Slak sleepsel

Whahaha, toe ek uiteindelik die kans kry om al die comments te lees, kon ek net giggel. Julle het darem so bietjie kleur (behalwe blou) in my dag gesit! Die ouens wat geweet het van SSSB het eventually op die regte “spoor” beland. Hehe. En ja, daar word nogsteeds na hulle verwys as Slakkies. Ek was ook ene – laaaank terug. Toe word ek ‘n Parra –  toe ‘n Komminer, en nou is ek net Dellie. So leer ons maar almal.  :mrgreen:

Demoerin was eerste reg in die kol – en verdien weereens ‘n bonuspunt. BB kry ook ene, omdat hierdie haar foto was.

So lyk die vergrote …

wdf issit 14

En die onvergrote …

wdf issit antwoord 14

Die punte lyk nou so – Demoerin is steeds die ou wat gevang moet word!

wdf issit score board 7

Beeps, post ek jou volgende foto vandag? Of ene van Betsie of Demoerin? Laat weet gou, seblief julle! Waar is julle ander se foto’s? Sav? Uhm ,voël IN die jassie? 😆

Advertisements

49 Responses so far »

  1. 2

    betsieboop said,

    dellie — ek wil nou nie hoes poep en paniek saai nie … maar uhmm dame — hier is afterall celeb status op die spel — daardie katneusie — ek kortnog ‘n puntjie daar hoor 😉

    BB — jou foto het eindlose pret veroorsaak !!!

  2. 7

    BB said,

    Heng, Cupcake – pick one and post – whichever… ‘n punt isse punt any way I look at it… ek wil nog vir DMi ore aansit very soon!! :mrgreen:

  3. 8

    betsieboop said,

    Delsch — dankie vir jou moeite met hierdie foto thingy … mens vergeet dat daar bietjie admin ook betrokke is

    ons sien en appreciate girl …. 😉

  4. 13

    betsieboop said,

    ek kan nou nie anders as om die foto weer te bekyk nie !

    wat sleep daai slak so net plek-plek ?? 😆 😆

  5. 21

    Sharpshoot said,

    Vandag is my Pis bitter….. I think.

    • 26

      Sharpshoot said,

      Ek is bang as ek sê word ek van laster aangekla…. 😉

      • 27

        betsieboop said,

        laster? since when laster jy?

        • 28

          Sharpshoot said,

          Nie ek nie….. maar then again – ek het gisteraand op BP gevra wat laster is… of eerder, wanneer is ‘n woord of ‘n sin laster…. en ek het nou nog nie ‘n antwoord wat my satisfy nie.

          Ek gaan uit op ‘n ledge….. As ek iemand ‘n brat of ‘n hoer noem… en ek sit dit swart op wit…. maar ek het geen bewyse nie…is dit laster? En as ek ‘hoer’ met ‘hoenderhen’ verander? Dus, is hoenderhen, brat en hoer almal lasterlike woorde?!

        • 29

          betsieboop said,

          SS — daar is ‘n baie fyn lyn tussen laster etc. ek paste maar die defintion van dit vir jou

          In law, defamation (also called calumny, libel (for written words), slander (for spoken words), and vilification) is the communication of a statement that makes a claim, expressly stated or implied to be factual, that may give an individual, business, product, group, government or nation a negative image. It is usually, but not always,[1] a requirement that this claim be false and that the publication is communicated to someone other than the person defamed (the claimant).

          In common law jurisdictions, slander refers to a malicious, false and defamatory spoken statement or report, while libel refers to any other form of communication such as written words or images. Most jurisdictions allow legal actions, civil and/or criminal, to deter various kinds of defamation and retaliate against groundless criticism.

          Related to defamation is public disclosure of private facts, which arises where one person reveals information that is not of public concern, and the release of which would offend a reasonable person. “Unlike [with] libel, truth is not a defence for invasion of privacy.”[2]

          so ja — reken mens moet versigtig wees wat jy van wie waar sê

      • 30

        savanha said,

        Vertel ons?!

      • 31

        Dellie said,

        Fluister dan net … 😆

  6. 32

    parkes1 said,

    SS Jy is een van die voorlopers met punte, so jou pp moet soet wees

  7. 33

    parkes1 said,

    BB solank die houtvloer smooth is kan mens maar seil

  8. 34

    betsieboop said,

    SS — na jou laster vraag

    ons is almal ‘skuldig’ daaraan dat ons op een of ander tydstip om mond spoel rondom ‘n persoon/gebeurtenis sonder om werklik aan die implikasies te dink. wat vir een mens ‘funny’ is, is dalk vir die volgende persoon ‘n aanmerking wat seermaak.

    dit is werklik ‘n swaard wat beide kante toe sny. was al self skuldig aan tik/sê voor ek dink. en as dit uit is dan is dit uit.

    probeer werklik deesdae dink voor ek praat. die vraag wat ek myself vra : wat as iemand dit vir MY sê? sal ek dit steeds amusant vind?

    trek die skoen aan en loop met dit ….

    is maar my silly mening …

  9. 39

    demoerin said,

    Stick with me…. I’ll make the slakke famous…. hehehehehe

  10. 43

    demoerin said,

    Ek moet sê, nadat ek vinnig agtergekom het ek was reg gister…. was dit groot pret om die antwoorde te lees… en die ander so bietjie van dei wal af in die sloot in te help… mens moet mos jou celebrity status beskerm! 😆

  11. 47

    Plein said,

    Nee vrek, op die trend word ek nooit ‘n celeb nie

  12. 48

    Dellie said,

    Die nuwe foto is gepost! 😉

  13. 49

    Alta said,

    Jaaaa!!! Moes geweet het. Kyk net die slakstrepei! Tsk! Kon ek nou so verkeerd wees.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: