Kleur vir ‘n wintersdag

Ek pick weer ene van Beeps vir vandag – dit laat my sommer warmer voel op hierdie ysige dag. En ek sien dit gaan nog kouer word na die naweek se kant toe. Kry die koffie, milo of tee – moet net nie jou keyboard natspoeg nie. Ek het sommer ‘n warmfles volgemaak, dan hoef ek nie kort-kort te hol vir koffie nie.

wdf issit 15

Dis nogsteeds ‘n besige dag vir my, maar ek sal so gereeld as moontlik inloer vir ‘n giggel of twee. 😉

Advertisements

421 Responses so far »

  1. 3

    betsieboop said,

    julle …. ek wil eerder gaan vir counselling voor ek begin raai want ek is sommer reguit gutters toe met my visual 😯

  2. 9

    Sharpshoot said,

    Dit kan tog nie die son wees nie kan dit!? Kan BB so ver inzoom?!

  3. 11

    E101 said,

    blom (geel lelie)

  4. 12

    E101 said,

    droe vrug

  5. 14

    Sharpshoot said,

    Gee so klein cluetjie Delsch – in lyn van – hoe erg is die vergroting!?

  6. 15

    betsieboop said,

    papawer !

  7. 16

    parkes1 said,

    Gedroogde geel perske

  8. 18

    betsieboop said,

    is daai blom waarmee mens daai prinses storie vertel het man!

    eers die rokkie dan die kroontjie en what not

    julle weet nou?

    • 19

      BB said,

      Nee vertel??!!!
      /me sit lekker terug vir storietyd

      • 20

        betsieboop said,

        😳 is beebs man — kan jy nie onthou nie?

        die blom het so kroontjie ding bo en dan lyk die blare soos ‘n rokkie

        dan ruk jy eers die kroontjie af , dan die rokkie dan draai jy dit om en druk die stingel dan kom daar ‘n pit uit 😳

        OMF — ek lees nou en lag myself SAT !!! ek het serious hulp nodig !!

        asseblief sê daar is nog mense wat weet waarvan ek praat?? *bets kou naels*

        • 21

          BB said,

          😯 jy seker jy’sie as kind mishandel nie??? Iemand jou vasgemaak aan ‘n stoel toe hulle jou dit vertel het?? Sien Betsa – dis mishandeling!! (Daar sommige drugs wat dit ook doen – maar nie Takiela nie… ek’t nog nooit so ‘n blommetjie-kroontjie-rokkie-stingeltjie vision gesien nie!! :mrgreen:

        • 22

          betsieboop said,

          BB — ek weet nou nie van die mishandel nie — maar ek is wel pampoen geforce feed. sekerlik tel dit vir IETS vandag? 😯

          die mense met die jassies het die naweek vir my so wit pilletjie gegee wat ek moet fynmaak en snuif. kan dalk wees dat die meds nie met my saamwerk nie ….

          🙄

  9. 23

    betsieboop said,

    mmmmmmmmmm ja weet julle — ek dink ook dit is gedroogte perske

  10. 30

    Dellie said,

    Met hoeveel skat jy is dit vergroot Beeps? Dit kom in soveel sizes dat dit moeilik is vir my om te onderskei … :mrgreen:

  11. 33

    E101 said,

    dalk een van daai patypan pampoentjies

  12. 34

    betsieboop said,

    daai ‘plooie’ van my onkant ….

  13. 35

    E101 said,

    ‘n blom se helmknop

  14. 36

    parkes1 said,

    Lees hierbo Dit kom in soveel sizes???

  15. 37

    parkes1 said,

    Kan mens dit eet?
    Kan mens dit ruik?
    Wat is dit?

  16. 39

    savanha said,

    pampoen?
    droë perske?

  17. 40

    savanha said,

    Lemoen?

  18. 41

    BB said,

    Ek sou dink die hele prentjie pas in op 1×1 cm – rofweg dalk biiiiietjie kleiner soms – hang af van die grootte van die total object, ja

  19. 42

    parkes1 said,

    clues asb!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  20. 43

    Dellie said,

    Mens kan dit ruik

    mens kan dit bevoel

    mens kan ‘n deel daarvan eet – maar ek sou nie vrywilliglik die deel in die foto eet nie

  21. 47

    E101 said,

    piesang skil

  22. 48

    Dellie said,

    Ek wag om te sien wat gebeur die dag as ons rerig snot en kots plaas … whahhahahaa! 😆

  23. 50

    betsieboop said,

    ek begin almeer vermoed dit is iets se iets hierdie …..

  24. 56

    E101 said,

    tierlelie se blaar – maar watse deel eet mens 😦

  25. 57

    BB said,

    Moenie net geel dink nie – dink bietjie groen en dink bietjie bruin ook – hang als af :mrgreen:

  26. 60

    E101 said,

    herfs blaar 🙂 🙂

  27. 61

    betsieboop said,

    is ‘n VY !

  28. 63

    kadoes said,

    Bets – daai blom wat jy van praat wat jy die pit so uitdruk – dis okay girl, ek ken ook daai blom. Ek kan nou net nie dadelik op die naam kom nie. Jy trek die blomblare af soos klere, kam die hare op die stinge en druk dan die pit uit. Fok wat is die blom se naam. Maar ek dink nie dis die blom hierbo nie.

    Ek dink die blom hierbo is ‘n geel roosknop. Jy kan die blare eet maar wil nie bol eet nie.

  29. 69

    savanha said,

    Ek het nou vreeeslik uitgemis hier! iemand het kom koffie drink en jy kon ‘n eier in my hol kook so haastig was ek om hier uit te kom!!
    ‘n Pit?

  30. 74

    demoerin said,

    Ek ken nie dinge in die kleur wat SO lyk nie.

  31. 76

    demoerin said,

    Ek dink dis ‘n perskepit, of ‘n ander vrugpit.

  32. 77

    parkes1 said,

    Is ons op die regte spoor???

  33. 78

    demoerin said,

    Kappertjiesaad? Of een of ander saad?

  34. 80

    demoerin said,

    Herfsblaar…. en as ek ‘n bok was sou ek dit eet.

  35. 81

    savanha said,

    Dis ‘n tong wat kaaskrulle geeët het.

  36. 83

    savanha said,

    lemoen skil?

  37. 86

    betsieboop said,

    kadoes is my nuwe hero — so ek raai ook geel roosknop!

  38. 92

    savanha said,

    Stuifmeel?

  39. 93

    E101 said,

    lemoen piesang peske naartjie pomelo mango………pit
    lemoen piesang peske naartjie pomelo mango………skil

  40. 94

    parkes1 said,

    geel roosknop ook

  41. 95

    E101 said,

    nog clues!!!! asb

  42. 96

    savanha said,

    Een van daai geel “peppers” soos ‘n green pepper.

  43. 97

    parkes1 said,

    Was iemand al reg

  44. 99

    betsieboop said,

    was iemand darem al so min of meer op die regte spoor?

  45. 100

    demoerin said,

    Ek dink ook ons kort nog ‘n clue…. want ek sien nou net pitte en blomme en sade…. en ding uit die gutter uit.

  46. 103

    demoerin said,

    Halloooo Dellie en BB… nommer 100 verdien ‘n clue

  47. 105

    demoerin said,

    Plein se kaskar se verf wat afdop.

  48. 106

    demoerin said,

    Kom ons recap
    1cm x 1cm
    Jy kan dit eet, maar nie die gedeelte nie
    Moenie net geel dink nie, dink ook groen en bruin
    Jy kan dit ruik

  49. 109

    demoerin said,

    Goeie fok… Niemand was nog reg nie???? Nie eers 1/2 nie?

  50. 111

    demoerin said,

    Miskien is daardie eerste sinnetjie ‘n clue…. laat jou warm voel…
    Med-lemon?

  51. 114

    parkes1 said,

    ok dan is dit nie n blom nie
    ook nie n vrug nie

  52. 116

    BB said,

    Jy kan dit drink ook 😉

  53. 119

    Kokkewiet said,

    Hehe, dan beslis nie rissiepit nie.

  54. 120

    E101 said,

    suurlemoen skill

  55. 122

    E101 said,

    med-lemon

  56. 123

    E101 said,

    tee blaar 🙂

  57. 124

    E101 said,

    tee blaar 🙂 in die herfs

  58. 125

    savanha said,

    Eiergeel.

  59. 126

    Kokkewiet said,

    Ek dink ook teeblaar E101

  60. 130

    savanha said,

    Teesakkie?

  61. 133

    BB said,

    Ek dink dit kom oorspronklik van Paraguay… 😕

  62. 138

    betsieboop said,

    flippen dagga people!!!

    kan nie die pitte eet nie — kan dit ruik — kan dit drink — possiblities is ENDLESS !!!

  63. 144

    betsieboop said,

    passion fruit !!

  64. 148

    savanha said,

    Appelliefie?

  65. 149

    parkes1 said,

    Was iemand nou al reg???

  66. 151

    E101 said,

    Yellow Turmeric

  67. 153

    parkes1 said,

    Savanha ek weet nie

  68. 154

    demoerin said,

    Flora…, nie hierdie deel eet nie, kan ook drink, dink ook groen en bruin, paraguay… kyk as ek vandag reg is soek ek 3 flippen punte vir die een….. Pynappel, oftewel dan seker pynappelskil.

  69. 158

    kadoes said,

    butternut sop

  70. 159

    E101 said,

    of Passionfruit

  71. 160

    savanha said,

    koring
    Koffie
    Kerrie blaar

  72. 161

    E101 said,

    Passionfruit skil of pynappel skill

  73. 163

    BB said,

    Mens kry dit ook op ‘n stokkie

  74. 168

    Kokkewiet said,

    Ek gaan saam DMI vandag – Pynappelskil 🙂

  75. 169

    demoerin said,

    Dagga het sy voordele…. 😆

  76. 171

    betsieboop said,

    aartappel !!!! mens kan ‘n aartappel op ‘n stokkie sit!

  77. 172

    E101 said,

    custard apple

  78. 173

    betsieboop said,

    is dit ‘n ‘bekende’ tipe flora fingy wat op ‘n stokkie kan wees?

    nou sit en wonder ek — is daar nie so stokkie rympie nie?

  79. 174

    kadoes said,

    Ek stem saam met julle – dis definislis ‘n pynappel – wel pynappel se skil.

    Okay next!!!!

  80. 176

    E101 said,

    FRUIT SALAD ON A STICK

  81. 178

    betsieboop said,

    ek het al snot op ‘n stokkie ook gesien ….. 🙄

  82. 183

    parkes1 said,

    pynappel met spices op n stokkie

  83. 184

    E101 said,

    volg die link dis beslis pynappel skil

  84. 187

    E101 said,

    next please

  85. 189

    parkes1 said,

    pynappel skil dan

  86. 190

    parkes1 said,

    BB is ons koud of warm???

  87. 191

    demoerin said,

    Jinne, is ek nou lus vir ‘n stuk gegrillde pynappel…

  88. 198

    Dellie said,

    Paraguay was also believed to be an expanding producer of marijuana in the 1980s. One United States Congressional report in the 1980s estimated annual production at 3,000 tons.

    😯

  89. 204

    E101 said,

    Paraguay also produced pineapples, which according to some sources originated in Paraguay

  90. 205

    Kokkewiet said,

    Jalapeno on a stick 🙂

  91. 210

    savanha said,

    Maar wat ek nie lekker kop nie hoe pas dit in by die 1cm by 1cm???!

  92. 215

    parkes1 said,

    Ek koop Avo’s by Spar en dit kom van Paraguay

  93. 216

    parkes1 said,

    Marijuana on a stick

  94. 217

    parkes1 said,

    marijuana blaar

  95. 218

    betsieboop said,

    strawberry!

  96. 220

    parkes1 said,

    geel strawberry

  97. 221

    betsieboop said,

    daai issie pynappel nie mensies

  98. 222

    betsieboop said,

    kyk bietjie hier

    i rest me case!

  99. 227

    Dellie said,

    Ek het ‘n meeting – sien julle weer so net na 3. Be good! 😉

  100. 230

    savanha said,

    Aangesien dit etenstyd is kan ons nie nog ‘n tip kry nie????

  101. 231

    demoerin said,

    So gepraat van kos… miskien moet ek ook ietsie gaan hap.

  102. 233

    Sharpshoot said,

    Nou wat is die opsomming van die leidrade?

  103. 234

    Plein said,

    Pynappel se skil

  104. 235

    Plein said,

    Die kaskar as DMI te veel gedrink het en kots

  105. 240

    Sharpshoot said,

    OPSOMMING VAN LEIDRADE ASB NOU en dankie.

  106. 246

    parkes1 said,

    jy moet fokus my kind

  107. 249

    betsieboop said,

    sooooooooooooooooooooooo

    reën dit by julle ook?

  108. 257

    betsieboop said,

    daardie is verseker die suid-siberiese slet – Susanna – se bra

    het haar gou gekontak vir bevestiging. met die dat hulle nog met rookseine werk en die wind bietjie rof is het dit langer gevat as gewoonlik

    nugter alleen weet hoekom sy nou sou dink ek wil weet wat haar cup size is 😯

  109. 260

    betsieboop said,

    daai is pannekoek met caramel op die foto

    verseker is ek reg!

  110. 263

    betsieboop said,

    is BB met ‘n feather boa besig om die lamba te dans !!!

  111. 266

    betsieboop said,

    noord-siberiese volksdansers met piesangs en pynappels

    kyk mooi

  112. 267

    parkes1 said,

    Eers koppie tee gaan maak

  113. 269

    parkes1 said,

    Ek moet nog huistoe bestuur

  114. 271

    betsieboop said,

    is ‘n berg

  115. 272

    parkes1 said,

    Ja ek het so knoppie in my kar as jy hom druk styg jy op

    • 273

      betsieboop said,

      ek word in die babyseat gelaai met ‘n bottel en ‘n “bly net stil”

      blykbaar druk ek te veel knoppies. kan ek maar saam met jou ‘n draaitjie ry parkes1?

      waar is plein met haar kaskar ? pleintjie — het jou kaskar knoppies?

  116. 274

    betsieboop said,

    Susanna se niggie – Dazed – het haar seker per ongeluk ingecopy op die blooming rooksein — het my nou ‘n stunning clue gegee !!!

    en oor ek nice oomblikke beleef sal ek dit deel met julle

    SY sê :: people people … julle is WYD verkeerd. ek werk daagliks op die lande (fok alleen weet watter lande) en dit is so duidelik soos daglig dat dit is siberiese ert is wat oopgekloof is met custard bedien is

    so daar het julle dit

    dit is ‘n suid-siberiese ert met custard !

  117. 276

    parkes1 said,

    Ons het al gevreet vandag iemand het verjaar en ons het lekker snacks gehad.

    • 277

      betsieboop said,

      lucky you !!! is daar nie snacks gewees wat lyk soos ons foto nie?

      gaan kry gou nog ‘n bordjie — zoom in en maak net vir ons seker toe man parkes !

  118. 279

    parkes1 said,

    pynappel, pynappel en pynappel

  119. 280

    parkes1 said,

    Ek het al als bekyk hierrond, ons het worsies, toebroodtjies, meatballs,rib,baconhappies gehad

  120. 282

    parkes1 said,

    o ja en mini tamaties maar dis rooi

  121. 283

    parkes1 said,

    al wat nog hier rondstaan is water apies

  122. 284

    parkes1 said,

    Hoe oud is daai ribs

    • 285

      betsieboop said,

      as dit geel word — bloody hell parkes — ek reken ons praat van ten minste 3.239 jaar

      dit is nou rofweg geskat

  123. 286

    parkes1 said,

    moontlik met mosterd sous oor

  124. 288

    parkes1 said,

    BB was iemand al reg????

  125. 290

    parkes1 said,

    Pynappel se skil

  126. 292

    BB said,

    So een of twee was reg ja Parkes :mrgreen:

  127. 293

    parkes1 said,

    Lyk my die ander het opgegee

  128. 299

    parkes1 said,

    BB is ek een ???

  129. 300

    betsieboop said,

    ek is half oortuig dat die ander in hulle fishnets staan en pannekoek bak parkes1

  130. 304

    parkes1 said,

    Marijuana pynappel tert

  131. 308

    demoerin said,

    Miskein is dit pannekoek…. of miskien sien ek nou net dinge aangesien pannekoek nou baie lekker sal wees.

  132. 309

    parkes1 said,

    Pannekoek met custard

  133. 310

    savanha said,

    Ek’s terug en ek weet! ‘n kaktus.

  134. 311

    savanha said,

    Weet julle ek het sulke saad van ‘n vriendin van Pole gekry vir geel tamaties, ek dink nou daaraan dit is dit wat vrot gesteek is deur… insekte.

  135. 315

    parkes1 said,

    KAKTUS het mos dorings?? Hierbo sien ek niks dorings

  136. 317

    parkes1 said,

    Seker n ingevoerde KAKTUS “One of a Kind”

  137. 319

    savanha said,

    Knoffel
    Borrie
    Kerrie
    pil

  138. 323

    parkes1 said,

    Kerrie Pynappel

  139. 329

    parkes1 said,

    BB Nog een clue asb,voor ons huistoe gaan

  140. 330

    savanha said,

    Betsie wat het jy met SS gemaak! ek sien hy is sommer nou weg nog nie eers geraai! na ek vir hom so mooi die clues gegee het nie?

  141. 334

    Dellie said,

    I are back! Goeie genade, ek dog julle kan kakpraat, maar daai ouens in daai meeting gee julle ‘n serious go. 😆

    En ek het iets geëet daar van van die ding inni foto gemaak word – dit was heerlik, heerlik. 😉

    Nou gaan ek eers die comments lees …

  142. 340

    parkes1 said,

    Julle moet lekker verder raai ek moet nou eers huistoe, lekker aand

  143. 343

    savanha said,

    Het jy klaar gelees Dellie, het ek nog ‘n punt????!

    • 344

      betsieboop said,

      ek vermoed dellie lê dalk op die grond iewers met so handjie wat aan die desk vashou terwyl sy na haar asem snak……

  144. 345

    betsieboop said,

    wat het van brein geword?

  145. 346

    betsieboop said,

    d e l l i e — kan jy ons HOOOOORRRR!!!!

  146. 349

    savanha said,

    Ek het vir my nou vieslik ver urge hoor! Liefie wil gaan pub & grub en ek moet myself aan die kant maak, asof ek nie genoeg aan die kant is nie f…!

    • 350

      betsieboop said,

      nogal ? sal ook ‘n misiel op idle gesit het savanha

      at least gaan pub & grub jy ! nada skottelgoed ! en lekker dop ook!

  147. 351

    Dellie said,

    Shit, ek is nogsteeds nie deur al die comments nie. Die bleddie foon hou nou nie op lui nie. Goeiste, kan die mense nie sien ek wil lees nie? 😯 En half is daar alweer ‘n klas. Ai, die laste van die working class … 😆

  148. 353

    savanha said,

    Aan die kant of nie ek gaan nou eers, lekker aand julle!

  149. 355

    Koekie said,

    Middag almal.

    Aangesien ek BAIE agter is met die punte gaan julle my seker verskoon??

    Pynappel, pynappelsap, wortel, kots, snot, wurm-bollie, Plein se kaskar, vla, koffie-beker, asbak, stompie, room, kots, calculator, tafel, yskas, kombers, roos, quava, piesang, tee-blare, dagga, kots, kalender, mat, snoek, baber, kots, BMW, son-strale, UV-strale, oog-room, battery-acid, borrie, kerrie, kots, geel-rys, mango, suurlemoen, lemoen…..

    Ok, dankie vir julle geduld! Iewers moet daar een reg wees.

  150. 363

    Koekie said,

    Kry ons vandag die antwoord of eers more?

  151. 365

    betsieboop said,

    have a good one people!

    my fishnets is hier en liefie lus pannekoek vir aandete

    shitbit — bedoel eintlik — nervermaaind !!

    i’m off !!

  152. 367

    Dellie said,

    Ai, ek sal eventually in die middernagtelike ure die comments deurwerk – maar die score board SAL julle kry more-oggend saam met die antwoord. 😉

    Moet net eers nog so bietjie werk … tot 8 uur – fokkit. :mrgreen:

    En o ja – dankie vir die foto’s wat julle gestuur het vandag – ek sal nog besluit wie se beurt issit more – almal is great! 😆

    Lekker aand piepols! En onthou, ek hou besonder baie van julle almal. 😉

  153. 368

    Alta said,

    Ek gaan nie raai nie want alweer lyk dit vir my soos geel kots met n titseltjie oranje!!

  154. 369

    savanha said,

    Ek is nou lekker ge pub !! hoor!

  155. 372

    parkes1 said,

    Made in Paraguay

  156. 373

    demoerin said,

    Dit is 8 uur….

  157. 374

    betsieboop said,

    dit WAS 8uur…..

  158. 375

    Fokk said,

    Kan ek nog raai:??

    Well here goes:
    Pynappel, pynappelsap, wortel, kots, snot, wurm-bollie, Plein se kaskar, vla, koffie-beker, asbak, stompie, room, kots, calculator, tafel, yskas, kombers, roos, quava, piesang, tee-blare, dagga, kots, kalender, mat, snoek, baber, kots, BMW, son-strale, UV-strale, oog-room, battery-acid, borrie, kerrie, kots, geel-rys, mango, suurlemoen, lemoen…..

    PS: Sorry koekie…….

  159. 379

    Fokk said,

    Pampoen

  160. 380

    Fokk said,

    Pampoen blom

  161. 383

    parkes1 said,

    suurlemoen tert

  162. 385

    parkes1 said,

    pampoen koekies

  163. 387

    parkes1 said,

    Fokk wat van n pampoen koekie

  164. 388

    betsieboop said,

    suid-sibersiese husky hond se hol

  165. 392

    parkes1 said,

    Ek glo nie jy lus nou n eiergeel nie

  166. 394

    Fokk said,

    Appelblom

  167. 396

    betsieboop said,

    boontjie sop met brood

  168. 401

    savanha said,

    Goeie môre, nou wat gaan nou aan, kyk hoe laat is dit al!
    Scramble eiers.

  169. 404

    betsieboop said,

    scramble eiers wat verlede week gemaak is — onthou die bruin en groen clue!

  170. 410

    betsieboop said,

    delschie hartjie — jy wakker?

  171. 414

    betsieboop said,

    is ‘n boks met cd’s

  172. 417

    parkes1 said,

    pynappelskywe met groen en bruin tussen in

  173. 418

    Dellie said,

    Lawwe goed! 😆 Die antwoord is gepost – Fokk – ek sal jou antwoord nog aanvaar en dit netnou fix. 😉

  174. 420

    savanha said,

    Pynappel Rice Crispies.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: