Eetbaar?

Vandag se foto is met die komplimente van E101. En ek so ‘n gevoel die ene gaan lekker met julle koppe smokkel …

wdf issit 16

460 Responses so far »

  1. 2

    savanha said,

    Jammer om dit so vroeg te sê, maar daai verseeeker kots!

  2. 3

    demoerin said,

    Ek dink dit is iets wat hulle voorsit as hulle jou op ‘n diet wil kry…. want jy sal nooit weer eet nie.

  3. 4

    Sharpshoot said,

    Dis ‘n Sprinkaan!

  4. 7

    betsieboop said,

    is DMI na my misiel hom getref het !!!!!

    is een of ander gogga

  5. 10

    demoerin said,

    Gesmelte Suid-Siberiese Slet Opblaas Pop…. ‘n GSSSOP

  6. 13

    Sharpshoot said,

    Of dalk ‘n Hornet

  7. 14

    betsieboop said,

    Pygmy locusts

  8. 16

    demoerin said,

    Bykots op ‘n sprinkaanrug,

  9. 20

    demoerin said,

    Ek HOOP dit is moer baie vergroot.

  10. 21

    betsieboop said,

    issie die suid-siberiese husky se hol nie — that much i do know!

  11. 22

    kadoes said,

    Sjoe – ek wonder of ek my moet uitlaat oor dit!!

  12. 23

    demoerin said,

    Hi Shame, ek hoop regtig nie dit is hoe Maja lyk nie.

  13. 25

    betsieboop said,

    e101 se kitaar

  14. 27

    savanha said,

    ‘n Voël?
    Een van daai dragon gediertes?

  15. 30

    demoerin said,

    Een van daai irriterende Swart en Geel torre wat alles opvreet.

  16. 33

    savanha said,

    Hier het ons verseker ‘n leidraad nodig!

  17. 35

    betsieboop said,

    ek het intens gekyk — daardie is duidelik ‘n baksteen

  18. 38

    savanha said,

    ‘n porselein beeldjie of so iets.

  19. 39

    demoerin said,

    Ek dink SS is oppie regte spoor…
    Dis ‘n kruising van ‘n by en Suid-siberiese Slet gone wrong.

  20. 42

    betsieboop said,

    dit is donners lelik hoor

  21. 43

    betsieboop said,

    plakkie met honnestront op

  22. 45

    Daisyblom Daisyblom said,

    n gesiggie !

  23. 48

    demoerin said,

    Hallloooooo E101, leidraad asseblief.

  24. 49

    demoerin said,

    Sal mens dit gewoonlik eet?
    Lewe dit?

  25. 55

    betsieboop said,

    het nou E101 se prentjie met die foto vergelyk …. sien julle ook wat ek sien?

  26. 57

    savanha said,

    Kool?

  27. 58

    Lappies said,

    Lyk soos iets wat afgesny en omgeklink is.

  28. 62

    Dellie said,

    Mens kan dit eet – as dit dood is. :mrgreen:

  29. 65

    kadoes said,

    Demoerin is dalk weer reg – dit kan ook dalk een van die geelswart springkane wees wat my ver lat hol as hom sien.

    Dan weer is dit dalk ‘n vars mopanie wurm !!!

  30. 66

    Plein said,

    Mopaniwurm

  31. 67

    E101 said,

    As jy wil kan jy dit seker eet self nog nie probeer nie – in seker gevalle dink ek sal jy jy op avbob se stoep beland

  32. 70

    demoerin said,

    Sprongkaan lyk na die beter opsie.
    Mopaniwurm…. dalkies net.
    Wat van die wurm uit die Tequila bottel uit?

  33. 74

    Plein said,

    dink ook dit kan ‘n sprinkaan wees

  34. 75

    demoerin said,

    Issit nie een van daai harige geel en swart wurms nie…. Yik

  35. 76

    Sharpshoot said,

    Mens kan sprinkane eet… en party is giftig…. so ja – Ek stick met sprinkaan.

  36. 79

    demoerin said,

    Al wat ek weet is ek hoop nie ek het al hiervan geëet nie!

  37. 81

    betsieboop said,

    is my traanklier

  38. 82

    BB said,

    Ek sê ook Mopaniewurm! Hierdie een is dalk biiiiiiiiietjie te lank gegrill ini jêmblik, maar jip – ek reken Kadoes is reg…

  39. 84

    Plein said,

    ‘n Bessie

  40. 90

    Ann123 said,

    dit lyk soos n naaldekoker (dragonfly)

  41. 91

    BB said,

    wag! laa’k gou cafeteria toe stap en loop kyk!!!

  42. 97

    Dellie said,

    Dit kan dalk ook gesmelte kaas op ‘n marmite broodjie wees … ene wat in Betsie se yskas was! 😆

  43. 107

    Ann123 said,

    die swart op die prentjie lyk soos grease

  44. 119

    demoerin said,

    Agge neee, en ek hou soooo baie van kaas en marmite broodjies.

  45. 128

    Plein said,

    Saltana en gewone rosyntjies

  46. 132

    demoerin said,

    Dellie….. en E101…. nog ‘n clue asseblief. Grooooooot asseblief.

  47. 133

    savanha said,

    Is hierdie ding se oorsprong ook van Paraguay???

  48. 134

    BB said,

    Wie is George??? 😕

  49. 141

    Plein said,

    Was iemand al reg

  50. 148

    savanha said,

    Ek weeeet nou! ‘n kakhuismuis?

  51. 149

    Dellie said,

    Sommige mense hou dit aan as troeteldiere.

    En ja, iemand was al reg. :mrgreen:

    Ek gaan gou vir my ‘n marmite broodjie maak met BAIE gesmelte kaas. En ‘n grooot beker koffie. Dis rerig vreeslik koud by ons vandag.

  52. 154

    BB said,

    Recap anybody???

    Sprinkaan – can’t afford to be “left behind” :mrgreen:

  53. 155

    betsieboop said,

    is ‘n giftige boomparra

  54. 156

    betsieboop said,

    gespikkelde eier

  55. 157

    demoerin said,

    Troeteldiere sê jy…. Mmmmm, siek Parktown Prawn

  56. 158

    betsieboop said,

    of nee wag — daardie likkewane met die valskerms lang hulle koppe

    ja ja — ek dink dit is dit

  57. 162

    BB said,

    Dan issit ‘n bearded dragon – maar of ek hom sal eet gaar of nie isse anner vraag 🙄

  58. 166

    betsieboop said,

    is ‘n albino pou

  59. 169

    betsieboop said,

    rustig se likkewaan ! 😆

  60. 171

    betsieboop said,

    hamster wat bietjie rof gehol het in sy wieletjie en toe die pad byster geword het

  61. 172

    betsieboop said,

    albino pou wat in die crayola ad speel

  62. 173

    kadoes said,

    Dis ook dalk ‘n 3 dae dood platgetrapte geitjie ……

  63. 174

    demoerin said,

    Wel mense hou snaakse goed aan vir troeteldiere…

  64. 175

    betsieboop said,

    see anemoon wat buite op die stoep vergeet is

  65. 176

    betsieboop said,

    iguana — !

  66. 179

    demoerin said,

    Slang? Nee hel, ek weet darem nie…..
    Klip, ek weet daar is mense met sulke troeteldiere

  67. 181

    Plein said,

    Bearded dragon

  68. 182

    betsieboop said,

    krimpvarkie in die blender

  69. 183

    betsieboop said,

    teazers danser se costume

  70. 184

    betsieboop said,

    stopwatch

  71. 185

    betsieboop said,

    varkgriep

  72. 186

    demoerin said,

    Gemikrogolfde Amazone Gilfpyl Padda

  73. 187

    betsieboop said,

    oogdruppels

  74. 188

    demoerin said,

    Vlieg wat bo-op pynappel platgemoer is.

  75. 190

    betsieboop said,

    skilpad wat waatlemoen eet

  76. 196

    betsieboop said,

    klipgooier

  77. 198

    demoerin said,

    Tula Tarantula…. nog nooit myne toe gaan koop nie.

  78. 199

    betsieboop said,

    is ‘n pou se hol

  79. 202

    BB said,

    Ek het noggie gehoor van iemand wat ‘n sprikaan as troeteldier aanhu nie? Okkie mopaniwurms nie 😕 – ek bedoel, how do you talk to that kinda pet??

  80. 208

    BB said,

    Daai issie ‘n tarantula nie – ek sien nie ‘n haar nêrens nie!!

  81. 210

    parkes1 said,

    of daai goed wat soos akkedisse lyk

  82. 214

    demoerin said,

    Verkleurmannetjie wat op kots staan? 😆

  83. 218

    BB said,

    Trapsuutjie??? wat virre ding isse trapsuutjie??? 🙄

  84. 221

    demoerin said,

    Ek dink vir elke 50 kakpraat comments verdien ons ‘n clue

  85. 224

    demoerin said,

    Woensdag is juis pub-aand…. en dan sit ek daar met ‘n mons vol tanne. Alle kak klaar vandag uitgepraat.

  86. 229

    savanha said,

    Daai Suid Siberiese dame se twee voortande?

  87. 239

    parkes1 said,

    pottery beeld/ bak

  88. 241

    parkes1 said,

    Wel een van die antwoorde hierbo moet reg wees

  89. 242

    Dellie said,

    Don’t know if this is just a sick coincidence but….

    2007 – Chinese year of the Chicken – Bird Flu Pandemic devastates parts of
    Asia

    2008 – Chinese year of the Horse – Equine Influenz decimates Australian
    racing

    2009 – Chinese year of the Pig – Swine Flu Pandemic kills hundreds of pigs
    around the globe.

    Has any one else noticed this???!!!!!!!!!!!!!

    It gets worse……..

    next year……

    2010 – Chinese year of the Cock – what could possibly go wrong?

  90. 253

    E101 said,

    ek ek my brein moet inspan………….. is die ding se naam sinoniem met voorwerpe wat jy bebruik om seker ligaams dele te beskerm as jy rond beweeg (manlike geslag verkieslik)

  91. 262

    Twattie Se Maaikie said,

    Oos Poolse stoeivegter pipipantser mier!

  92. 265

    parkes1 said,

    panty beskerm liggaamsdele??? Blikpanty

  93. 266

    parkes1 said,

    betsie ek het ook aan daai een gedink

  94. 271

    betsieboop said,

    is ‘n wicket keeper!

  95. 272

    parkes1 said,

    verkleurmannetjie

  96. 275

    demoerin said,

    Wat is die afrikaans vir ‘n jockstrap?

  97. 282

    demoerin said,

    Ek dink verkleurmannetjie is ‘n uitstekende antwoord!

  98. 287

    parkes1 said,

    E101 is ons reg

  99. 289

    parkes1 said,

    lag lekker omdat ons reg is

  100. 290

    Twattie Se Maaikie said,

    DMI ek dink dis minora-skerp van jou!

  101. 293

    parkes1 said,

    Ek dink hierdie verkleurmannetjie hier bo is van pottery gemaak

  102. 304

    betsieboop said,

    is ‘n handsak !!!!!

  103. 306

    BB said,

    Ok Cupcake, was meer as een al reg???

  104. 323

    DJ-Krummelpap said,

    Dis n tor

  105. 325

    DJ-Krummelpap said,

    Moepanie wurm

  106. 326

    parkes1 said,

    VERKLEURVROUTJIE

  107. 327

    Kokkewiet said,

    verkleurmannetjie

  108. 328

    parkes1 said,

    E101 dan is dit seker viagra

  109. 329

    BB said,

    “is die ding se naam sinoniem met voorwerpe wat jy bebruik om seker ligaams dele te beskerm as jy rond beweeg (manlike geslag verkieslik)” – 252!!!

    Lees mense – LEES – dan verduidelik iemand vir my hoe julle by verkleurmannetjie uitkom??? 😕

  110. 332

    BB said,

    ‘n Haarnet is NIE ‘n helmet nie – dit hou NET jou bolla in plek!! dit beskerm jou nie!!!

  111. 333

    Plein said,

    Wacky Wednesday

  112. 334

    BB said,

    Ahaaaa!!! So disse hooded dragon en nie ‘n bearded dragon nie!!??

  113. 335

    parkes1 said,

    Watter liggaamsdele???

  114. 338

    parkes1 said,

    Wat noem mens daai ding as die mans baklei met swaarde dan hou hulle dit voor hulle

  115. 340

    Plein said,

    Bearded dragon, want ‘n baard beskerm ‘n man se gesig (van wat???) en ek het al ‘n paar vrouens gesien wat dink dis cool om so te lyk, maar wie sal ‘n Bearded Dragon eet??? Ai dis verseker ‘n voël of vis

  116. 341

    Plein said,

    Skoenlapper

  117. 344

    demoerin said,

    Hooded Dragon maak natuurlik ook sense op ‘n heel ander vlak van beskerming. 😆 bwahahahaha

  118. 348

    DJ-Krummelpap said,

    Stem met die ander mense, sprinkaan lyk na die moontlikste

  119. 349

    parkes1 said,

    Wat van toast met peanutbutter

  120. 352

    demoerin said,

    Piesang met gesmelte marmite?

  121. 353

    Dellie said,

    Parkes – daai Viagra comments van jou het inni spam dosie beland – ek het ene gered, en die ander gedelete. OK? 😉

  122. 354

    Chopper said,

    Dit lyk soos my linker groottoon se nael.

  123. 359

    parkes1 said,

    Ek het gou hier in ons fabriek geloer dis n Lokomotief engine

  124. 360

    demoerin said,

    Dit is die Marmitemonster besig om vir Vla te eet.

  125. 364

    parkes1 said,

    Ek dog eers hiers fout by ons kant

  126. 365

    Chopper said,

    Kan dalk ‘n kiestand ook wees.

  127. 367

    Plein said,

    Kan ons net asb tog ‘n ordentlike clue kry???

  128. 368

    Plein said,

    Skilpad

  129. 372

    parkes1 said,

    Daai Marmitemonster is besig om te stik kyk hoe blou is hy al

  130. 373

    Koekie said,

    Hi julle,

    Ek kan nie besluit tussen Dellie se kaas-broodjie en DMI se gesmelte piesang nie. Eish!!

    Ok, dit lyk vir my soos ‘n springkaan of ‘n tor of dalk ‘n “hissing cockroach”. Bearded dragon klink ook nie sleg nie. Ai!

  131. 374

    Koekie said,

    Noudat ek my comment weer lees, lyk dit bietjie verdag!

    Ek hoop nie DMI het ‘n gesmelte piesang nie…….whahahaha!!!

    Betsie – kan jy DMI se gesmelte piesang visual?? hie-hie.

  132. 377

    betsieboop said,

    is HOEKA chopper se neus

    hoe KON ek dit gemis het !!! 😆

  133. 387

    BB said,

    Ek volstaan dan nou met Skoenlapper :mrgreen:

  134. 391

    Koekie said,

    Hierdie is my laaste raaiskoot. Springkaan.

  135. 392

    parkes1 said,

    skoenlapper ja!

  136. 393

    parkes1 said,

    Die dag loop maar stadig is nou moeg wil huistoe

  137. 394

    BB said,

    Is jy ‘n MAN – E101?????

  138. 403

    savanha said,

    Waar is Dellie? ek is bekommerd hierdie vis van my maak nog sulke snaakse moves, hoe lank is ‘n vis op hitte??

  139. 407

    parkes1 said,

    Savanha sodra hy n maatjie kry

  140. 409

    Emil said,

    Ek merk ‘n hele paar sielkundige afwykings uit die kommentaar. Rorschach se ink kolle is nie ‘n patch op hierdie ondersoek nie.

  141. 414

    Plein said,

    Skoenlappr
    Vis
    Skilpad
    Hoender
    Voël
    Mopaniwurm
    Wurm
    Slang
    Kaskar
    Gedaante
    Ding
    Iets
    Niks

  142. 415

    parkes1 said,

    Savanha kry vir die vis n maatjie

  143. 417

    parkes1 said,

    Emil wat dink jy is dit???

  144. 418

    Chopper said,

    Ek dink nogsteeds dis ‘n tand.

  145. 422

    Koekie said,

    Dellie, kan ons nie maar vandag 4uur die antwoord kry nie?? Asb!!

    Ek sal nie kan uithou tot more middag nie. Anders moet jy my sms met die antwoord. Asb ou Dellie’tjie. Ek kry solank vir jou jj reg?

  146. 426

    betsieboop said,

    is emil se tyre merke soos hy wegjaag 😆

  147. 428

    Fokk said,

    By of Perdeby

  148. 434

    Fokk said,

    Vis of Brommer

  149. 435

    Fokk said,

    Sorry maar my lyn is SOOOOOO stadig – ek gaan nou klomp op een slag raai:

    Porselein Beeldjie of Kool of Bessie of Besie of
    Gespikkelde Eier of Likkewaan of Budgie of Geitjie of
    Iguana of Naaldekoker of Slang of Mier of
    Verkleurmannetjie of Persiese kat of Skoenlapper of Skilpad of
    Springkaan of Tor of Hissing cockroach of Vis of
    Hoender of Voël – Let op die kolletjies op die E Betsie!! 😆 of
    Mopaniewurm of Wurm of Slang of Sywurm

  150. 441

    Plein said,

    Verkleurmannetjie
    Ek is nou lus vir pizza
    Kat
    Saam met ‘n koue bier (die pizza nie die kat nie)

  151. 445

    BB said,

    Koe-naait julle Allermooistes!! Stay safe, keep warm – en trek daai “voorwerpe wat jy bebruik om seker ligaams dele te beskerm as jy rond beweeg (manlike geslag verkieslik)” van E101 aan!!! :mrgreen:
    xx

  152. 449

    Twattie Se Maaikie said,

    Baai BB!

  153. 450

    Sharpshoot said,

    Nou ja, baai almal.

    En ‘n spesiale baai aan Betsieboop!

  154. 451

    Twattie Se Maaikie said,

    Ek moet vir ou laas bietjie gaan werk.
    Baai julle outjies!!

  155. 452

    savanha said,

    Ek groet ook, lekker aand.

  156. 455

    betsieboop said,

    kan nou nie onthou of ek die goed al geraai het nie maar daardie celeb status ….

    springkaan
    snot
    kots
    by
    een of ander insek
    suid-siberiese slet opblaas pop
    hornet
    Pygmy locusts
    vis
    brommer op ‘n drol
    bearded dragon
    porselein beeldjie
    plakkie met honnestront op
    Vrot Paw-paw
    Kool
    geelswart springkane
    Mopaniwurm
    Wat van die wurm uit die Tequila bottel uit
    harige geel en swart wurms
    ‘n Bessie
    naaldekoker (dragonfly)
    Saltana en gewone rosyntjies
    eksotiese likkewaan
    gespikkelde eier
    likkewane met die valskerms lang hulle koppe
    Vrot Budgie
    3 dae dood platgetrapte geitjie
    iguana
    Slang
    mier
    Verkleurmannetjie wat op kots staan?
    persiese kat
    sywurm
    Oos Poolse stoeivegter pipipantser mier
    Skoenlapper
    Skilpad
    springkaan of ‘n tor of dalk ‘n “hissing cockroach”. Bearded dragon
    Skoenlappr
    Vis
    Skilpad
    Hoender
    Voël
    Mopaniwurm
    Wurm
    Slang
    Kaskar
    Gedaante
    Ding
    Iets
    Niks

  157. 456

    betsieboop said,

    cheers one & all

    sharpie — FOKOFF met jou hart en spesiale groete – OK???

  158. 458

    savanha said,

    Al wat ek ook net aan kan dink is daai celeb status, so ek moes ook gou terugkom, alhoewel ek seker van my saak is met die vorige raaie wil ek tog net maar ‘n Skoenlapper ook noem vir incase.

  159. 459

    Dellie said,

    Tatta julle! Vanaand trek ek die OBS ernstig nader – dit is flippen koud!

    Thanx virrie pret vandag – ek hoop Emil is OK … :mrgreen:

  160. 460

    Smurf said,

    Een van daardie swart en geel miskruieragtige groterige torre!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Kokkewiet Kanselleer antwoord