Vvvvreeslike koue Vrydag

Jinne mense, is dit rerig oral so koud? Die weer is heel onderstebo hierdie jaar – voel kompleet of ons inni Kaap bly somewhere – ons is mossie gewoond aan reën inni winter nie, maar ons kry dit in oorvloed hierdie jaar. En hier op die vlaktes waar ons bly, is daar nie eers berge om die wind te keer nie. Miskien kry ons sneeu hierdie jaar  – dit sal darem die koue die moeite werd maak. Dit lyk dan so mooi.

As jy ‘n laptop het en dissie nodig vir jou om te gaan werk nie – bly inni bed! Dis nou een plek waar ek vandag baie graag sou wou wees – met ‘n lekker boek, blogs om te lees, of ‘n nice DVD. En BAIE koffie of Milo. Of al die genoemde, met room …  More … dis my plan vir more! 😉

Hier is vandag se eerste foto:

wdf issit 18

Go! Daai vingers moet warm word, en die enigste manier is om hulle te laat dans oor jou keyboard. 😆

😳 Vergeet ek skoon om te sê – E101 het die foto ingestuur …

Advertisements

162 Responses so far »

  1. 1

    DJ-Krummelpap said,

    wtf is dit

  2. 2

    DJ-Krummelpap said,

    dit lyk soos jelly poeding wat in n mold laat stol het

  3. 3

    Plein said,

    Jellie pudding in daai mold ding

  4. 4

    Plein said,

    Outydse tee koppie

  5. 5

    Plein said,

    Of tee pot

  6. 9

    BB said,

    Jelly/Mousse poeding – by George Krummpelpap!!! ek dink jy is reg!! 🙄

  7. 10

    demoerin said,

    Dit lyk nie soos ‘n lewendige ding nie.

  8. 12

    DJ-Krummelpap said,

    Een of ander porcelein eetgery

  9. 14

    demoerin said,

    Ek dink daai jellierige poeding kan reg wees, lyk of daai een rooi stukkie so bietjie deurskynend kan wees.

  10. 15

    demoerin said,

    Opgestopte goudvis… het al so bietjie verkleur.

  11. 17

    BB said,

    Camouflage Koi

  12. 21

    BB said,

    Issit te veel gevra om nou al ‘n clue te wil hê???

  13. 22

    kadoes said,

    Is ‘n fancy beker – I think? Ek kan nie dink hoe jellierige poering jou hande gaan warm maak nie – tensy dit chillies in het en jy dit met die hande eet.

  14. 25

    demoerin said,

    Wie het die annerdag sop-resepte gesoek?
    Nou net e-mail met ‘n helse klomp ontvang.

  15. 29

    kadoes said,

    Of ‘n sop kommetjie – my ouma het sulke goete gehad.

  16. 33

    Sharpshoot said,

    ‘n Porselein iets – hond, kat, eend, koei, skaap, vis, mens, man, vrou, seun, dogter etc

  17. 34

    demoerin said,

    Een van hierdie fancy lampe wat die lig net so plek-plek deurskyn.

  18. 37

    BB said,

    Lobster/prawn/shrimp

  19. 38

    demoerin said,

    Plein se kaskar se… fok weet?

  20. 40

    DJ-Krummelpap said,

    Dellie jonge dame. Verskaf ons met n leidraad asseblief, skiet met ‘n tiettel

  21. 41

    Plein said,

    Dit kan ‘n funny seekat ook wees

  22. 43

    BB said,

    ‘n Mangel??

  23. 46

    Plein said,

    Frozen yogurt

  24. 47

    parkes1 said,

    strawberry mouse

  25. 48

    savanha said,

    ‘n Fetus.

  26. 49

    demoerin said,

    Ja Dellie, jy kan nie te lank wag met die leidrade as die volgende prentjie net na 12 arriveer nie.

  27. 54

    Dellie said,

    Niemand het nog kots geraai nie? 😆

    Dit woon nie in die see nie

  28. 58

    demoerin said,

    Dellie… be kind, it is Friday… en my brein wil nie saam speel nie, en ek is so bietjie broos…..

  29. 59

    savanha said,

    Poeding
    Mouse

  30. 60

    demoerin said,

    Dit woon nie in die see nie.
    Die gedagte dat die ding lewe, en op die land bly is amper so skrikwekkend soos olifante wat spring.

  31. 64

    savanha said,

    Een of ander ornament

  32. 67

    parkes1 said,

    Dellie kan mens dit drink

  33. 70

    BB said,

    Dis ‘n seafood terrine

  34. 72

    parkes1 said,

    Dellie clue asb ek moet gou weer uitgaan

  35. 73

    Dellie said,

    Dit is nie ‘n lewendige ding nie, alhoewel ‘n deel daarvan afkomstig is van ‘n ding wat lewe.

    Mens kan dit eet, lek, aan iets smeer en aflek, en drink ook as jy dit lank genoeg inni son laat staan het.

    Dis nou sommer baie clues! :mrgreen:

  36. 77

    DJ-Krummelpap said,

    Roomys

  37. 78

    demoerin said,

    Roomys of Milkshake

  38. 79

    demoerin said,

    Sjokolade…mmmmm

  39. 80

    savanha said,

    Sjokolade

  40. 88

    demoerin said,

    Miskien is Parkes tog reg…. Ice Sculpture.

  41. 90

    DJ-Krummelpap said,

    Wat is die verskil tussen Michael Jackson en Farrah Fawcett? Omtrent drie ure.

    • 91

      savanha said,

      Shame dis hartseer.

    • 92

      Dellie said,

      Haai shame! Jy’s wreed! 😯

      • 93

        Fokk said,

        Whahahahahahaha!!! Ek is MAL oor galge humor!!!

        EK dink dit is:
        Jelly/Mousse poeding
        Vanilla roomys met sulke stukke strawberry in
        Frozen yogurt
        Strawberry mouse
        Milkshake
        Seafood terrine
        Roomys
        Chocolate
        Ys
        Ice Sculpture
        Ysies
        Suigstokkie
        Iets met heuning
        Suig sweeties
        joghurt sagte sweeties
        melkskommel
        Strawberry milkshake
        Jellie en Aarbei mouse
        Jellie en Guava mouse
        trifle
        strawberry roomys
        honey mousse mold

  42. 95

    kadoes said,

    as jy dit kan eet en lek en dan dalk drink ook …. ek is nou gevoes ek sal nooit weer daaruit kom nie.

  43. 97

    kadoes said,

    Suigstokkie

  44. 98

    BB said,

    Gevriesde jogurt

  45. 99

    BB said,

    Roomys seker dan

  46. 100

    BB said,

    Ek verstaan eet, lek en drink – maar aan iets smeer??? 🙄

  47. 102

    kadoes said,

    Sien ek nou eers dis nie iets om ons vingers warm te maak nie – dellie bedoel ons met tik om die vingers warm te kry. Fok – ek moet huis toe gaan voor ek in my kantoorstoel siniel raak.

  48. 103

    demoerin said,

    Waar kruip vriendin Betsie vandag weg? Onder die komberse?

  49. 107

    savanha said,

    Roomys

  50. 108

    BB said,

    Ek dink Krummelpap was sommer ini begin al reg…
    Die mousse gedeelte is van melk/room – kom vanne koei – die hele spul sal beslis smelt – ek weet nettie of ek dit wil smeer (of drink assit ini son gestaan het nie)…

  51. 109

    BB said,

    issit sout of soet Cupcake???

  52. 111

    demoerin said,

    Hoekom het ons so ‘n koue prentjie virre koue dag?

  53. 116

    BB said,

    Salmonmousse dink ek somehow nog steeds – word ook met room gemaak…

  54. 120

    kadoes said,

    Iets met heuning in …. maar watse iets?

  55. 123

    kadoes said,

    Suig sweeties

  56. 125

    BB said,

    Cupcake??!! was iemand al reg??

  57. 126

    savanha said,

    melkskommel
    milkshake

  58. 127

    parkes1 said,

    Ja iemand was al reg

  59. 131

    demoerin said,

    Dit is ‘n melk-yoghurt-roomys-jellie-blob monster.

  60. 133

    parkes1 said,

    Sien ek kan minds lees

  61. 134

    parkes1 said,

    Strawberry milkshake

  62. 135

    savanha said,

    Jellie en Aarbei mouse
    Jellie en Guava mouse

  63. 137

    BB said,

    Moet ons nou die flavor wragtig ook raai???

  64. 138

    demoerin said,

    As jy mooi kyk lyky dit tog of dit uit ‘n mould-ding kom.
    Mousserige poeding met Jellie…. selfs die koue poedings begin al lekker klink!

  65. 140

    parkes1 said,

    strawberry roomys

  66. 141

    savanha said,

    Een of ander nagereg of lekker of milkshake of sjokolade of roomys of mouse of of of…

  67. 143

    BB said,

    Hallloooo – nog net EEN iemand reg Parkes???

  68. 144

    kadoes said,

    honey mousse mold

  69. 145

    BB said,

    Kasoesie – waaaaaaaa’ kom jy aan heuning???

  70. 146

    Dellie said,

    Ek kry nou rerig koud op hierdie post.

    Kan ek maar die volgende ene opsit? Miskien kan ons sommer 3 deurwerk vandag.

    Wat seg julle?

  71. 147

    BB said,

    Jaaaaaaa!!! hoeraaaaa!!! kry ons nou sommer die antwoord ook???

  72. 150

    Dellie said,

    Nou wat het nou van julle geword? 😯

    Stilte is blykbaar ook ‘n antwoord …

  73. 152

    BB said,

    Helpit dat ek nog hier rond is??? 😳
    Voel soos i stalker :mrgreen:

  74. 155

    betsieboop said,

    Hallooooooooooooooooooo delschie en wunderkinders!!
    jelly/Mousse poeding
    outydse tee koppie
    tee pot
    inkvis
    calamari
    seekat
    skulp
    porcelein eetgery
    goudvissie
    blinkgepoetsde porselein-vis
    camouflage Koi
    blaasoppie
    guava – whahahahahahaha!
    fancy beker
    spermwhale
    sop kommetjie
    ‘n Porselein iets – hond, kat, eend, koei, skaap, vis, mens, man, vrou, seun, dogter
    fancy lampe wat die lig net so plek-plek deurskyn.
    lavalamp
    lobster/prawn/shrimp
    plein se kaskar se… fok weet – whahahahahahaha
    feather boa van suid siberie
    mangel
    vanilla roomys met sulke stukke strawberry
    Frozen yogurt
    strawberry mouse
    Fetus
    yogurt
    Vis
    Veresroffer
    Kots
    Snot
    lobster
    Hoed ornament
    Milkshake
    milo
    seafood terrine
    Roomys
    Salmon Mousse
    chocolate
    YS
    Ice Sculpture
    Ysies
    Suigstokkie
    Iets met heuning
    Suig sweeties
    joghurt sagte sweeties
    melkskommel
    heuning koeke
    Strawberry milkshake
    Jellie en Aarbei mouse
    Jellie en Guava mouse
    trifle
    strawberry roomys
    honey mousse mold
    custard

    suid siberiese snot vretende linker klinker van ‘n paashaas in my yskas.

    baaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai

  75. 157

    Sharpshoot said,

    Ek stem met almal hierbo saam! Whatever they say – I say!

  76. 159

    Koekie said,

    Een of ander tipe poeding.

    Jelly met vla
    ‘n mousse-rige ding
    roomys
    milkshake
    Yogurt

  77. 160

    Plein said,

    jelly/Mousse poeding
    outydse tee koppie
    tee pot
    inkvis
    calamari
    seekat
    skulp
    porcelein eetgery
    goudvissie
    blinkgepoetsde porselein-vis
    camouflage Koi
    blaasoppie
    guava – whahahahahahaha!
    fancy beker
    spermwhale
    sop kommetjie
    ‘n Porselein iets – hond, kat, eend, koei, skaap, vis, mens, man, vrou, seun, dogter
    fancy lampe wat die lig net so plek-plek deurskyn.
    lavalamp
    lobster/prawn/shrimp
    plein se kaskar se… fok weet – whahahahahahaha
    feather boa van suid siberie
    mangel
    vanilla roomys met sulke stukke strawberry
    Frozen yogurt
    strawberry mouse
    Fetus
    yogurt
    Vis
    Veresroffer
    Kots
    Snot
    lobster
    Hoed ornament
    Milkshake
    milo
    seafood terrine
    Roomys
    Salmon Mousse
    chocolate
    YS
    Ice Sculpture
    Ysies
    Suigstokkie
    Iets met heuning
    Suig sweeties
    joghurt sagte sweeties
    melkskommel
    heuning koeke
    Strawberry milkshake
    Jellie en Aarbei mouse
    Jellie en Guava mouse
    trifle
    strawberry roomys
    honey mousse mold
    custard
    BOTTER
    MAGERIEN

  78. 162

    ann123 said,

    gestolde yelly en room


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: