,

    foto van houtvloer / sementvloer of enige ander vloer waaraan julle kan dink :mrgreen:

  114. 193

    demoerin said,

    Nou wonder ek waar pas die Ad in? Ai toggie, dat daar darem maar so met my ou breintjie oppe Maandag gesmokkel word!

  115. 198

    Twattie Se Maaikie said,

    Ag nee kontjong….hoe lank moet ons nog uithou??

  116. 200

    parkes1 said,

    Die bloubul eet nie van die vloer af nie

  117. 201

    betsieboop said,

    floorwiz pro mop

  118. 203

    Plein said,

    Ek is heeltemal van my eie spoor af. Ek klim sommer nou in my kaskar by die naaste bult, dalk sal die wind deur my hare my laat wakker skrik

  119. 209

    betsieboop said,

    bloubul vlag met Plein se kaskas se spin merke op

  120. 214

    demoerin said,

    Miskien is dit ‘n opgepompte opblaaspop?

  121. 217

    DJ-Krummelpap said,

    moet n steve cd cover wees

  122. 218

    parkes1 said,

    Mense van my Asem

  123. 219

    kadoes said,

    Is die foto desmoers vergroot ?

  124. 226

    E101 said,

    steve se “go bulle go” cd cover

  125. 227

    betsieboop said,

    steve se ‘go bulle go’ cd cover

  126. 230

    savanha said,

    Steve se spoeg blok. Nee o hel my brein het vasgelaan!

  127. 231

    kadoes said,

    Ek is so pas deur al die clues en nou is ek nog cluelesser.

  128. 234

    demoerin said,

    Ek verstaan nie hoe die SSSB op die houtvloer beland het nie?
    Ook nie hoe Steve (aangesien hy SSSB veroorsaak het) eetbaar is nie… ok skrap daai opmerking.

  129. 236

    kadoes said,

    Flash Gordon

  130. 239

    Alta said,

    Wit kots met n titseltjie rooi en blou

  131. 242

    demoerin said,

    Kan Dellie of BB ons meer vertel van waar die ad inpas asseblief?????? Ek is nou so confused, ek dink ek moet gaan rook en my brein regpak.

  132. 252

    DJ-Krummelpap said,

    Steve se spoeg blog

  133. 253

    demoerin said,

    Kyk, mens moet myle uit die boksie uitdink…. maar as dit SSSB is sal ek… ek weet nog nie wat nie.

    • 254

      savanha said,

      Ek het ook hard en lank daaroor gedink en toe nou maar gedink baie het die info daar letterlik opgeeët en toe nou maar so tot my gevolgtrekking gekom.

      • 255

        betsieboop said,

        ek het nie die cookingste clue hoe die SSSB gelyk het nie !

        ja ja ja ek weet ek weet ek weet

        dan raai ek ook maar SSSB

  134. 256

    parkes1 said,

    Steve se Autobiography

  135. 258

    Alta said,

    gelekte en gestampte seel.

  136. 260

    betsieboop said,

    marmite

  137. 264

    betsieboop said,

    melrose

  138. 266

    Dellie said,

    Whahahahaa! Ek was gou bietjie ernstig besig – het nou lekker gelag vir julle! 😆

    Die ad is ‘n “gedansery” … en dit veroorsaak wat hierbo in die foto is. Sommige mense eet daai “dansers” … En ja, iemand was al spot-on reg. :mrgreen:

    En dis nie Steve se boek nie. 😉

  139. 272

    parkes1 said,

    Sjoe eet die dansers, heel en spoeg niks uit nie

  140. 277

    DJ-Krummelpap said,

    Boeppensdruppels

  141. 278

    demoerin said,

    😆 Eish…. ek is nou poot-uit. Gaan so bietjie texas holdem op fb speel, en dink aan nog twak om kwyt te raak.

  142. 279

    BB said,

    Oh hell 😯 en die persoon wat reg was is nou so van die SPOOR af…
    Hoekom vra niemand oor die imprints oppie vloer nie?? Hoekom haak ammal vas by “foto” – ELKE keer as hier ‘n raai-raai verskyn is dit tog maar ‘n foto, dan nie?? 🙄

  143. 281

    savanha said,

    Slak spoor.

  144. 282

    BB said,

    Cupcake?? Is daar nie ‘n afsnytyd hier iewers nou nie??

  145. 283

    E101 said,

    plascon of dulux add met die slakke wat daans

  146. 285

    DJ-Krummelpap said,

    kots op n dansvloer

  147. 286

    parkes1 said,

    BB vertel gou van die imprints op vloer

  148. 287

    kadoes said,

    Ek kan nie meer dink nie – my brein is opgevoef. Ek gaan maak soos Rockoff en more die antwoord sien en dan my gat skop.

  149. 290

    BB said,

    Wag, laa’k gou kyk…
    /me scroll op

    Jip, 2 mense al reg gewees!!

  150. 291

    E101 said,

    slakspoor

  151. 293

    E101 said,

    daai slakke dans op ‘n wals teen die muur

  152. 294

    Dellie said,

    Beeps, ons post eers more oggend die antwoord – dis net Vrydae wat ons dit 4 uur post. 😉

    Dit gee my sommer kans om die scoreboards op datum te kry, want vandag was TE wild daarvoor – wat werk aanbetref. Sorry julle! 😳

  153. 296

    parkes1 said,

    Die mense wat op SSSB gechat het is slakke/slakkies genoem

  154. 298

    DJ-Krummelpap said,

    Renoster

  155. 300

    betsieboop said,

    ek wil nie hoes poep of panieksaai nie maar as daai ‘n slak is op die foto beskeid ek myself solid!

  156. 306

    Sharpshoot said,

    Is daai ‘n slak spoor op ‘n houtvloer!?

  157. 307

    demoerin said,

    En ek beter my bonuspunt kry! Net omdat ek nie Vrydag kon saamspeel nie.

  158. 308

    Plein said,

    KFC pops

  159. 310

    betsieboop said,

    is ‘n muur met slak strepe

    of so iets!

  160. 321

    Plein said,

    Slak spoor

  161. 325

    Sharpshoot said,

    ‘n Slak se spoor wat hy gelaat het toe hy oor ‘n foto van Steve se boek Asem Mense, Asem gelaat het nadat hy oor ‘n CD cover van dieselle entertainer geseil het!? Dis dieselle slakke wat op die muur van die Plasxon Wall and All advertensie wat so dans.

    Must be.

  162. 326

    betsieboop said,

    ek dink dit werk as volg

    die slak is gejaag deur steve en toe jaag hy daardie sirkel om hom af te skud en die twee spore wat dwars oor dit gaan is die aanhangers wat in hulle spore gestuit is!

  163. 327

    parkes1 said,

    demoerin jy het al heelwat boontoe geraai slak, dis toe dat BB noem iemand is reg Kyk 139

  164. 334

    E101 said,

    Ek weetie meer nie gee moed op

  165. 335

    Fokk said,

    Is dit dalk die houtvloer by die blou bulle se drinkplek op Loftus?

  166. 336

    betsieboop said,

    dit IS iemand se snot spoor op die houtvloer !!!

  167. 337

    demoerin said,

    Eintlik is dit ‘n slak met ‘n feather boa wat plein se kaskar jaag. Maklik.

  168. 342

    betsieboop said,

    BB — gee bietjie leidraad rondom die 2 swart strepe toe man

    be kind

    ek drink takiela — onthou — friend of takiela is friend of mine ….

  169. 348

    Fokk said,

    Bloubulle

  170. 349

    Dellie said,

    Ag fokkietoggie mense! Daar’s ‘n vieslike virus in die omtrek wat veroorsaak dat ons vir die tweede keer in twee dae moet format. Dit infect al jou exe files – chaos – en versprei toe na die ander harddrive … gelukkig nie die hele netwerk nie. Ek is nou moeg vir hierdie dag! 👿 Mag die ou wat daai virus geskryf het ‘n gatkramp kry. Oor en oor. En sommer nog ‘n paar keer.

  171. 355

    demoerin said,

    Ek dink ek moet nou eerder poker gaan speel…. betsie is so tense, ek wil nie hier wees vir die ontploffing nie…. 😆

  172. 357

    betsieboop said,

    dit is victor matfield se kuif!

  173. 358

    Fokk said,

    Blou bul logo?

  174. 359

    Dellie said,

    OK – ek klok eers uit – daar’s ‘n pc om te fix, en ek werk ook nog tussenin tot 8 uur vanaand. Dis sulke tye wat ek skelmdrink ernstig oorweeg! 😆

    Geniet julle aandjie, ek sal alles update en more post, al moet ek tot middernag werk, belowe. 😉

  175. 367

    E101 said,

    thanks 100%


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op DJ-Krummelpap Kanselleer antwoord