Pynappel skil

Skuus dis laat! Ek en Murphy het eers ‘n lekker fight gehad – maar eventually het ek hom van die balkon afgegooi. Ek hoop nie hy daag vandag by een van julle op nie!

Vergroot

wdf issit 15

Onvergroot

wdf issit antwoord 15

Punte

wdf issit score board 8

Demoerin is besig om vir julle ernstig ore aan te sit … 😉

Advertisements

81 Responses so far »

  1. 1

    demoerin said,

    Kyk, as jy goed is is jy goed…. heeeehaaaaa

  2. 10

    betsieboop said,

    welkom delschie welkom !!!! ek was SO seker dit was die husky se hol maar is darem bly ek het pynappel ook ingewerk ! 😉

    demoerin ……….. oppas — ek het misiele en WEET hoe om dit te gebruik!

  3. 29

    Fokk said,

    YeeHah!!!! Ek het dit ook reg gehad – Dankie Dellie EN Koekie!!

  4. 33

    kadoes said,

    Dellie – ons laat hom eerste reg raai – wil hom nie onnodig DEMOERIN maak nie hahaha!

  5. 34

    parkes1 said,

    Demoerin en Betsie sal julle die volgende rondte uitsit ag toe!!

  6. 40

    savanha said,

    Hello daar Dellie! my hart is so bietjie seer vanoggend.

  7. 47

    parkes1 said,

    Savanha is jy weer geskip

  8. 50

    demoerin said,

    Sommer net suur druiwe…. 😉

  9. 59

    demoerin said,

    Weet julle watte dag is vandag?

  10. 71

    parkes1 said,

    Nuwe vraag asb, ek moet gou vir die klomp melk ens ens gaan koop

  11. 72

    parkes1 said,

    Demoerin sekerlik nie die blog maatjies nie

  12. 75

    savanha said,

    Willem de Waal het darem die potensiele Bokke gered gisteraand teen die Lions.

  13. 80

    Dellie said,

    Nuwe foto! 😉

  14. 81

    BB said,

    Te veel clues – dead give-away… 😕


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: