Mushroom

Ten spyte van my en Koekie se stilstuipe, dwaalspore en dies meer, het die meeste van julle sommer vinnig reggeraai. Met E101 eerste – en ‘n bonuspunt! Ek hoop dit maak op vir die werk wat jy moet inhaal oor die naweek!😉 Jy sal moet oefen aan jou tab-hopping …

Parkes, jy begin my ernstig bekommerd maak oor die goed wat jy oorweeg om te eet.😯 Jou mop?😆 En Betsie het ook sekergemaak sy raai ALLES, die petrolprys en ESKOM inkluis!😆

Natuurlik lyk dit toe so …

Vergroot:

wdf issit 17

Onvergroot:

wdf issit antwoord 17

Punte:

wdf issit score board 11

Eerste foto post ek nege uur – dis Vrydag, en ons gaan mos twee deurwerk vandag. Volgende ene so net na twaalf, en die antwoorde vier uur.  Anders slaap niemand die naweek nie …:mrgreen:

4 Responses so far »

  1. 1

    parkes1 said,

    Maar mens kan jou mop eet, as jy klaar gewas het suig jy daai mop skoon

  2. 4

    demoerin said,

    Let the games begin… heeehaaaa dit is Vrydag!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: