Nog een

Lyk my die koue hou julle breine wakker en skerp! Maar hierdie ene van Demoerin gaan smokkel met julle koppe, daarvan is ek seker!

wdf issit 20

Dis die laaste een vir vandag – ek sal die antwoorde 4 uur post, maar die punte eers Maandag. OK?

186 Responses so far »

  1. 1

    kadoes said,

    As ek moet sê wat ek sien gaan dit nie goed klink nie – maar dit lyk soos ‘n poephol.

  2. 5

    parkes1 said,

    hoender boudtjies

  3. 8

    DJ-Krummelpap said,

    n drol

  4. 10

    DJ-Krummelpap said,

    koeksuster

  5. 12

    parkes1 said,

    Kan mens dit eet???

  6. 13

    DJ-Krummelpap said,

    jong dit lyk nogsteeds baie soos poef

  7. 17

    demoerin said,

    Jy kan dit eet ja.

  8. 18

    parkes1 said,

    clue clue clue nog asb

  9. 19

    parkes1 said,

    Dit lyk soos vetkoek

  10. 20

    kadoes said,

    Watte
    Dougnut
    Mieliepap
    Mash potatoes

    … maar daai donkerkol lyk nog steeds fishy!

  11. 23

    parkes1 said,

    Dis 2 vetkoeke op mekaar

  12. 26

    parkes1 said,

    Sjoe dit klink erg

  13. 28

    demoerin said,

    Gaan lekker saam met ‘n sousie.
    Nogal cute in die huidige vorm.

  14. 29

    kadoes said,

    Is dit vleis, groente, vrugte, stysel of suiwel?

  15. 30

    kadoes said,

    Souskluitjies

  16. 31

    kadoes said,

    Chilli Bytes

  17. 33

    kadoes said,

    Maar dit is ‘n degerige ding ??

    Nicknacks
    Wolkop mopaniewurm

  18. 37

    parkes1 said,

    Is ons warm of koud

  19. 38

    Dellie said,

    Dit kan ook as decoration gebruik word.

  20. 39

    E101 said,

    souskluitjies mieliepap pap bolle

  21. 42

    kadoes said,

    Ag nee – dis net ek en parkes – ons kry geen ander idees nie.

  22. 43

    parkes1 said,

    Iemand al reg geraai

  23. 48

    kadoes said,

    Ook as decoration gebruik word ? En lekker saam met ‘n sousie?

    Eks weer opgevoef – gaan nou ‘n dampie slaan vir ‘n nikotien boost.

  24. 50

    parkes1 said,

    Dis lekker ek maak dit nogal gereeld

  25. 51

    parkes1 said,

    En die vorm is cute

  26. 53

    E101 said,

    patato chips

  27. 54

    demoerin said,

    Dit kan warm of koud geniet word.

  28. 57

    E101 said,

    ek dink nogsteeds dis souskluitjies

  29. 58

    parkes1 said,

    Is dit iets wat moet maak of gekoop

  30. 61

    Koekie said,

    Middag,

    Ek dink dis dalk klein pasteie (pies)….

    of

    daai groot “chips” wat ‘n mens saam met Kerrie eet – Wat noem ‘n mens dit nou w?

  31. 63

    E101 said,

    stoomende pot k#K

  32. 69

    E101 said,

    SOYA MINCE (FLORA IN VORM VAN FUANA)

  33. 72

    E101 said,

    meat pie

  34. 74

    kadoes said,

    My ma het altyd gesê as jy baie honger is sal jy klippe en sous eet – dis klippe met sous.

  35. 78

    E101 said,

    vetkoek deeg

  36. 79

    parkes1 said,

    daai plat goed (deeg lyk soos pannekoek) wat jy koop dan eet jy dit saam kerrie

  37. 81

    kadoes said,

    Popcorn?

    Dis net die sousie wat pla!!

  38. 83

    Me said,

    Wilde raaiskoot – droëvrugte??

  39. 85

    parkes1 said,

    Met n steaksousie???

  40. 87

    E101 said,

    blomkool

  41. 88

    parkes1 said,

    dis pie en gravy

  42. 89

    Dellie said,

    Soms is dit te mooi om te eet. :mrgreen:

  43. 90

    parkes1 said,

    pastei weet nie watse flavour nie

  44. 93

    demoerin said,

    Jy kan dit rou of gekook eet…. of ‘n soentjie gee. Ahhhhhh, cute.

  45. 97

    Koekie said,

    Som bietjie vir ons die clues op DMI asb. Ek’s te lui om alles te gaan lees.

    Deeg.

  46. 99

    parkes1 said,

    waar koop mens dit

  47. 102

    demoerin said,

    Dis ‘n Suid-Siberiese opblaas slet se hare…. lyk nogal soos Marilyn sin.

  48. 103

    parkes1 said,

    was iemand al reg

  49. 106

    kadoes said,

    Rou of gekook – eks weer opgevoef.

    broccoli
    blomkool

    knoffelbolle (vir halloween party lol)

  50. 110

    E101 said,

    prawn cocktail

  51. 112

    Plein said,

    Was daar al tips???

  52. 116

    demoerin said,

    Dit is regtig nie ‘n dier nie, dit lyk net soos een (maar ook nie altyd nie)

  53. 123

    kadoes said,

    Angora babarotte – kan rou of gaar geeet word – met of sonder sousie. Kan op parties as versiering gebruik word.

    Nevermind.

  54. 126

    Koekie said,

    Shrimps?

  55. 127

    Koekie said,

    Was iemand al reg DMI?

  56. 128

    demoerin said,

    Ek gaan ‘n dampie blaas…. en dink oor nog ‘n clue.
    Ek sal weer sê… dit is regtig nie ‘n dier of vis of seekos ding nie. Ek BELOWE.

  57. 129

    Koekie said,

    gevulde eiers!

  58. 130

    Dellie said,

    Ek gaan nie weer sê of iemand al reg was nie, want dan copy sekere mense weer al die antwoorde … suffer so bietjie! 😆

  59. 133

    kadoes said,

    Pampoenpoffertjies!

  60. 134

    parkes1 said,

    Ek is nou klaar gewerk en geraai vir die dag Julle moet n heerlike naweek geniet, chat weer maandag.
    Ek hoop maar een van my antwoorde is reg

  61. 137

    demoerin said,

    Snaaks dat niemand nog kots of snot gesê het nie.

  62. 138

    parkes1 said,

    koek, tert, brood, aartappel, patat, mielie, koeksister, sweets, chips, piesangbrood, sagopoeding, sop, broodrolletjie, pizza.

  63. 142

    Koekie said,

    Jis DMI jou nr 115 clue het my heeltemal deurmekaar…..

    Niks wat ek aan kan dink, wat jy rou of gekook kan eet, gebruik vir versiering is in die vorm van ‘n dier nie, eish!

  64. 148

    savanha said,

    Roereiers
    Blomkool
    Mash
    Mielies
    koeskoes
    geel snot

  65. 149

    Plein said,

    Sushi

  66. 150

    savanha said,

    Dumplings / kluitjies

  67. 152

    Plein said,

    koek, tert, brood, aartappel, patat, mielie, koeksister, sweets, chips, piesangbrood, sagopoeding, sop, broodrolletjie, pizza

  68. 153

    savanha said,

    Aartapel Koekies
    Vis koekies

  69. 154

    Koekie said,

    Ok, hier is my raaie.

    Pies
    souskluitjies
    vetkoek

    Nee wat, ek gee op. Nie een van die goed hierbo kan jy rou eet nie!

    Bye julle, gaan GROOT die naweek, ek gaan!!

  70. 156

    demoerin said,

    Gaan lees weer 128. Weird… hierdie nommers vernader die hele tyd.
    Net nou-nou was dit 127… eish.

  71. 159

    savanha said,

    Brood deeg

  72. 160

    E101 said,

    ek gee moed op

  73. 161

    Plein said,

    Magerien of botter

  74. 162

    E101 said,

    koek, tert, brood, aartappel, patat, mielie, koeksister, sweets, chips, piesangbrood, sagopoeding, sop, broodrolletjie, pizza

  75. 165

    demoerin said,

    As jy die naam opbreek kan dit twee heeltemal verskillende goed wees.

  76. 166

    Plein said,

    Was daar darem al mense reg???

  77. 170

    E101 said,

    blom kool

  78. 171

    ann123 said,

    ook blomkool

  79. 172

    Plein said,

    Blomkool

  80. 173

    savanha said,

    Brussel sprouts

  81. 180

    savanha said,

    Ag nee DMI help nog tog! Dis Vrydag ons breine wil nie dink nie net drink!

  82. 183

    Dellie said,

    Ek post die antwoorde. 😉

  83. 186

    Twattie Se Maaikie said,

    Rice crispies


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op parkes1 Kanselleer antwoord