Koekie se beurt

Dankie vir almal wat al foto’s gestuur het – stuur nog, ons sal nooit genoeg hê nie.

Vandag s’n is van Koekie af – thanx girl! Laat die game begin:

wdf issit 17

Emil –  as jy hier lees – ons het ‘n proposal vir jou gelos op die vorige post. 😉

Advertisements

342 Responses so far »

  1. 1

    E101 said,

    lyk soos ‘n muschroom

  2. 5

    betsieboop said,

    is ‘n mop !

    kan ook my hare wees as die weer in dit getrek het ….

  3. 6

    betsieboop said,

    mushroom

    😆

    ek trek ‘n DMI op myself vandag!

  4. 8

    E101 said,

    bosmossel

  5. 11

    Sharpshoot said,

    Mushroom ja – die onderkant van die mushroom!

  6. 13

    betsieboop said,

    dit is ‘n slee

    • 14

      Dellie said,

      😆 Nie Plein se kaskar nie? 😆

      • 15

        betsieboop said,

        plein se kaskar het in die sneeu vasgeval

        ek het die husky voor die slee gespan om die kaskar te gaan uitsleep

        dit nogal soos die husky se hol weer ….

        • 16

          Plein said,

          My hart is bitter seer, ek gaan nou die mags op daai ding moet oordoen. En kan iemand die husky kry om op te hou sy merk los op my pride en joy

        • 17

          betsieboop said,

          plein — sorry hoor — het die husky ekstra energade gegee saam met sy boontjiesop vanoggend en die goed wil net nie binne bly nie ….

          sal met konsternania praat. sy het effens beheer oor hulle

  7. 18

    savanha said,

    Pasta kots.

    • 19

      BB said,

      Jy was vandag eerste met daai raaiskoot!!! Wag nou nog vir Bets se ‘snot’ en dan’s my dag gemaak!!! :mrgreen:

      • 20

        betsieboop said,

        BB — daai is werklik nie my snot nie hoor. sal nie hier bevestig hoe ek daai weet nie …

        ek het gou gezoom op die prentjie en dit kan dalk wel — maar dit is SLEGS ‘N MOONTLIKHEID mense

        dit is dalk Susanna — die suid-siberiese slet — se suster se niggie se skoonma se tannie se ouma se verlangs verwyderde neef van Tanzanie se snot wees

        ek stuur gou rooksein om te bevestig BB

  8. 21

    savanha said,

    Vuil sokkie.

  9. 22

    demoerin said,

    Gmmmf Betsie. Ek watch vir jou.
    My EERSTE gedagte was ook mushroom.
    My tweede gedagte was jou hare.
    😆

    • 23

      savanha said,

      Dit is daai Suid Siberiese girl se hare wat 6 weke terug gewas is! ja!

    • 24

      betsieboop said,

      kyk net sountoe — jou tande flash bietjie erg in my oge

      die weer is SO in my kop in ek kan ‘n hoender wat windaf loop ‘n go gee vandag.

      even ‘n 80’s afro staan nie ‘n kans teen my nie

      ek doen die GROOT hare vandag maar die pouveer wat so skuins bo my kop uitstaan lyk heel oulik as ek nou self so mag sê

  10. 26

    demoerin said,

    Dis ‘n feather boa. Vere van ‘n baie vaal voël.

  11. 28

    Plein said,

    Die kaskar, het die stuurwiel so vaal feather boa laat opsit net vir DMI

  12. 33

    BB said,

    Sampioen 😉

  13. 34

    demoerin said,

    Betsie, gaan check jou yskas.
    Dit lyk soos iets wat hare groei hierdie.

  14. 39

    BB said,

    ‘n punt isse punt – so as ek reg is met sampioen – good for me…
    but somehow twyfel ek biiiiiiiiiietjie offit regtig ‘n mushroom is 😕

  15. 43

    BB said,

    Eerlik nou tussen Koekie en Cupcake :mrgreen:
    Issit eetbaar???

  16. 46

    Plein said,

    Waar is almal wat kan clues uitdeel???

  17. 48

    demoerin said,

    Dellie en Koekie…. of een van julle 2… clue nommer 1 asseblief.

  18. 49

    E101 said,

    Basidiomycetes

  19. 53

    parkes1 said,

    E101 wat de hel is dit???

  20. 55

    betsieboop said,

    *uitasem*

    holy hat ! wat ek ook nie vir volk en vaderland se deurgaan nie

    right — hierdie is dan nou moontlikhede van my yskas – en dit was NIE maklik gewees nie. ek is omsingel en daar was ‘n wortel wat soos ‘n pyl op my geskiet is…. oproerig oor een of ander iets…

    wortelslaai
    tjoklit
    beef patty
    hoender
    mince
    rys

    die enigste manier wat ek DIE kon figure was die tandestokkies met name op wat uitgesteek het

  21. 58

    kadoes said,

    Ek val nou eers in maar dis verseker ‘n mushroom – het net gisteraand ‘n klomp opgechop.

  22. 59

    BB said,

    Dit is nie ‘n button mushroom nie – that’s for sure!! Moet ons nou nog die variety ook raai?? En die eerste een kry dubbel bonuspunte??

  23. 61

    demoerin said,

    Ja, een van daai black mushrooms wat jy vul met bacon en kaas en lekker dinge.

  24. 63

    savanha said,

    Deel van ‘n ornament, pottery of so iets?

  25. 69

    BB said,

    Ek bedoel kiewe – viskiewe

  26. 70

    savanha said,

    Ek weet, dit is lintwurms vat hang aan ‘n drol, verseker.

  27. 74

    parkes1 said,

    Basidiomycetes kan dit wees, het gou gaan google

  28. 79

    betsieboop said,

    PLEIN — hou VAS ek het gou tabasco op die husky se hol gesit

    dink ons behoort die kaskar nou uit te kry

    • 80

      BB said,

      Waahahaha Bets!!! Ken jy die een:

      Jannie sit een oggend op die sypaadjie met ‘n bottel swembadsuur besig om dit oor miere uit te gooi, soos hul verbykruip. ‘n Engelse priester loop verby, kyk na die storie en vra: “Good morning, young man, What are you doing with this little bottle?”

      “Ek brand die miere, oom.”

      Die priester dink dat dit bietjie gevaarlik is vir die laaitie om met sulke tipe van suur te speel en probeer dink aan ‘n manier om Jannie te laat vaar van sy planne.

      “I have a bottle of holy water here that you could put on the ants instead. I once put a drop of this on a woman’s belly and she passed a child.”

      “Daai’s fokkol nie, my oom. Ek het eenkeer ‘n druppel van hierie goed onder my hond se bôlls gesit….and he passed a Kawasaki!”

  29. 82

    demoerin said,

    Ek dink Betsie is op die regte spoor…
    Dis een van daai versteende mense in Pompeii se hare.

  30. 84

    BB said,

    Shiitake mushrooms, oyster mushrooms…

  31. 86

    kadoes said,

    Moet sê dit begin nou vir my lyk soos vis kieue lyk. Julle weet mos as jy ‘n heel vis se kiewe ooptrek is daar sulke goete daarbinne. Dis hoe hierdie vir my lyk.

  32. 97

    parkes1 said,

    In plein woorde ook maar n mushroom

  33. 99

    demoerin said,

    Miskien kom dit van ‘n bekende beeldhouwerk af… Soos die Dawid beeld of Moses of so iets.

  34. 104

    parkes1 said,

    Dit lyk soos daai mushrooms wat in die tuin groei

  35. 105

    parkes1 said,

    Wit pampoen met bene

  36. 106

    kadoes said,

    Wow BB ons dink eners. Sien nou eers daarbo jy dink ook so.

  37. 108

    demoerin said,

    Ek wonder hoeveel is dit vergroot.
    Halllloooooo, iemand daarbuite? Shit, miskien het hulle Dellie klaar weg kom vat.

  38. 111

    parkes1 said,

    Dellie Dellie kom in!!!!!!!!!!!!!

  39. 112

    demoerin said,

    Miskien is dit ‘n trick-foto, want dit lyk te veel na mushroom.

  40. 116

    betsieboop said,

    julle — bets is nou confused — as usual — maar ja — vroegstens …… is dit net ek of is daardie nie so lekker woord nie?

  41. 121

    savanha said,

    Nou wanneer kry ons ‘n clue?

  42. 122

    BB said,

    Cupcake!!! Koeksie!!! You think we are mushrooms??? 😕
    keeping us in the dark, ‘n all ‘n all…

  43. 124

    betsieboop said,

    bets moet nou bietjie fokus — kan nou nie onthou of ek al actually geraai het nie

    lag myself besimpeld vir Beebs

  44. 125

    BB said,

    Spaghetti-monster

  45. 126

    BB said,

    Mind you – dit lyk tog bietjie soos lintwurm – gekamde lintwurm – jip, ‘n cultured opgedolliede lintwurm!!

  46. 128

    parkes1 said,

    Ek moet nou eers weer uit gaan

  47. 130

    savanha said,

    Ek is nou suur ek kan nie lekker my aandag hier gee vanoggend, almal pla my!!
    Waar id die clues??

  48. 131

    parkes1 said,

    Gaan gou Poskantoor toe, een van die ouens het n speeding fine gekry en gaan dit gou by die poskantoor haal. Deesdae stuur hulle dit mos na die poskantoor

  49. 134

    DJ-Krummelpap said,

    lyk soos n anooz

  50. 136

    DJ-Krummelpap said,

    Mushroom, nie Magic Mushrooms nie, sommer daai Dennie Mushrooms

  51. 137

    savanha said,

    Dellie ignore vir ons vanoggend 😯 ?

  52. 138

    savanha said,

    Gevriesde aambei?

  53. 145

    BB said,

    /me grawe ini laai mettie family heirloom in….

    Voila!!! hie’s dit!!! ouma se aambeie ini kênfroet bottel!!!

    Sorry Sav – daai is BESLIS nie aambeie nie!!!

  54. 147

    Dellie said,

    Eish julle, skuus virrie stilstuipe – het gou ‘n paar sakies wat ek dringend moet afhandel. En Koekie sal eers vanmiddag kan clues gee, sy hetti Internet access by die werk nie. Dink ek! :mrgreen:

    Ek kon nou nog nie deur al die comments lees nie, so ek weet nie watse clues om te gee nie. Vandag moet julle maar sterk wees en bietjie suffer. 😯

    As ek terugkom sal ek gou ietsie post wat BAIE gross is – miskien kom dit uit Beeps-hulle se kafeteria uit! Of Betsie se yskas. 😆

    Be good – ek maak sou gou as wat ek kan. 😉

  55. 149

    demoerin said,

    Dis ‘n snotkoekie…. in ‘n mushroom mould.

  56. 151

    Fokk said,

    Mushroom
    Spaghetti Mop
    Wicker? (bamboes) mandjie thingamajig

  57. 152

    Plein said,

    Ai dankie tog dis more Vrydag, ek gaan al die suid sabiriese goed opswot, lyk my julle weet heeltemal te veel

  58. 153

    BB said,

    Dis wol! ongebleikte breiwol! Of is skaapwol – nog aanie skaap vas!!
    Jip, dis wol oraait!!

  59. 157

    BB said,

    Hmmm – dalk was Plein al laaaaaaaaankal reg met ‘mat’ 🙄

  60. 164

    Dellie said,

    Iemand honger? Check die volgende possie … 😯

  61. 165

    Plein said,

    Gedroogte honde bollie in ‘n pragtige patroon

  62. 166

    savanha said,

    Klip
    Waterfontein

  63. 167

    Kokkewiet said,

    Bank se sitplek of armleuning 🙂

  64. 168

    BB said,

    Ok Cupcake – nice try met daai ‘nuwe’ gross post – om ons aandag af te lei van hierdie een – sonder EEN enkele clue virrie HELE dag?!
    No Fair!!

  65. 170

    savanha said,

    Serp

  66. 171

    E101 said,

    sooibrand na ‘n KingPie meat pie

  67. 172

    Koekie said,

    Middag julle,

    Al wat ek kan sê is dat dit wel iets is wat jy kan eet en moenie dat die kleur jul mislei nie.

  68. 178

    Fokk said,

    Skaapwol
    Wolmat
    Ui??

  69. 182

    parkes1 said,

    gerasperde patat

  70. 186

    savanha said,

    Maalvleis. Uit Bets se yskas dan.

  71. 189

    parkes1 said,

    Koekie is dit n vrug of groente of of of

  72. 192

    parkes1 said,

    chips skywe – simba ja kan wees

  73. 194

    demoerin said,

    Die onderkant van die ui, daar waar die wortels uitgroei.

  74. 196

    demoerin said,

    Ek wil nou iets vra…
    As daai maalvleis is…. wat is die soliede stuk agter dit?

  75. 200

    demoerin said,

    Kom nou asb Koekie….. ons raai nou al by 200…. skuld ons ten minste 3 clues.

  76. 202

    Fokk said,

    Tuisgemaakte Pasta

  77. 204

    savanha said,

    ‘n Koekie.

  78. 211

    Koekie said,

    Ek het al vir Parkes geantwoord.

    Sal dit help as ek vir julle sê daar is al iemand wat reg geraai het?

  79. 220

    betsieboop said,

    koekie — was iemand al MIN of meer in die regte rigting of reg?

    julle het sopas iemand verby gewaai met so regop kuifie en daar was ‘n shoprite sak agter sy ore gehak 😯 die wind is nie grappies nie

  80. 222

    betsieboop said,

    vragie vir die mans ……

    What’s worse?

    A man went to the hospital to have his wedding ring cut off from his Hoohoo.

    According to the Nurse attending, the patient’s girlfriend found the ring in his pants pocket and she got so mad at him, she used petroleum
    jelly to slip the ring on his hoohoo while he was asleep.

    I don’t know what’s worse:

    1) Having your girlfriend find out you’re married.
    2) Explaining to your wife how your wedding ring got on your hoohoo.
    3) Or finding out your hoohoo fits through your wedding ring.

  81. 229

    Koekie said,

    Ok, ok…. daar het al ‘n paar mense reg geraai. En dit is groente.

    Julle is almal regtig baie skerp vandag.

  82. 239

    BB said,

    Mushroom is nie groente nie 😕

  83. 240

    BB said,

    Wat isse hoohoo??? 😕

  84. 252

    savanha said,

    Ui
    Knoffel
    Aartapel
    Mushroom

  85. 253

    savanha said,

    Maalvleis wat groen geword het is ook groente.

  86. 258

    parkes1 said,

    Savanha wag tot Liefie slaap

  87. 260

    Koekie said,

    Sorry julle – tik foutjie!! Het bedoel dis NIE groente nie. 😉

  88. 261

    parkes1 said,

    Koekie nee man!!!

  89. 262

    BB said,

    Ui is okkie groente nie – disse bol.. offe knol… of so iets… maar nie ‘n veggie nie!!

  90. 264

    BB said,

    Issit ‘n swam Koekie???

  91. 266

    BB said,

    Issit ‘n bird??? Issit a plane??? Noooooooooooo ~~~~~~~~ it’s Superman!!!

  92. 267

    parkes1 said,

    sorry man dit was eintlik vir fokk bedoel lees boontoe

  93. 269

    BB said,

    Issit ‘n vrug Koekie??

  94. 271

    parkes1 said,

    Ai man al weer moeg wens dis al huistoe tyd

  95. 272

    Fokk said,

    Knoffel

  96. 273

    parkes1 said,

    Ons wou afvlieg Durban toe,maar ek dink moet maar los.

  97. 274

    parkes1 said,

    Gee net die eerste letter van wat dit is

  98. 276

    Plein said,

    Kan ons vandag enige clues trust???

  99. 279

    parkes1 said,

    Wie ken die AARTO speed fines wat mens nou kry??

  100. 282

    Koekie said,

    My clue aan Parkes (189) is baie duidelik.

  101. 285

    BB said,

    Ok dalk issit fruit dalk veg dalk nie, maar kan mens dit eet Koeksie??

  102. 287

    Ann123 said,

    mushroom

  103. 288

    kadoes said,

    Ek wil vinniger van opinie verander. Dis ‘n pampoentjie van een of ander aard. ‘n Babymarrow dalk – stukke van die steeltjie en die groente. Ja – dis my laaste try. Oor uit en koebaai. Sal more check.

  104. 291

    parkes1 said,

    Demoerin nou as jy die AARTO storie ken kan jy my fine laat verdwyn asb

  105. 299

    Fokk said,

    Ek dink regtig dit is die onderkant van ‘n onderstebo mushroom.

  106. 303

    betsieboop said,

    is ‘n krokodil se derde eelt van agter af

  107. 304

    parkes1 said,

    Savanha baie goeie een daai

  108. 305

    parkes1 said,

    Savanha forward vir Betsie ek het nie haar mail addie nie, of anders moet jy dit gee Betsie

  109. 308

    parkes1 said,

    Demoerin ek gee nie om, om die speeding fine te betaal nie maar ek het handsakke geruil en het nie my bestuurslisensie gehad nie so hulle fine my vir dit ook, as ek mos dit kan wys is mos n ander saak

  110. 312

    BB said,

    Proe dit soos i mushroom assit gaar is Koeksie???

  111. 318

    parkes1 said,

    Ek sal vir Dellie mail dan vra sy moet vir julle mail

  112. 320

    E101 said,

    harsings

  113. 321

    parkes1 said,

    Goed lekker aand vir almal ek gaan nou huistoe ry baie stadig wil nie weer n fine kry nie

  114. 324

    betsieboop said,

    kan iemand dalk vir my sê of ek actually al iets geraai het vandag?

    weet ek het jarre se kak gepraat ….

    • 325

      savanha said,

      Ek dink so Betsie, jy was van Siberie tot by die snot en wortelslaai, so ek dink jy het redelik alles gedek, maar daar is nog tyd?! 😆

      • 326

        betsieboop said,

        fanks savanha – want ek het myself lewend verloor vandag

        sal maar net nou gou alles deurwerk en net die basics cover :mrgreen:

  115. 327

    savanha said,

    Dis vrek koud. Ek dink nie dis te vroeg nie ek gaan nou ‘n Hanepoortjie deurwerk, dit is al wat my warm maak deesdae,in die kop en lyf. Lekker aand!

  116. 329

    betsieboop said,

    soooooooooooooory maar oor ek myself bietjie verloor het vandag. my finale keuses is dus :

    mushroom ; Mat ; mop ; bosmossel ; slee ; plein se kaskar ; Pasta kots ; Vuil sokkie ; ou snot ; radioaktiewe colgate ; Basidiomycetes ; wortelslaai ; tjoklit ; beef patty ; hoender ;mince ; rys ; black mushrooms wat jy vul met bacon en kaas ; button mushroom ; ornament ; Walvis bek ; suid-siberiese snot ; vis kieue ; dawid beeld se velle ; Paddastoel ; Spaghetti ; cultured opgedolliede lintwurm ;Gevriesde aambei ; skaapwol, nog aanie skaap vas; knoffel huisie ;ui ; Gedroogte honde bollie in ‘n pragtige patroon ; gerasperde patat ; Tuisgemaakte Pasta ; Maalvleis ; Ricecrackers ; hoohoo ; guava ; Ui ; Knoffel ; Aartapel ; Mushroom ; Fungi ; AARTO speed fines ; Babymarrow ; Lamsboud
    vetkoek deeg ; snot ; UV rays ; iets uit my yskas ; gras ; ‘n spreier ; branders ; dolfyn ; walvis ; verhoogde petrolprys ; ESKOM

  117. 332

    Plein said,

    Lekker aand al julle oulike en nie so oulike mensies, ek gaan my kaskar nou in die rigting van die huis laat gaan, hopenlik koel ek dan sommer af ook voor ek ‘n aanranding saak teen my het

  118. 337

    betsieboop said,

    all the wunderkinders of Delschie-land

    Bets het ‘n mal week wat voorlê! sal julle met my suid-siberiese ingevoerde houtoog via my skip se linker klinker bekyk!

    DMI — moenie vir EEN oomblik te gerus word in daai eerste posisie nie. ek is ‘n vrou op ‘n mission !!!!!

    dellie — ek VERMOED ek het jou wel gemail … 😆 😆 😆

  119. 341

    demoerin said,

    OK, tyd vir tandeborsel mense… lekker aand. En cheer maar vir Bafana Bafana… hulle het al die hulp nodig!

  120. 342

    E101 said,

    mushroom ; Mat ; mop ; bosmossel ; slee ; plein se kaskar ; Pasta kots ; Vuil sokkie ; ou snot ; radioaktiewe colgate ; Basidiomycetes ; wortelslaai ; tjoklit ; beef patty ; hoender ;mince ; rys ; black mushrooms wat jy vul met bacon en kaas ; button mushroom ; ornament ; Walvis bek ; suid-siberiese snot ; vis kieue ; dawid beeld se velle ; Paddastoel ; Spaghetti ; cultured opgedolliede lintwurm ;Gevriesde aambei ; skaapwol, nog aanie skaap vas; knoffel huisie ;ui ; Gedroogte honde bollie in ‘n pragtige patroon ; gerasperde patat ; Tuisgemaakte Pasta ; Maalvleis ; Ricecrackers ; hoohoo ; guava ; Ui ; Knoffel ; Aartapel ; Mushroom ; Fungi ; AARTO speed fines ; Babymarrow ; Lamsboud
    vetkoek deeg ; snot ; UV rays ; iets uit my yskas ; gras ; ‘n spreier ; branders ; dolfyn ; walvis ; verhoogde petrolprys ; ESKOM


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: