Vrydag se antwoorde

Nommer een – Jelly en room:

wdf issit 18

wdf issit antwoord 18

Nommer twee – ‘n Brake pad:

wdf issit 19

wdf issit antwoord 19

Nommer drie – Blomkool woefie

wdf issit 20

wdf issit antwoord 20

Raait, nou gaan ek wildspasteitjies bou. Ek hoop dis darem eetbaar op die ou end. Dankie vir die saamspeel en giggels hierdie week. 😉

Beslis word daar nie hierdie naweek gebraai nie – inni bed met ‘n lekker boek of DVD klink hemels vir my. Watookal jy doen, enjoy!

Advertisements

6 Responses so far »

  1. 1

    savanha said,

    Dankie Dellie!!

  2. 2

    savanha said,

    O ja en dankie julle almal vir die fototjies vandag hoor!!

  3. 3

    Plein said,

    DANKIE OULIKSTE DELLIE, was vet pret

  4. 4

    demoerin said,

    Ag wil julle nie ook net die blomkool soen nie?

  5. 6

    E101 said,

    was greate thax almal


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: